Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kuns
Kuns [boodskap #33987] Sa, 02 September 2000 02:42 na volgende boodskap
RolandKoch  is tans af-lyn  RolandKoch
Boodskappe: 4
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Kuns deur Roland Koch
Kyk na http://www.xlab.co.za
Re: Kuns [boodskap #34019 is 'n antwoord op boodskap #33987] So, 03 September 2000 18:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 2 Sep 2000 04:42:26 +0200, "RolandKoch"
wrote:

> Kuns deur Roland Koch
> Kyk na http://www.xlab.co.za
>
>

Ek dink sommige van dit is werklik goeie werke Roland.
Net, vir dié groep moes jy 'n vierkleur in jou advertensie gehad het
en nie 'n anc vlag nie.

DD
Re: Kuns [boodskap #34065 is 'n antwoord op boodskap #33987] Di, 05 September 2000 20:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
En dankie vir j�u eerlikheid Roland. Hoe sal jy ooit geld kan verdin
met die vierkleur as logo!

Wat ek gesê het was in die gees van dié geselsgroep gesê hoor. In 'n
ligte luim en as 'n grap bedoel Roland.

En ek was eerlik toe ek gesê het dat jou werke is 'n plek op enige
muur werd! As ek dit kon doen het ek nie my tyd verwyl met Gloudina en
Ferdi se liberalisme nie!

DD

On Tue, 5 Sep 2000 06:25:11 +0200, "RolandKoch"
wrote:

> Dankie vir jou eerlikheid. Maar hoe kon ek?
> Kan ek geld in hierdie land verdien met die ou vlag?
> Miskien moes ek die vlag nie gebruik het nie.
> Roland
>
> Davie Davis wrote in message
> news:39b293fe.14939299@news.intekom.co.za...
>> On Sat, 2 Sep 2000 04:42:26 +0200, "RolandKoch"
>> wrote:

>>> Kuns deur Roland Koch
>>> Kyk na http://www.xlab.co.za
>>>
>>>


>> Ek dink sommige van dit is werklik goeie werke Roland.
>> Net, vir dié groep moes jy 'n vierkleur in jou advertensie gehad het
>> en nie 'n anc vlag nie.

>> DD

>
Re: Kuns [boodskap #34080 is 'n antwoord op boodskap #34065] Wo, 06 September 2000 03:47 Na vorige boodskap
RolandKoch  is tans af-lyn  RolandKoch
Boodskappe: 4
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Reg Davie,
Nou verstaan ek. Maar dink jy hoe sensitief word mense
oor sake soos diE.
Ek't gedog jy was ernstig!
Al die beste,
Roland

Davie Davis skryf in boodskap news:39b55682.5344166@news.intekom.co.za...
>
> En dankie vir j�u eerlikheid Roland. Hoe sal jy ooit geld kan verdin
> met die vierkleur as logo!
>
> Wat ek gesê het was in die gees van dié geselsgroep gesê hoor. In 'n
> ligte luim en as 'n grap bedoel Roland.
>
> En ek was eerlik toe ek gesê het dat jou werke is 'n plek op enige
> muur werd! As ek dit kon doen het ek nie my tyd verwyl met Gloudina en
> Ferdi se liberalisme nie!
>
> DD
>
>
> On Tue, 5 Sep 2000 06:25:11 +0200, "RolandKoch"
> wrote:
>
>> Dankie vir jou eerlikheid. Maar hoe kon ek?
>> Kan ek geld in hierdie land verdien met die ou vlag?
>> Miskien moes ek die vlag nie gebruik het nie.
>> Roland
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:39b293fe.14939299@news.intekom.co.za...
>>> On Sat, 2 Sep 2000 04:42:26 +0200, "RolandKoch"
>>> wrote:
>
>>>> Kuns deur Roland Koch
>>>> Kyk na http://www.xlab.co.za
>>>>
>>>>
>
>
>>> Ek dink sommige van dit is werklik goeie werke Roland.
>>> Net, vir dié groep moes jy 'n vierkleur in jou advertensie gehad
> het
>>> en nie 'n anc vlag nie.
>
>>> DD
>
>>
>
Vorige onderwerp: Callie en Monique
Volgende onderwerp: Vir Davie (die turkey ding)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 31 02:02:53 MGT 2024