Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Wonderwerk ?
Re: Wonderwerk ? [boodskap #33870] Wo, 30 Augustus 2000 00:00
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het lewer mos nie op al die poste kommentaar nie. Meeste mense lewer op
myne kommentaar

Elaine

Riaan skryf in boodskap news:8oirn6$1mq8$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ek weet die wegraping het nog nie plaasgevind nie, so iets drasties moes die
> afgelope 12 uur gebeur het om die volgende te laat gebeur het.
>
> 1. Gloudina nie 'n afrikaanse gedig of 'n stukkie uit die geskiedenis
> geplaas het nie
>
> 2. Elaine nie op AL die nuwe plasings kommentaar op gelewer het nie.
>
> 3. Ferdi nie die ANC probeer verdedig / regverdig nie.
>
> 4. Reisiger nie die mense van die paradys, heelal, en elders op die
> planneet gelukgewens het met die super sukses wat behaal
> is nie
>
> 5. Boertjie nie gedreig is om by eskom aangekla te word omdat hy in
> werks ure op NG sit en chat nie.
>
> 6. Lou nie in een of ander argument met iemand betrokke is nie.
>
> 7. Davie nie vir Elaine probeer ogies maak nie
>
Vorige onderwerp: Re: Wie wil tog kinders hê?
Volgende onderwerp: Geestelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 00:34:15 MGT 2024