Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Callie en Monique kom huis toe
Callie en Monique kom huis toe [boodskap #33755] Ma, 28 Augustus 2000 00:00 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nadat Monique Strydom gister deur die Jolo rebelle vrygelaat is, is haar man
Callie vandag ook vrygelaat. Sterkte aan al twee en kom ons almal bid hulle
vinnige beterskap toe.

Elaine
Re: Callie en Monique kom huis toe [boodskap #33756 is 'n antwoord op boodskap #33755] Ma, 28 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat nie maklik nie.

Orcas skryf in boodskap news:39aa6e8f$0$230@helios.is.co.za...
Ek hoop net die pers los hulle eers vir so 'n rukkie
alleen
Re: Callie en Monique kom huis toe [boodskap #33809 is 'n antwoord op boodskap #33755] Di, 29 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Vollie  is tans af-lyn  Vollie
Boodskappe: 8
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
Sekondeer...

Vollie

Elaine skryf in boodskap news:39aa7190.0@news1.mweb.co.za...
> Nee wat nie maklik nie.
>
> Orcas wrote in message
> news:39aa6e8f$0$230@helios.is.co.za...
> Ek hoop net die pers los hulle eers vir so 'n rukkie
> alleen
>
>
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Internet deelname grasie aansoek Inisiatief
Volgende onderwerp: Re: Die Kompanjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 25 23:47:25 MGT 2024