Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Callie en Monique kom huis toe
Re: Callie en Monique kom huis toe [boodskap #33754] Ma, 28 Augustus 2000 00:00
Frik  is tans af-lyn  Frik
Boodskappe: 43
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
Stem saam met daai een. Ek hoop net die pers los hulle eers vir so 'n rukkie
alleen

Elaine skryf in boodskap news:39aa3817.0@news1.mweb.co.za...
> Nadat Monique Strydom gister deur die Jolo rebelle vrygelaat is, is haar man
> Callie vandag ook vrygelaat. Sterkte aan al twee en kom ons almal bid hulle
> vinnige beterskap toe.
>
> Elaine
>
Vorige onderwerp: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS
Volgende onderwerp: Re: Ag nee wat!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 05:37:19 MGT 2024