Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Interessant
Interessant [boodskap #33722] Sa, 26 Augustus 2000 22:49 na volgende boodskap
O.N. Heil  is tans af-lyn  O.N. Heil
Boodskappe: 13
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Interessante groepie julle.

Vandat Ferdi sy snater bietjie toehou en 'n paar ander se bekke met seep
gewas is, kan mens amper luister na julle. Met Ferdi se rekenaar stukkend,
het julle inwonende Kanadees sommer twee rolle te speel. Village idiot en
woer-woer. As die ou siel tog net kan sien sy sit agterstevoor op haar perd
maar iemand het seker blitsgom aan haar agterent gesmeer........

Kaapsekind - jy's "orraait". Net jammer jy het nie die privaatboodskappie
geantwoord kort na jou toetrede tot scsa-a nie.

As iemand van julle dalk ooit die reisiger ontmoet, sê hom sy geselskap
kwalifiseer hoogstens as "mental prostitution" met dagga gemeng.

Ta ta tot volgende keer
Re: Interessant [boodskap #33724 is 'n antwoord op boodskap #33722] So, 27 Augustus 2000 00:28 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

O.N. Heil wrote:

> Kaapsekind - jy's "orraait". Net jammer jy het nie die privaatboodskappie
> geantwoord kort na jou toetrede tot scsa-a nie.
>
>

Toe ignoreer sy jou, Leendert.

Gloudina
Vorige onderwerp: Johan?
Volgende onderwerp: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 06:22:48 MGT 2024