Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: [News] USA Green Card Lottery Ends Soon
Re: [News] USA Green Card Lottery Ends Soon [boodskap #33630] Wo, 23 Augustus 2000 00:00 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag nee man. Wie wil nou in Amerika gaan bly? En tussen ons. Dis Amerika
se skuld dat Kallie en Monique nog steeds in Fiji is en nie by die huis waar
hulle hoort nie

hotnotsgot skryf in boodskap news:je3p5.415$ci2.10220@zonnet-reader-1...
> ek het in 1997 ook ingeskryf vir die green card lottery. dit het my r700
> gekos, om nooit weer van hulle te hoor nie... dog ek sê julle...
>
Re: [News] USA Green Card Lottery Ends Soon [boodskap #33652 is 'n antwoord op boodskap #33630] Do, 24 Augustus 2000 06:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hotnotsgot  is tans af-lyn  hotnotsgot
Boodskappe: 59
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
ek het in 1997 ook ingeskryf vir die green card lottery. dit het my r700
gekos, om nooit weer van hulle te hoor nie... dog ek sê julle...
Re: [News] USA Green Card Lottery Ends Soon [boodskap #33678 is 'n antwoord op boodskap #33652] Vr, 25 Augustus 2000 04:30 Na vorige boodskap
Protus  is tans af-lyn  Protus
Boodskappe: 26
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Iemand het 'n ruk terug hier gesê jy kan verniet inskryf direk by die
immgrasie departement van Amerika. Gaan kyk in die argiewe - hy't
nogal gesê jy moenie 'n prokureur daarvoor betaal nie en toe gee hy 'n
website.

Thu, 24 Aug 2000 08:25:27 +0200:: "hotnotsgot" skrywe:

> ek het in 1997 ook ingeskryf vir die green card lottery. dit het my r700
> gekos, om nooit weer van hulle te hoor nie... dog ek sê julle...
>
Vorige onderwerp: Anner toets
Volgende onderwerp: Diensverskaffer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 18:33:36 MGT 2024