Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Diensverskaffer
Diensverskaffer [boodskap #33648] Do, 24 Augustus 2000 00:00 na volgende boodskap
Vic  is tans af-lyn  Vic
Boodskappe: 49
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Haai Almal.

Net gou 'n vragie. Ek sit hier in Noord Ierland, met 'n gratis 24/7
internet lyn. Is daar in Suid Afrika so iets. Waar jy nie vir die diens
betaal nie, maar wel vir die foonoproepe. Of waar jy vir die diens betaal,
maar waar die foonoproepe gratis is.

Groete
Vic
Re: Diensverskaffer [boodskap #33649 is 'n antwoord op boodskap #33648] Do, 24 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
xsinet is gratis

"Vic" skryf in boodskap news:39a522c0$1@ni-news.utvinternet.com...
> Haai Almal.
>
> Net gou 'n vragie. Ek sit hier in Noord Ierland, met 'n gratis 24/7
> internet lyn. Is daar in Suid Afrika so iets. Waar jy nie vir die diens
> betaal nie, maar wel vir die foonoproepe. Of waar jy vir die diens betaal,
> maar waar die foonoproepe gratis is.
>
> Groete
> Vic
>
Re: Diensverskaffer [boodskap #33674 is 'n antwoord op boodskap #33648] Vr, 25 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vic  is tans af-lyn  Vic
Boodskappe: 49
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
> Gaan na www.xsinet.co.za en laai die sagteware af , betaal eenmalig R 150
> and dit is dit

Dankie Julle,

Ek sal nou my ma se masjien kan koppel as ek daar kom volgende maand.

Vic
Re: Diensverskaffer [boodskap #33675 is 'n antwoord op boodskap #33648] Vr, 25 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
H Volschenk  is tans af-lyn  H Volschenk
Boodskappe: 3
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
Hello Vic,

Ja ek dink so. Daar is www.xsinet.co.za bied gratis internet toegang, maar
jy moet 'n jaarlikse fooi betaal vir jou email account. As jy nie jou email
na 'n jaar wil hernu nie, kry jy nog steeds gratis toegang tot die net.

Heinrich

Vic skryf in boodskap news:39a522c0$1@ni-news.utvinternet.com...
> Haai Almal.
>
> Net gou 'n vragie. Ek sit hier in Noord Ierland, met 'n gratis 24/7
> internet lyn. Is daar in Suid Afrika so iets. Waar jy nie vir die diens
> betaal nie, maar wel vir die foonoproepe. Of waar jy vir die diens betaal,
> maar waar die foonoproepe gratis is.
>
> Groete
> Vic
>
Re: Diensverskaffer [boodskap #33680 is 'n antwoord op boodskap #33648] Vr, 25 Augustus 2000 13:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja SAIX. Hulle diens is gratis, maar jy betaal vir jou foonoproepe

Vic skryf in boodskap news:39a522c0$1@ni-news.utvinternet.com...
> Haai Almal.
>
> Net gou 'n vragie. Ek sit hier in Noord Ierland, met 'n gratis 24/7
> internet lyn. Is daar in Suid Afrika so iets. Waar jy nie vir die diens
> betaal nie, maar wel vir die foonoproepe. Of waar jy vir die diens betaal,
> maar waar die foonoproepe gratis is.
>
> Groete
> Vic
>
Re: Diensverskaffer [boodskap #33681 is 'n antwoord op boodskap #33680] Vr, 25 Augustus 2000 14:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jammer ek het nou net 'n draai op saix se site gaan maak en hulle is van die
begin van die jaar af nie meer gratis nie.

Elaine skryf in boodskap news:39a52933.0@news1.mweb.co.za...
> Ja SAIX. Hulle diens is gratis, maar jy betaal vir jou foonoproepe
>
<knip>
>
Vorige onderwerp: Re: [News] USA Green Card Lottery Ends Soon
Volgende onderwerp: Armgatte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 18:56:37 MGT 2024