online tweetalige woordeboek iewers? [boodskap #33631] |
Do, 24 Augustus 2000 00:00 |
lo...
Boodskappe: 124 Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Weet iemand dalk van 'n tweetalige woordeboek diens op die web?
Indien nie wat van 'n paar voorstelle vir URLs:
www.tweetalige-woordeboek.com
www.afrikaans-engels.com
www.english-afrikaans.com
www.wat-is-dit-in-engels.com
by voorbaat dankie
Louis
|
|
|
Re: online tweetalige woordeboek iewers? [boodskap #33632 is 'n antwoord op boodskap #33631] |
Do, 24 Augustus 2000 00:00 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja dit klink dalk na 'n goeie idee. Maar o hel die pyn om so iets aan die
gang te kry. En wie gaan die hele woordeboek oortik vir so iets?
Ek sê maar net.
Ek weet net van 'n engelse een www.dictionary.com
"Louis" skryf in boodskap news:8o3ej5$ojt$1@nnrp1.deja.com...
> Weet iemand dalk van 'n tweetalige woordeboek diens op die web?
>
> Indien nie wat van 'n paar voorstelle vir URLs:
> www.tweetalige-woordeboek.com
> www.afrikaans-engels.com
> www.english-afrikaans.com
> www.wat-is-dit-in-engels.com
>
> by voorbaat dankie
>
> Louis
>
|
|
|
Re: online tweetalige woordeboek iewers? [boodskap #33654 is 'n antwoord op boodskap #33631] |
Vr, 25 Augustus 2000 00:00 |
mega...
Boodskappe: 10 Geregistreer: November 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Probeer gerus die volgende: http://www.up-front.co.za/foldoc/
"Louis" skryf in boodskap news:8o3ej5$ojt$1@nnrp1.deja.com...
> Weet iemand dalk van 'n tweetalige woordeboek diens op die web?
>
> Indien nie wat van 'n paar voorstelle vir URLs:
> www.tweetalige-woordeboek.com
> www.afrikaans-engels.com
> www.english-afrikaans.com
> www.wat-is-dit-in-engels.com
>
> by voorbaat dankie
>
> Louis
>
|
|
|