Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Suid Afrikaanse Vroue
Suid Afrikaanse Vroue [boodskap #33383] Ma, 14 Augustus 2000 00:00 na volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Na aanleiding van Elaine se uitwei oor mans, en die aangehaalde stuk oor
vrouens (vanuit HNP-kringe)

Hulle't gisteraand oor Radio Pretoria een en ander kwytgeraak oor vrouens
tydens die Engelse oorlog. Boeta, ek sê vir jou die vrouens van ons
boerenasie skop jy beslis nie onder enige bossie uit nie! O.a. was dit die
vrouens wat die mans aangemoedig het (somtyds teruggejaag het) om weer na
die slagveld terug te keer, nadat Kitchener begin het om plase en huise af
te brand. In ander gevalle het die vroue alleen op die plase aangegaan met
boer. Daardie beeldgroep van van Wouw by die Vrouemonument met die twee
vroue en die lykie op die een se skoot is waaragtig 'n versmelting van ALLES
wat ons vroue vir ons beteken, deur 'n meestervakman se oë gesien.

Groete,
Dries
Re: Suid Afrikaanse Vroue [boodskap #33526 is 'n antwoord op boodskap #33383] Vr, 18 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Sas Kloppers  is tans af-lyn  Sas Kloppers
Boodskappe: 29
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Nou daar stem ek met jou saam.

On Mon, 14 Aug 2000 21:44:27 +0200, "Dries Venter"
wrote:

> boer. Daardie beeldgroep van van Wouw by die Vrouemonument met die twee
> vroue en die lykie op die een se skoot is waaragtig 'n versmelting van ALLES
> wat ons vroue vir ons beteken, deur 'n meestervakman se oë gesien.
>
> Groete,
> Dries
>
Vorige onderwerp: Bakgat spinnerakker2
Volgende onderwerp: Wat's volgende?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 02:13:20 MGT 2024