Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Vooruitgeskatte Brandstof Prys Inisiatief
Toekoms Advies vir: Vooruitgeskatte Brandstof Prys Inisiatief [boodskap #33519] Do, 17 Augustus 2000 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettings vermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
Planeet. Veral vir die toespraak gelewer tydens die onlangse miv+/vigs
konferensie in Durban. Om menige Afrika lande te besoek, om die
suksesse van die Afrika Renaissance te verhoog. Insluitend die menige
bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En
om die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Ru Olie en Internasionale firmas verantwoordelik vir die
bemarking en verpreiding van ru olie, Brandstof Verskaffers in ons
Paradys, en elders op die Planeet, asook OPEL lidlande, Midde Oosterse
Ru Olie Verskaffers, Sasol en Philips Petroleum Oil, gelukwens vir die
super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die
Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die
deursettings vermoë en vasberadenheid. Super effektiewe bemarking,
verspreiding en verskaffing van Ru Olie aan al die Lande op die
Planeet. Aanhoudende verskaffing van Ru Olie, petroleum produkte en
brandstof om die ekonomie van Lande op die Planeet te verhoog. Philips
Petroleum Oil, vir die inisiatief en risiko om vir ru olie te boor aan
die kuslyn van ons Paradys, by voorafbepaalde liggings. Insluitend die
menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat
baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Definisie(s) wat hier gebruik word:
Brandstof prys - Betrekking tot die prys van petroleum produkte, bv.
petrol, diesel, ens. sensitief aan prys veranderinge.

En om met die belangrike bydrae voort te gaan...

Stel voor vir vooraanstaande lede van die ANC, veral President Mbeki en
die Minister van Energie Sake, om ontmoetings te verhoog met
Gemeenskaps en Sake leiers. Om vas te stel of 'n vooruitgeskatte
brandstof prys inisiatief benodig word vir lang termyn beplannings
doeleindes deur sektore in die industrie en/of lede van die publiek.
Daar word voorgestel dat dit +- 12 maande in die toekoms te wees,
indien moontlik.

Menings peilings in die verband kan ook verhoog word, om
noodsaaklikheid hiervan vas te stel. 'n Debat in die Parlement kan ook
verhoog word, indien dit nie alreeds die geval is. Vir aanpassings in
die brandstof prys, wanneer die tyd aanbreek, om laer, en/of dieselfde
te wees, as die vooruitgeskatte prys vir die maand, indien moontlik.
Met die doel om die vooruitgeskatte brandstof prys dieselfde te hou vir
'n aantal maande, veral gedurende fees seisoene, indien enigsinds
moontlik. Ten voordeel van beide die verbruiker en alle betrokke
partye.

Ontmoetings en/of onderhandelings kan ook verhoog word met OPEL
lidlande en/of Ru Olie verskaffers, asook Verspreiders van ru olie aan
Brandstof Verskaffers in ons Paradys. Om aanloklike pryse te verhoog,
veral op 'n lang termyn grondslag, vir ons Paradys. En/of enige ander
koste wat effek aan die lewering van ru olie aan Brandstof Verskaffers.
Asook, om die uitslag van onderhandelinge deur die Media te verhoog,
veral indien suksesvol.

Die potensiaal om ru olie aan die kus van ons Paradys te vind, kan ook
in onderhandelinge verhoog word. Om die aanloklikheid van medium tot
lang termyn ru olie pryse te verhoog aan ons Paradys.

Skattings en beplanning kan ook verhoog word, vir die oprigting van
ondergrondse pyplyne, vanaf ru olie neerslae in naburige SAOG lidlande,
na ons Paradys. Hierdie projek(te) word voorgestel vir 'n medium tot
lang termyn, afhangende van die uitkoms van onderhandelinge, vir 'n
meer aanloklike brandstof prys, afhangende na die vraag/aanbod na ru
olie in ons Paradys.

In die geval vir vooruitbepaalde brandstof pryse deur die Media
bekendgestel -

Inligting, asook persoonlike begrotings beplanning opleiding, indien
benodig, kan ook verhoog word aan lede van die publiek, deur die Media,
en ander bronne, indien nodig. Om lang termyn beplanning te verhoog, om
lede van die publiek te ondersteun tydens aanpassings van brandstof
pryse, wanneer en waar nodig. Asook, om die saggeaardheid van inligting
aan lede van die publiek te verhoog, wanneer deur die Media aangekondig
word.

Ondersteuning aan vervoer metodes wat deur laer inkomste goepe gebruik
word, kan ook verhoog word in die verband. Asook om die vooruitskatting
van pryse, asook aangepasde pryse, soortgelyk aan die brandstof prys,
in die verband te verhoog, soos nodig.

Vooruitbepaalde en aangepasde brandstof pryse, asook die brandstof prys
wanneer ru olie aan die kus gevind word, en/of deur bg. pyplyn aan ons
Paradys besorg word, kan ook verhoog word deur die Media. Om die
positiewe verwagting na die ontdekking van ru olie in ons Paradys te
verhoog.

Hoogstens aangeraai, om die infra-struktuur van nabye buurlande te
verhoog, as deel van hierdie projek, indien dit nie alreeds die geval
is. Om verhoudinge te verhoog tussen ons Paradys en SAOG lidlande.
Hierdie bydrae kan ook gesien word as die groen lig, indien nodig, om
vinning te beweeg, veral met positiewe aanvaarde bydraes wat hier
gelewer is, aangaande die Zimbabwiese Renaissance, indien nie alreeds
in werking. Om die ekonomiee van veral die landou gemeenskappe te
verhoog, soos bespreek. Om meer bekostigbare pryse, veral van landbou
produkte, na en van Zimbabwe en betrokke handels vennote te verhoog.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
dit die sukses maak wat dit verdien om te wees.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Meer bekostigbare brandstof pryse, veral aangaande miv+/vigs, kan
asemrowend verhoog word.
Beroemdheid en ondersteuning vir die ANC kan asemrowend verhoog word.
Positiewe ekonomiese uitkyk kan asemrowend verhoog word.
Meer profytvolle verhoudinge met naburige lande kan asemrowend verhoog
word.
Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
asb.

(Hierdie bydrae word as een van die mees belangrike boustene beskou vir
verhoogde bydraes wat hierna gelewer word. Hierna kan die miv+/vigs
navorsing bydrae verwag word.)

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Vorige onderwerp: Re: Wat's volgende?
Volgende onderwerp: WAAROM (1)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 11:38:41 MGT 2024