Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: 'Kravat' (was: Vraag aan Riaan
Re: 'Kravat' (was: Vraag aan Riaan [boodskap #33501] Do, 17 Augustus 2000 00:00
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Die woord "krawat", synde 'n vorm van nekwurglap wat mans dra omdat hulle
wil grênd lyk, kom eintlik van 'n Croatiese woord wat min of meer sê lyk:
Crvt, en in hulle taal as Kra(w)at uitgepreek word (die "w" is sag
uitgespreek). Hulle het in werklikheid die krawat uitgevind en aan die
w6ereld bekend gestel. Aldus die gids wat ons so 'n jaar of wat terug gehad
het, toe ons so 'n 10 dae lank in Dubrovnik in Kroasië gekuier het.

Groete,
Dries
skryf in boodskap news:399BDA75.DAB6EFF8@home.com...
> Willem-Jan Markerink wrote:
>
>> Met name interessant omdat ik amper Duitse leenwoorden in het Afrikaans
>> tegenkom, ondanks die Duitse invloed vaak genoemd wordt in literatuur over
>> het Afrikaans.
>>
>
> Omdat die bloedinhoud van die Afrikaner-bevolking
> omtrent 40% Duits is, moet dit mens nie verbaas dat
> daar Duitse leenwoorde in Afrikaans is nie.
> Maar ek wonder tog of die woord "kravat" uit Duits
> geleen is. Ek sou raai dis uit Frans.
>
> Gloudina
>
Re: 'Kravat' (was: Vraag aan Riaan [boodskap #33503 is 'n antwoord op boodskap #33501] Do, 17 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , @home.com wrote:
> Willem-Jan Markerink wrote:
>
>> Met name interessant omdat ik amper Duitse leenwoorden in het Afrikaans
>> tegenkom, ondanks die Duitse invloed vaak genoemd wordt in literatuur over
>> het Afrikaans.

>
> Omdat die bloedinhoud van die Afrikaner-bevolking
> omtrent 40% Duits is, moet dit mens nie verbaas dat
> daar Duitse leenwoorde in Afrikaans is nie.

Ik ben dus verbaast dat ik Duitse leenwoorden zo *weinig* tegenkom in
het Afrikaans....

> Maar ek wonder tog of die woord "kravat" uit Duits
> geleen is. Ek sou raai dis uit Frans.

Mmm....was de Franse invloed op het Afrikaans niet een stuk minder dan
Duits? Volgens mij wordt Deens nog vaker genoemd dan Frans.

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: 'Kravat' (was: Vraag aan Riaan [boodskap #33504 is 'n antwoord op boodskap #33501] Do, 17 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Willem-Jan Markerink wrote:

> Met name interessant omdat ik amper Duitse leenwoorden in het Afrikaans
> tegenkom, ondanks die Duitse invloed vaak genoemd wordt in literatuur over
> het Afrikaans.
>

Omdat die bloedinhoud van die Afrikaner-bevolking
omtrent 40% Duits is, moet dit mens nie verbaas dat
daar Duitse leenwoorde in Afrikaans is nie.
Maar ek wonder tog of die woord "kravat" uit Duits
geleen is. Ek sou raai dis uit Frans.

Gloudina
Vorige onderwerp: Tipica altaneria comunista.
Volgende onderwerp: 'Kravat' (was: Vraag aan Riaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 23:46:35 MGT 2024