Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die bakgat spinnerakker - www.eep.co.za
Die bakgat spinnerakker - www.eep.co.za [boodskap #33454] Di, 15 Augustus 2000 01:43 na volgende boodskap
teresa...  is tans af-lyn  teresa...
Boodskappe: 3
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Liewe Christo,

EEN: Jy dink weereens hopeloos verkeerd.

TWEE: Daar is nie en was nog nooit iets soos "armgat Afrikaners" nie. Dis
alles in jou kop.

DRIE: Moenie weer soos 'n laatie kwaad word nie, dink hierdie keer eers mooi
voor jy antwoord, okei?

Soet seuntjie, ek soen jou sommer op jou neus!
Teresa :)

Chr...@eskom.co.za wrote in message ...
> Soos Davie Davis sê, kom ons maak dit 'n nuwe tema. Ek wil net vir Sas
> spesifiek sê:
> Ek dink jy is jonk en bedorwe en daarom gebruik jy eerstens sulke taal
> en tweedens het jy nie 'n idee wat ek bedoel het in my pos oor die
> armgat afrikaners wat uit die gemors opgestaan het nie want jy was toe
> nog nie eers 'n gedagte nie. Vra jou pa wat swaarkry was want ek glo hy
> het ook maar gesukkel dat dit vrek om te kom waar hy vandag is. Niks het
> in enigiemand se skoot geval nie. Jy moet liewer stilbly want lyk my jy
> ry op jou pa se rug.
> Gaan lees gerus Grahame se pos ook, laaitie.
> Christo
>
Re: Die bakgat spinnerakker - www.eep.co.za [boodskap #33494 is 'n antwoord op boodskap #33454] Wo, 16 Augustus 2000 04:42 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dries so van PTA-Noord gepraat , ek het so 'n tydjie terug gelees van hoe
swaar dit daar gaan en van die sopkombuise, hulle het 'n telefoon nommer
verskaf en ek het die ding verloor. Die kinders kry glo Woensdae en Saterdae
iets te ete by die sopkombuise. As jy dalk 'n kontak nommer het plaas dit
asseblief

Krokkie

Dries Venter wrote in message ...
> Teresa,
>
> Dit hang seker af wat jy beskou as armgat, maar ek het so grootgeword, en my
> Pa-hulle ook. My Oupa was 'n bywoner. Jy moet miskien kom laat ek jou
> bietjie in Pretoria-Noord gaan wys waar bly armgat Afrikaners. Net omdat jy
> dalk beskermd en in 'n middelklas of beter huis grootgeword het, moenie die
> aanname maak dat almal so grootgeword het nie.
>
> Dries
>
Vorige onderwerp: Die nuwe SA krimmenele
Volgende onderwerp: Ek vra maar net...ek sê maar net....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 09:13:18 MGT 2024