Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Eiendomsbelasting
Eiendomsbelasting [boodskap #33176] So, 06 Augustus 2000 00:00 na volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
hoe voel julle mense oor die komende wet betreffende aanpassing van
eiendomsbelasting. En indien jy nié eiendom besit nie maar 'n huurder is,
sal dit steeds jou sak tref.
Re: Eiendomsbelasting [boodskap #33365 is 'n antwoord op boodskap #33176] So, 13 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
JVDH  is tans af-lyn  JVDH
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ja ek is een van daai wat ook n 2de eiendom bestit & het dit maar net gekoop
omdat ek my besigheid daar bedryf, JUIS om geld te spaar en nie die HOE huur
gelde te betaal van die winkelsentrums nie!

Johan

Dave Du Plessis skryf in boodskap news:8mkc73$41s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> hoe voel julle mense oor die komende wet betreffende aanpassing van
> eiendomsbelasting. En indien jy nié eiendom besit nie maar 'n huurder is,
> sal dit steeds jou sak tref.
>
Vorige onderwerp: Pennevriendin,penpals
Volgende onderwerp: aardklop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 19:22:00 MGT 2024