Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jy's naief Elaine!
Jy's naief Elaine! [boodskap #33336] Vr, 11 Augustus 2000 00:00
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
In die gesprek oor: MEET GIRLS FROM DIFFERENT CULTURE...

Elaine sê:
Ek wil nou net iets weet hierso asb. Hoeveel van julle stel
belang in hierdie "site" en hoeveel van julle het al daarna
gaan kyk?

Davie Davis sê:
Ai Elaine, meeste van ons is ordentlik maar hier is ook
swakker mense onder ons, onthou. En wanneer ons
ordentlikes daarheen gaan is dit slegs om oor eerstehandse
inligting te beskik wanneer ons ons vriende daarteen
waarsku

Elaine sê toe:
Ek het so gedink. Ek wou maar net weet of daar iemand is
wat belangstel in so iets.

**************************

Elaine, dink jy werklik dat ons sulke engeltjies is?

Gisteraand in Hiilbrow het ek en Reeenen Van Niekerk een
van ons maandelikse 'night out's gehad. In een van die
hotelle daar sê Reenen toe my "As Elaine ons nou moet sien!"

* Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
Vorige onderwerp: tolla
Volgende onderwerp: Iets van die HNP
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 05:27:36 MGT 2024