Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re - groen lig vir verhoogde bydraes
Re - groen lig vir verhoogde bydraes [boodskap #33312] Vr, 11 Augustus 2000 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag inniglike dank en waardering uitspreek vir die
ontvangs van die groen lig tydens 'n onlange landsreis, soos
bespreek. Asook vir verhoogde ondersteuning aangaande die diens
wat hier gelewer word, veral vir die verhoogde formaat van
skeduleerde ontmoetings. Vir verhoogde bydraes, veral na die
groen lig aangaande perdry vir 'n beter toekoms.

Hou gerus hierdie nuusgroep dop vir instruksies aangaande
landsreise, soos en wanneer nodig.

Nou word daar gewag vir die groen lig aangaande perdry vir 'n
beter toekoms. Wanneer die reisiger in die geval sukses behaal,
wen almal.

Die miv+/vigs bydrae kan eerskomende week verwag word.

Hoop dit help.
Saam vir 'n beter toekoms.
Een vir almal en Almal vir een.

-----------------------------------------------------------

Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
Up to 100 minutes free!
http://www.keen.com
Vorige onderwerp: hoekom is julle breindood mense so lief vir die ander ?
Volgende onderwerp: Waarskuwing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 13:04:31 MGT 2024