Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lekker, nou kry Mugabe dit hotagter...
Lekker, nou kry Mugabe dit hotagter... [boodskap #33287] Do, 10 Augustus 2000 00:00 na volgende boodskap
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
Die yanks het besluit om hulle $13m se poetoe-pap skenkings weg te hou van
die monde af as sy klomp bobbejane voortgaan met die menseregte skendings
teenoor sy mede-burgers.

Voorwaar gerustellend dat die buiteland (en dit sluit liewe Mbeki & Co in)
uiteindelik iets daadwerkliks begin doen.

Nou as hulle nie wil hoor nie dan moet hulle maar honger ly. Dit werk
gewoonlik.
Re: Lekker, nou kry Mugabe dit hotagter... [boodskap #33311 is 'n antwoord op boodskap #33287] Vr, 11 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Frik  is tans af-lyn  Frik
Boodskappe: 43
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
Weet jy wat gaan nou gebeurt is dat ons nou vir die goed sal moet sorg daar
neuk ons petrol prys weer in sy peetjie in op

Charles van der Wath skryf in boodskap news:8mvakv$47p$1@newsg3.svr.pol.co.uk...
> Die yanks het besluit om hulle $13m se poetoe-pap skenkings weg te hou van
> die monde af as sy klomp bobbejane voortgaan met die menseregte skendings
> teenoor sy mede-burgers.
>
> Voorwaar gerustellend dat die buiteland (en dit sluit liewe Mbeki & Co in)
> uiteindelik iets daadwerkliks begin doen.
>
> Nou as hulle nie wil hoor nie dan moet hulle maar honger ly. Dit werk
> gewoonlik.
>
Vorige onderwerp: Waars boertjie
Volgende onderwerp: Ma gebruik haar eie kinders vir prostitusie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 22:22:46 MGT 2024