Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: DVD - Pink Floyd, The Wall
Re: DVD - Pink Floyd, The Wall [boodskap #33219] Ma, 07 Augustus 2000 00:00
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gaan kyk by www.theshoppingmatrix.com ten spyte die .com is dit 'n Suid
Afrikaanse bladsy en koop jy in Rand. Jy kan die geld direk in hul
bankrekening oorbetaal of met jou kredietkaart koop. Daar's 'n paar opsies.
Dalk het hulle die DVD waarna jy soek. Daar's in elk geval 'n hele klomp
goed daar waarin jy dalk kan belangstel.

Elaine

Pink skryf in boodskap news:E8wj5.6211$63.135833@zonnet-reader-1...
> Hallo daar
>
> Ek weet dat hierdie nie 'n DVD nuusgroep is nie (dis tog altyd lekkerder as
> jy in afrikaans kan praat), maar wil graag hoor of een van julle miskien al
> die DVD gesien het.
>
> Enige ander DVD kykers op hierdie groep?
>
> Pink
>
Re: DVD - Pink Floyd, The Wall [boodskap #33220 is 'n antwoord op boodskap #33219] Ma, 07 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Likkewaan  is tans af-lyn  Likkewaan
Boodskappe: 5
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Krokkie
Het jy ook die DVD? Ek het hom reeds gekoop en op die kassie staan dat daar
"secret buttons" is, maar ek kan niks kry nie. Ek is al deur al die menu's
(ek vind dit bietjie stadig), maar behalwe vir die gewone ekstra's is daar
niks te vinde nie...

Watse regiokode gebruik julle in SA?

Pink

Krokkie schreef in berichtnieuws
398e956c$0$230@hades.is.co.za...
> Puik DVD , Veral as daai vliegtuig so afkom.
>
> As ek reg kan onthou is dit te koop by Music Warehouse te Atterbary Value
> Mart in PTA , Ek dink ek het dit daar gesien. Prys kan ek nie onthou nie.
>
> Krokkie
>
>
>
>
>
>
> Pink wrote in message ...
>> Hallo daar
>>
>> Ek weet dat hierdie nie 'n DVD nuusgroep is nie (dis tog altyd lekkerder as
>> jy in afrikaans kan praat), maar wil graag hoor of een van julle miskien al
>> die DVD gesien het.
>>
>> Enige ander DVD kykers op hierdie groep?
>>
>> Pink
>>
>
Vorige onderwerp: Re: ! CHEERS FROM JEREMY !
Volgende onderwerp: ! TOLLA IS DOOD !
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 01:19:25 MGT 2024