Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: ! ONDERSTEUN SUID-AFRIKA SE PETROL-BOIKOT - Augustus 15, 16 en 17 !
Re: ! ONDERSTEUN SUID-AFRIKA SE PETROL-BOIKOT - Augustus 15, 16 en 17 ! [boodskap #33166] So, 06 Augustus 2000 00:00
knormoer  is tans af-lyn  knormoer
Boodskappe: 21
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ag man, die die petisies en boikotte werk tog nie. Daar was een na elke
increase en obviously het daar niks van gekom nie.
Ek kyk vanaand die nuus en sien die government gaan allerhande nice goete
doen vir .....wait for it.........nie Golden Arrow nie, maar (en ek wens ek
kon se surprisingly) vir die taxi drivers.
Die boodskap wat hulle volgens my daardeur uitstuur is: Kry 'n gun (hoe
groter hoe beter), skiet die opposition moer toe en jy kry wat jy wil he.
Persoonlik dink ek gun turrets bo-op Golden Arrow busse sal nogal cool
werk - of ten minste iemand wat "shotgun" ry soos op stagecoaches in wild
west movies.
Met ander woorde, die dae van petisies is verby en die dae van Doc Holiday,
Billy the Kid en Wild Bill is terug.

knormoer
Vorige onderwerp: "Jimi" deur LOUIS ESTERHUIZEN
Volgende onderwerp: Vir aandag: HWGird
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 06:19:25 MGT 2024