Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gevolgtrekking
Gevolgtrekking [boodskap #33152] Sa, 05 Augustus 2000 00:00
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek het 'n toetsie op my eie gedoen juis met die dat die nuwe wet in
werking getree het en hier is die resultaat.
Ek het gisteraand kroeg toe gestap (let wel) en daar 3 dubbel Klippies
bestel en gedrink. Daarna 2 dubbel Klippies bestel en gedrink.Toe vra ek
net een enkel Klippie en my vrou moes my daarna kom oplaai met die
bakkie.
Gevolgtrekking: hoe minder ek drink hoe dronker raak ek. Sal vorentoe
maar hou by 3 dubbels of meer.
Wat is julle ervaring??
Christo
Vorige onderwerp: Re - verhoogde bydraes
Volgende onderwerp: Davie Davis en pornografie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 01:17:50 MGT 2024