Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re Riaan se 'iets om oor te wonner'
Re Riaan se 'iets om oor te wonner' [boodskap #33115] Vr, 04 Augustus 2000 00:00 na volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Riaan se idee dat motoriste 'n toestel behoort te hê om hul
eie alkohol perk te toets verwys

Nie R10 maar selfs R5 is genoeg soos die toestel wat ek
gebruik Riaan. Vanmiddag om twaalf het ons ná 'n
vergadering besluit om vleis te braai en 'n paar biere (en
natuurlik bietjie rooi wyn) saam met die vleis te geniet.

Ek gebruik 'n pen en my notaboek om myself te toets en hiér
is vandag se uitslag om te wys hoë effektief dit is.

12uur Sal net 'n paar biere drink en huis toe ry

12:30 Mmmm die drank
raak my nie eens nie!

1:40 Snaaks
dat ek vanmiddag so
nugter bly

3:45 Haai
ek't lankl
a
as my skrif getoets
maar ek vo
el nog
oraait!

4:15
Kannie glo
dattek
so nug
ter
blyyy

5.00nm Het moss gesjê
datj ejk drank
kan vat! Eks nie
sjoos die anner wat gesuippp ry nie. Ek sktyf biekie
skeefff maaar dis maar omlat ek ingedagte en ontspanne is

Eks bly dat ek 'n
toesthel het ommy eie
kondisjie tetoets
Re: Re Riaan se 'iets om oor te wonner' [boodskap #33116 is 'n antwoord op boodskap #33115] Vr, 04 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> sjoos die anner wat gesuippp ry nie. Ek sktyf biekie
> skeefff maaar dis maar omlat ek ingedagte en ontspanne is
>
> Eks bly dat ek 'n
> toesthel het ommy eie
> kondisjie tetoets
>

En hoeveel kalkoene het jy dubbel langs
die pad gesien?

Gloudina
Re: Re Riaan se 'iets om oor te wonner' [boodskap #33148 is 'n antwoord op boodskap #33115] Sa, 05 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Van watter ponografiese geskrifte praat jy .Dit is jammer dat ek dit gemis
het.

Wie se hy het self gery, hy kon miskien saam met iemand gery het.

Reenen van Niekerk

skryf in boodskap news:398C2782.E648C659@home.com...
Davie Davis wrote:

> Vanmiddag om twaalf het ons ná 'n
> vergadering besluit om vleis te braai en 'n paar biere (en
> natuurlik bietjie rooi wyn) saam met die vleis te geniet.
>

Het jy al die pornografiese geskrifte wat jy
hier op die nuusgroep gepos het, met jou predikant
bespreek? En nou sit jy sommer so in die middel
van die werksweek en in die middel van die werks-
dag en drink? En bestuur seker daarna. Baie
ongesonde lewenswyse.

Minnehaha in die woude van die Algonquins.
Re: Re Riaan se 'iets om oor te wonner' [boodskap #33149 is 'n antwoord op boodskap #33115] Sa, 05 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Twaalf Gloudina, slegs twaalf en nie vier en twintig soos
jy gehoop het ek gaan sê nie. En wat dink jy van die
pornografiese snert wat Minnehaha kwyt raak?

Dankie Reenen, jy't gehelp dat Minnehaha se brief
minnerhaha geword het.
Re: Re Riaan se 'iets om oor te wonner' [boodskap #33150 is 'n antwoord op boodskap #33115] Sa, 05 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Vanmiddag om twaalf het ons nà 'n
> vergadering besluit om vleis te braai en 'n paar biere (en
> natuurlik bietjie rooi wyn) saam met die vleis te geniet.
>

Het jy al die pornografiese geskrifte wat jy
hier op die nuusgroep gepos het, met jou predikant
bespreek? En nou sit jy sommer so in die middel
van die werksweek en in die middel van die werks-
dag en drink? En bestuur seker daarna. Baie
ongesonde lewenswyse.

Minnehaha in die woude van die Algonquins.
Re: Re Riaan se 'iets om oor te wonner' [boodskap #33151 is 'n antwoord op boodskap #33115] Sa, 05 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> . Vanmiddag om twaalf het ons nà 'n
> vergadering besluit om vleis te braai en 'n paar biere (en
> natuurlik bietjie rooi wyn) saam met die vleis te geniet.
>

Nou, ou Davie Davis, wat voorgee dat jy in SA is,
waar dit nou winter is, hoe is dit dan dat jy "vanmiddag"
besluit het om vleis te braai daar in die koue. Nee wat, ons
is nie onder 'n kalkoen uitgebroei nie. Ek wonder net
hoekom ons rekenaar die tyd van jou briewe as
GMT - 7 aandui. As ons -5 GMT is, behoort jy -6
GMT te wees, tensy jy verder wes verhuis het?

Minnehaha
Re: Re Riaan se 'iets om oor te wonner' [boodskap #33173 is 'n antwoord op boodskap #33115] So, 06 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

@home.com wrote:

> Ek wonder net
> hoekom ons rekenaar die tyd van jou briewe as
> GMT - 7 aandui. As ons -5 GMT is, behoort jy -6
> GMT te wees, tensy jy verder wes verhuis het?
>
>

Ek het my fout self uitgevind. Blykbaar word enigiemandwat via Remarq
pos, op ons rekenaar as -7 aangedui.
Remarq is seker in California.

Minnehaha
Re: Re Riaan se 'iets om oor te wonner' [boodskap #33174 is 'n antwoord op boodskap #33115] So, 06 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Twaalf Gloudina, slegs twaalf en nie vier en twintig soos
> jy gehoop het ek gaan sê nie.

Waarna verwys jy wanneer jy praat van "slegs twaalf ennie vier-en-twintig..nie." Na die tyd van jou braaivleis?
Wat het dit met die prys van eiers te doen? Verduidelik
asseblief.

Gloudina

>
Re: Re Riaan se 'iets om oor te wonner' [boodskap #33175 is 'n antwoord op boodskap #33115] So, 06 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Minnehaha sê:
"Ek het my fout self uitgevind."

Beteken dit nou iets soos askies? En indien wel, waar's
jou 'sorry' vir jou pornografiese stories? Of gaan jy
eendag ook net weer sê: Ek het my fout self agtergekom."?
Waarom is jy so opgeskeep met pornografie? Jy's oppie
verkeerde site hier, vriend.

Wat ek by twaalf en vier en twintig bedoel Gloudina, is dat
ek sou vier en twintig kalkoene sien indien ek dubbel
gesien het. En indien jy saam met my was sou al twee julle
Gloudinas gesien het ek sien nie dubbel nie.
Vorige onderwerp: Waar is die PIZZA?
Volgende onderwerp: "Jimi" deur LOUIS ESTERHUIZEN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 08:16:13 MGT 2024