Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuusgroep
Nuusgroep [boodskap #308] Sa, 24 Mei 2003 21:55 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries skryf:
> Oh. Is jy besig om vir jou 'n huis of iets te bou? Is jy nie in die tronk
> nie? Of is jy al uit op parool?

> Ek haal aan:
>>>> >"Baie dankie vir die uitnodiging, Andries.
>>>> >Ek verwag om een van die dae parool te kry.

>>>> >Speedy"
Sluit aanhaling.

En al daai rhino walls! Wat op aarde doen mens daarmee?

Lorinda
Re: Nuusgroep [boodskap #311 is 'n antwoord op boodskap #308] Sa, 24 Mei 2003 22:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het vir jou plaasname gebring.
naand.

"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0305241355.399eb603@posting.google.com...
> Andries skryf:
>> Oh. Is jy besig om vir jou 'n huis of iets te bou? Is jy nie in die tronk
>> nie? Of is jy al uit op parool?
>
>> Ek haal aan:
>>>> >>"Baie dankie vir die uitnodiging, Andries.
>>>> >>Ek verwag om een van die dae parool te kry.
>
>>>> >>Speedy"
> Sluit aanhaling.
>
> En al daai rhino walls! Wat op aarde doen mens daarmee?
>
> Lorinda
Re: Nuusgroep [boodskap #314 is 'n antwoord op boodskap #308] Sa, 24 Mei 2003 22:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On 24 May 2003 14:55:43 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

>
> En al daai rhino walls! Wat op aarde doen mens daarmee?
>
> Lorinda

Dit (drywalling) is voorafvervaardigde binnemure.
Ek wil veranderinge aan my huis doen en die
keer Rhino Walls gebruik.
In Amerika byvoorbeeld word laaankal slegs die
buitemure van 'n huis gebou en dmv drywalling
word die huis voltooi.

Jy kan 'n lekker beskrywing sien by
http://my.raex.com/~rwneil/stages.html
kliek dan op nr. 27 Drywalling the house.

Die plan is 'n woonstel aan my huis met
ook straatuitsig. Slegs die binnemure
moet nog gebou word.
Re: Nuusgroep [boodskap #320 is 'n antwoord op boodskap #314] So, 25 Mei 2003 01:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Conzales skryf in boodskap news:...

> Dit (drywalling) is voorafvervaardigde binnemure.
> Ek wil veranderinge aan my huis doen en die
> keer Rhino Walls gebruik.
> In Amerika byvoorbeeld word laaankal slegs die
> buitemure van 'n huis gebou en dmv drywalling
> word die huis voltooi.
>
> Jy kan 'n lekker beskrywing sien by
> http://my.raex.com/~rwneil/stages.html
> kliek dan op nr. 27 Drywalling the house.
>
> Die plan is 'n woonstel aan my huis met
> ook straatuitsig. Slegs die binnemure
> moet nog gebou word.

Hemele behoed my, ek will nie n huis drywall nie! Hier in Engeland bly
die meeste van ons in Victoriaanse "two up two downs" en dit is
heeltemaal goed genoeg vir my. Maar, ek is beindruk - het jy die
woonstel self gebou? Jy klink opgewonde daaroor,is drywalling n nuwe
tegniek?

Lorinda
Re: Nuusgroep [boodskap #324 is 'n antwoord op boodskap #320] So, 25 Mei 2003 08:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On 24 May 2003 18:55:19 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Speedy Conzales skryf in boodskap news:...
>
>> Dit (drywalling) is voorafvervaardigde binnemure.
>> Ek wil veranderinge aan my huis doen en die
>> keer Rhino Walls gebruik.
>> In Amerika byvoorbeeld word laaankal slegs die
>> buitemure van 'n huis gebou en dmv drywalling
>> word die huis voltooi.
>>
>> Jy kan 'n lekker beskrywing sien by
>> http://my.raex.com/~rwneil/stages.html
>> kliek dan op nr. 27 Drywalling the house.
>>
>> Die plan is 'n woonstel aan my huis met
>> ook straatuitsig. Slegs die binnemure
>> moet nog gebou word.
>
> Hemele behoed my, ek will nie n huis drywall nie! Hier in Engeland bly
> die meeste van ons in Victoriaanse "two up two downs" en dit is
> heeltemaal goed genoeg vir my. Maar, ek is beindruk - het jy die
> woonstel self gebou? Jy klink opgewonde daaroor,is drywalling n nuwe
> tegniek?
>
> Lorinda


En daar in England het julle 'n heerlike 18 grade terwyl ons 'n ysige
20 grade wintersweer het:-)
Grappie - ons het 'n ongelooflike 24 grade (voorspelling natuurlik)
vir vandag.
Drywalling is relatief nuut - veral gesien in die opsig dat dit nié sò
nuut is in die meeste eerste wêreldlande nie maar wel 'n relatief nuwe
tegniek is vir SA.

Onthou dat die buitemure steeds die ou beproefde baksteen en sement
mure is, met drywalling as binnemure. Ek is opgewonde daaroor want
daar is nie meer krake in mure ens. nie. Dit is werklik baie mooier as
baksteenmure want dit is gladder en oor die algemeen mooier afgewerk.
Wanneer dit binne 'n bestaande woning gedoen word, is daar minder (of
byna geen) gemors. Danielle het vir my gesê dat hulle huis in Atlanta
Georgia is so gebou en dat álle huise daar so gebou word.

(Ek dink die skakel wat ek vir jou hier bo gegee het, het dalk nie
gewerk nie. Ek het dit so pas getoets en dit is kokkai. Ek sal gaan
kyk vir 'n ander skakel daarheen) maar nooi jou intussen na 'n
Kanadese site http://www.guildcrest.com/welcome.html wat 'n
baie mooi beskrywing daarvan gee.

Kliek op 'Photo Tours' en daarna die heel eerste skakel of anders gaan
jy sommer direk na http://www.guildcrest.com/modeltour/index.html
Kyk net watter lieflike afrondingswerk doen drywalling.
JA, GEBRUIK DIE LAASTE SKAKEL EERSTE.

En moet nie sê dat ek nou 'n vroumens in manswêreld inlok nie, want
dit is jou gebied ook. Jy hou tog ook van 'n mooi huis.

Dave
Re: Renosters [boodskap #329 is 'n antwoord op boodskap #324] So, 25 Mei 2003 12:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Conzales skryf in boodskap news:...
> On 24 May 2003 18:55:19 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>
>> Speedy Conzales skryf in boodskap news:...
>>
> En daar in England het julle 'n heerlike 18 grade terwyl ons 'n ysige
> 20 grade wintersweer het:-)
> Grappie - ons het 'n ongelooflike 24 grade (voorspelling natuurlik)
> vir vandag.

18 grade is baie vir Engeland! Ons is baie dankbaar, dit kon baie
erger gewees het.......


> Onthou dat die buitemure steeds die ou beproefde baksteen en sement
> mure is, met drywalling as binnemure. Ek is opgewonde daaroor want
> daar is nie meer krake in mure ens. nie.

Nie krake in mure nie! NOU het jy meer as my volle aandag.....Sal
hierdie mure hou? Ek bedoel sal dit so lank hou as baksteen mure?


> En moet nie sê dat ek nou 'n vroumens in manswêreld inlok nie, want
> dit is jou gebied ook. Jy hou tog ook van 'n mooi huis.
>
> Dave

Dave, wat jou interesseer stel ons ook in belang. BTW, hulle soek jou
in SCS-AA


Lorinda
Re: Renosters [boodskap #339 is 'n antwoord op boodskap #329] So, 25 Mei 2003 13:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On 25 May 2003 05:27:34 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:


>
>> Onthou dat die buitemure steeds die ou beproefde baksteen en sement
>> mure is, met drywalling as binnemure. Ek is opgewonde daaroor want
>> daar is nie meer krake in mure ens. nie.
>
> Nie krake in mure nie! NOU het jy meer as my volle aandag.....Sal
> hierdie mure hou? Ek bedoel sal dit so lank hou as baksteen mure?
>
>
>> En moet nie sê dat ek nou 'n vroumens in manswêreld inlok nie, want
>> dit is jou gebied ook. Jy hou tog ook van 'n mooi huis.
>>
>> Dave
>
> Dave, wat jou interesseer stel ons ook in belang. BTW, hulle soek jou
> in SCS-AA
>
>
> Lorinda

Ek sal jou nou antwoord. Ek het minute gelede 'n verslag afgehandel
wat ek met die hand moes doen en twaalf A4's behels.
Dit moet opgesom word maar môre is nog 'n dag.
Re: Renosters [boodskap #342 is 'n antwoord op boodskap #329] So, 25 Mei 2003 14:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On 25 May 2003 05:27:34 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

>
>
>
>> Onthou dat die buitemure steeds die ou beproefde baksteen en sement
>> mure is, met drywalling as binnemure. Ek is opgewonde daaroor want
>> daar is nie meer krake in mure ens. nie.
>
> Nie krake in mure nie! NOU het jy meer as my volle aandag.....Sal
> hierdie mure hou? Ek bedoel sal dit so lank hou as baksteen mure?
>
Dit sal 'n onbeperkte tyd hou, en indien jy 'n kas daarteen laat omval
en dit is 'n baaaie swaar item (met swaar ysters daarin:-) kan dit wel
deur die muur val. As dit 'n baksteenmuur was, was die pleister
beskadig. 'n Drywall muur, sou jy 'n paneel moes vervang. Albei moet
jy weer verf.

Het jy gaan kyk na die foto's? Dit lyk goed né!


>
>> En moet nie sê dat ek nou 'n vroumens in manswêreld inlok nie, want
>> dit is jou gebied ook. Jy hou tog ook van 'n mooi huis.
>>
>> Dave
>
> Dave, wat jou interesseer stel ons ook in belang. BTW, hulle soek jou
> in SCS-AA
>
>
> Lorinda


Dankie dat jy my daarvan sê. Ek het nie eens soc. culture op my
nuusleser nou nie en sal dit miskien (net miskien) netnou ook
op my nuusleser sit.
Wat wil ek by SCS-AA hê as ons dan soveel vrede het hier?

Dave
Re: Renosters [boodskap #343 is 'n antwoord op boodskap #342] So, 25 Mei 2003 14:22 Na vorige boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 25 May 2003 16:13:36 +0200, Speedy Conzales
wrote:


>>
>> Nie krake in mure nie! NOU het jy meer as my volle aandag.....Sal
>> hierdie mure hou? Ek bedoel sal dit so lank hou as baksteen mure?

Nòu Poppie, het jý mý onverdeelde aandag... ek dog jy's een van die
hedendaagse girlies wat eers die wêreld gaan verken en soos 95%
van hulle in London begin. Nou praat jy asof jou ma in Ierland woon.
Vertel meer.......

Speedy Conzales
met ore gespits
Re: Nuusgroep [boodskap #6513 is 'n antwoord op boodskap #308] So, 02 Junie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Andrew Harwood  is tans af-lyn  Andrew Harwood
Boodskappe: 12
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Izak Bouwer (iz...@igs.net) wrote:
> In article , dykh...@mail.global.co.za says...
>>
>> Ek dink dat hierdie nuusgroep moet bly sodat die Afrikaner kan wys dat
>> hy ook wil leef.
>>

> Baie dankie vir u reaksie op my oproep aan al
> die lesers van die Afrikaanse nuusgroep. Nou
> voel ek nie meer soos 'n stem roepende in die
> woestyn nie. Ons moet op hierdie nuusgroep
> 'n gemeenskap skep. Kyk maar op die Engelse
> Suid-Afrikaanse nuusgroep. Ek tel nou die dag
> 53 items op een van die �threads.� (Wat is tog
> die Afrikaans van die woord �thread.�) En daar
> is baie Afrikaanse name op die Engelse nuus-
> groep.

> Hierdie nuusgroep is belangrik, nie net vir die
> Afrikaner binne Suid-Afrika nie, maar ook vir
> die mense, soos ek, wat in die buiteland sit en
> kontak wil behou.

> Ek hoop mense begin pos op hierdie nuusgroep
> in groter en groter getalle. Tot dan is ek vasbe-
> rade om te sien dat dit nooit heeltemal leeg is nie,
> selfs al moet ek alternatief psalms en gesange in-
> tik.


Ek stem saam!
Dis wonderlik vir ons in die buiteland om in Die Taal saam
met ander Suid-Afrikaners te "gesels".
Dit sou 'n egte medelyde ("pity?") wees as hierdie nuusgroep is ooit
gekanselleer.

[Jammer, verskoon my "rusty" taal assebl.]




--------------------------------------SPRINGBOKS RULE THE WORLD-------
) /
ANDREW HARWOOD .oooO (_/
Environmental Engineering ( )
Carleton University \ (
\_) Oooo.
Email: ahar...@chat.carleton.ca ( )
OR har...@engsoc.carleton.ca ) /
Postal: 7 Weatherwood Cres.; Nepean, .oooO (_/
Ontario; K2E 7C5; Canada ( )
\ (
-------------------------------------WALKING OVER THE COMPETITION-----
Re: Nuusgroep [boodskap #6514 is 'n antwoord op boodskap #308] So, 02 Junie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article , dykh...@mail.global.co.za says...
>
> Ek dink dat hierdie nuusgroep moet bly sodat die Afrikaner kan wys dat
> hy ook wil leef.
>

Baie dankie vir u reaksie op my oproep aan al
die lesers van die Afrikaanse nuusgroep. Nou
voel ek nie meer soos 'n stem roepende in die
woestyn nie. Ons moet op hierdie nuusgroep
'n gemeenskap skep. Kyk maar op die Engelse
Suid-Afrikaanse nuusgroep. Ek tel nou die dag
53 items op een van die �threads.� (Wat is tog
die Afrikaans van die woord �thread.�) En daar
is baie Afrikaanse name op die Engelse nuus-
groep.

Hierdie nuusgroep is belangrik, nie net vir die
Afrikaner binne Suid-Afrika nie, maar ook vir
die mense, soos ek, wat in die buiteland sit en
kontak wil behou.

Ek hoop mense begin pos op hierdie nuusgroep
in groter en groter getalle. Tot dan is ek vasbe-
rade om te sien dat dit nooit heeltemal leeg is nie,
selfs al moet ek alternatief psalms en gesange in-
tik.

Gloudina Bouwer
Vorige onderwerp: Oor die verlore wit kind
Volgende onderwerp: Postale dementia
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 11:22:09 MGT 2024