Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » dubbel koste
dubbel koste [boodskap #32635] So, 23 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"The Pretoria unicity would be known as Tshwane soon after
the November municipal elections. " Daar word gepraat van
Johannesburg se naam sowel as Krugersdorp s'n te verander.
Wanneer word Suid Afrika s'n verander?

'n Spreker in die regering het die swart bevolking onlangs
gewaarsku dat vigs hulle die minderheid in die SA bevolking
kan maak.

Wat dink julle kos dit slegs om nuwe padtekens op te rig?

Wat gaan dit die volgende blanke regering kos om al die
name weer 'wit' te maak?

En...
Mbeki to plead for more debt relief
top www.eep.co.za
Back from the G8 summit in Tokyo where he asked for African
debt to be written off

Davie Davis

* Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
Re: dubbel koste [boodskap #32685 is 'n antwoord op boodskap #32635] Ma, 24 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
abc  is tans af-lyn  abc
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
Davie Davis wrote:

> "The Pretoria unicity would be known as Tshwane soon after
> the November municipal elections. " Daar word gepraat van
> Johannesburg se naam sowel as Krugersdorp s'n te verander.
> Wanneer word Suid Afrika s'n verander?
>

Dan word die inwoners seker Tshwape genoem?
Re: dubbel koste [boodskap #32686 is 'n antwoord op boodskap #32635] Ma, 24 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf:
:
: Davie Davis wrote:
:
: > "The Pretoria unicity would be known as
Tshwane soon after
: > the November municipal elections. " Daar
word gepraat van
: > Johannesburg se naam sowel as Krugersdorp
s'n te verander.
: > Wanneer word Suid Afrika s'n verander?
: >
:
: Dan word die inwoners seker Tshwape genoem?

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
I like it ....... LOL ............. !
--
Re: dubbel koste [boodskap #32687 is 'n antwoord op boodskap #32635] Ma, 24 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Skuus vir die dubbel 'dubel koste' wat ek dubbel gestuur het

"Dan word die inwoners seker Tshwape genoem? "

ABC ek hou van jou sin vir humor. Ek dink net nie die
Tshwape gaan dit so waardeer soos ek nie!

* Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
Vorige onderwerp: Bookstores in South Africa
Volgende onderwerp: Maak reg, Elaine
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 23:02:03 MGT 2024