Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: 'Wits plaas Afrikaans lankal ín die doofpot'
Re: 'Wits plaas Afrikaans lankal ín die doofpot' [boodskap #32392] So, 16 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink ons moet begin aanvaar dat Afrikaans net soos enige ander taal
(Xhosa, Zoeloe ens) ook maar net nog 'n etniese taal is. Ons kan nie meer
van die regering verwag om ons taal vir ons te beskerm nie, want dan sal al
die ander 10 tale ook deur die regering beskerm moet word. Dis tog absurd
en sal te veel kos. Ons sal maar net nou self ons taal moet beskerm en laat
voortleef soos al die ander nasies en rasse in ons land moet doen.

Elaine

skryf in boodskap news:3972FC3D.184C7D7@home.com...
Bep Nieuwhof wrote:

> Die nuus dat Wits se departement Afrikaans en Nederlands finaal gesluit
> word, word allerweë gelate aanvaar. Die houding is: Wat sal wees, sal wees.
> Dis 'n teken van die tye. Afrikaans kwyn, dus sal Afrikaanse departemente
> ook doodgaan.
Re: 'Wits plaas Afrikaans lankal ín die doofpot' [boodskap #32393 is 'n antwoord op boodskap #32392] So, 16 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Bep Nieuwhof skryf in boodskap news:8kuvmq$576$1@rubidium.news.lion-access.net...
> Elaine,
>
> Aanvaarding gaan nog eendag jou ondergang kos !!!
>
He speaks!!! lol, en wat stel jy voor doen ek? Loop rond en begin moor?
Hou 'n geweer teen Mnr Mbeki se kop en sê vir hom hy MOET ten alle koste
Afrikaans subsidieer? Kan jy dink watse stront daar dan in hierrie land
gaan wees?
Re: 'Wits plaas Afrikaans lankal ín die doofpot' [boodskap #32430 is 'n antwoord op boodskap #32392] Ma, 17 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Bep Nieuwhof  is tans af-lyn  Bep Nieuwhof
Boodskappe: 45
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
HMMMMMMMMM,

Nie 'n te legte idee nie !

"Elaine" skryf in boodskap news:39731c51.0@news1.mweb.co.za...
>
> Bep Nieuwhof wrote in message
> news:8kuvmq$576$1@rubidium.news.lion-access.net...
>> Elaine,
>>
>> Aanvaarding gaan nog eendag jou ondergang kos !!!
>>
> He speaks!!! lol, en wat stel jy voor doen ek? Loop rond en begin moor?
> Hou 'n geweer teen Mnr Mbeki se kop en sê vir hom hy MOET ten alle koste
> Afrikaans subsidieer? Kan jy dink watse stront daar dan in hierrie land
> gaan wees?
>
Vorige onderwerp: Re: ¿U-lo! www.u-lo.com
Volgende onderwerp: Re: van oostrum se Feyerabend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 02:45:35 MGT 2024