Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Vraag aan Elaine
Re: Vraag aan Elaine [boodskap #32312] Vr, 14 Julie 2000 00:00
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Sê my Elaine hoe oud is jy nou eintlik?
+++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++

Elaine wrote
: Nee dis nie wat ek gesê het nie!! Ek het
gesê dat jy wat weg gegaan het nie
: meer jou "chops" in Suid Afrika kan rond
gooi nie. Dis wat ek bedoel het.
: Ek voel dis seker maar elkeen se eie saak
as hy weggaan, maar dan (en jammer
: om dit te sê) het hy nie meer 'n sê nie,
want hy dan sy land die rug gekeer.
: Ek praat nou nie van mense wat tydelik
oorsee gaan vir 'n werksvakansie nie
: ek praat van mense wat permanent weg gegaan
het.
:
: Elaine
: Bep Nieuwhof
: >
: > Weer ietsie nuut om oor te veg --- Ek is
bly dat jy darm so stadig maar
: > seker van my leer. Wys jou doen so
bietjie navorsing en jy kom ver.
: >
: > Jy het in 'n vorige berig dinge rongegooi
en gese dat die hele Suid-Afrika
: > hoort aan die negers en dat ons nie
regtig reg het om hier ons "chops" te
: > klap nie.
: > Wel dalk nie in die presiese woorde nie
maar wel in die konteks.
: >
: > Reg of verkeert?
: >
: >
:
:
Re: Vraag aan Elaine [boodskap #32313 is 'n antwoord op boodskap #32312] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee dis nie wat ek gesê het nie!! Ek het gesê dat jy wat weg gegaan het nie
meer jou "chops" in Suid Afrika kan rond gooi nie. Dis wat ek bedoel het.
Ek voel dis seker maar elkeen se eie saak as hy weggaan, maar dan (en jammer
om dit te sê) het hy nie meer 'n sê nie, want hy dan sy land die rug gekeer.
Ek praat nou nie van mense wat tydelik oorsee gaan vir 'n werksvakansie nie
ek praat van mense wat permanent weg gegaan het.

Elaine

Bep Nieuwhof skryf in boodskap news:8kmc3u$2go$1@rubidium.news.lion-access.net...
> Elaine,
>
> Weer ietsie nuut om oor te veg --- Ek is bly dat jy darm so stadig maar
> seker van my leer. Wys jou doen so bietjie navorsing en jy kom ver.
>
> Jy het in 'n vorige berig dinge rongegooi en gese dat die hele Suid-Afrika
> hoort aan die negers en dat ons nie regtig reg het om hier ons "chops" te
> klap nie.
> Wel dalk nie in die presiese woorde nie maar wel in die konteks.
>
> Reg of verkeert?
>
Re: Vraag aan Elaine [boodskap #32314 is 'n antwoord op boodskap #32312] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:396F255D.751998AE@home.com...

> Vandag is
> Jonas Savimbi die bad guy en die sogenaamde "commies"
> die good guys.

Jy sê dieFNLA is "good guys", Gloudina?

Hoe danbaar is ek nie dat jy my nie as 'n "good guy" prys nie.

(Jou alles-is-net-swar-of-wit idees maak jou nogal kwesbaar, weet jy? Dis
nie net 'n teken van onvolwassenheid nie, maar dit toon ook gebrekkige
begrip van die werklikheid - soos die FNLA-voorbeeld weereens demonstreer.)
Re: Vraag aan Elaine [boodskap #32315 is 'n antwoord op boodskap #32312] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee jy sal nie weet nie. Dit is nooit bekend gemaak nie. Ek het toevallig
(en ek die ook van my pa gehoor wat diep in Angola was) 'n brief gelees wat
op die internet geplaas is ('n vriend het dit vir my gestuur) waarop die man
ook praat swart kindertjies wat hulle moes doodmaak. Een van die tegnieke
om swart vroue te kry om aan die weermagoutjies te vertel waar hulle mans
wegkruip was om hulle kinders voor hulle oë dood te maak. Nee wat, dit het
niks met sefverdediging uit te waai gehad nie.

Elaine

Riaan skryf in boodskap news:8kmus9$239c$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ek weet van geen troep wat 'n opdrag op die grens gekry het om 'n kind dood
> te skiet nie. Indien dit wel gebeur het raai ek dat die kind omtrent 14+
> jaar oud was en met 'n AK47 op die weermag outjies geskiet het.
>
> Dus was dit dan moontlike selfverdedeging.
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:396eda73.0@news1.mweb.co.za...
> Hy was ook in die oorlog. Hy't ook ge "ja 'sant!! nee
>> 'sant!" Hy was ook op die grens en moes ook onskuldige swart kindertjies
>> doodskiet voor hulle ma's omdat hy so beveel is.
>
Vorige onderwerp: Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar.
Volgende onderwerp: Re: Vragie...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 23:15:55 MGT 2024