Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oor vryheid van wil
Oor vryheid van wil [boodskap #310] Sa, 24 Mei 2003 21:59 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Was jy nog nie in omstandighede waar jy ietwat onwillig
> van 'n voertuig ontslae geraak het nie? 'n Ander kar
> gekoop bv. met steeds sentimentele gehegtheid aan
> die vorige? En was jy altyd vrywillig daar?

> Speedy

Nee.

Lorinda
Re: Oor vryheid van wil [boodskap #318 is 'n antwoord op boodskap #310] Sa, 24 Mei 2003 22:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On 24 May 2003 14:59:05 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

>> Was jy nog nie in omstandighede waar jy ietwat onwillig
>> van 'n voertuig ontslae geraak het nie? 'n Ander kar
>> gekoop bv. met steeds sentimentele gehegtheid aan
>> die vorige? En was jy altyd vrywillig daar?
>
>> Speedy
>
> Nee.
>
> Lorinda

Dan's my kuiergaste seker ook nie vrywillig daar nie:-)))

Speedy Conzales
Skaker van Faam
Re: Oor vryheid van wil [boodskap #323 is 'n antwoord op boodskap #318] So, 25 Mei 2003 02:18 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Conzales skryf in boodskap news:...
>
> Dan's my kuiergaste seker ook nie vrywillig daar nie:-)))
>
> Speedy Conzales
> Skaker van Faam

Dit roep nou allerhande Stephen King tipe beelde op.... Ek en Andries
sal dalk n reddingstog daar oor die mynhope heen moet loods.

Lorinda
(Vlêrmuis Vrou)
Vorige onderwerp: Plaas name in die Vrystaat
Volgende onderwerp: Oor die verlore wit kind
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 08:25:50 MGT 2024