Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » bzzzz....
bzzzz.... [boodskap #32145] Wo, 12 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
SkyTalker  is tans af-lyn  SkyTalker
Boodskappe: 4
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dit is amptelik bevind : Skybiz is nie 'n piramiede skema nie en dus
heeltemal wettig ! Dus word deel van die gold rush en gaan
http://www.skynary.com/rieghard en word deel van die wenspan
Re: bzzzz.... [boodskap #32288 is 'n antwoord op boodskap #32145] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
Het julle dan nog nie kabel aansluitings daar nie? Permanent, dus geen
telefoon oproepe nie, en in no time het jy sommer jou eie server met 10gig
op die net...

Krokkie wrote in message ...
> Anyway Skybiz is so stadig soos 'n ossewa. Jy kry al time-outs op die sites
>
> Krokkie
>
>
> Dave Du Plessis wrote in message ...
>> Hoekom sal ons jou glo Rieghard? Omdat jy klaar jou geld daarin gedruk het
>> en dit wil terug hê?
>> 'n Vriend wil ook 15mb aan my verkoop vir $100 +$10 en daarna $100 per
> jaar.
>> En dit ná ek op een plek 50mb 'n ander 100mb en by 'n winkel in Noord
>> Amerika onbeperkte webruimte, gratis en verniet gekry het.
>>
>> Glo jy maar die twee feite:
>>
>> 1. Volgende keer wanneer 'n piramiede skema geld maak sal dit die eerste
>> keer wees.
>>
>> 2. Skybiz is so piramiederig as kan kom my vriend! Hoekom sê jy nié vir
> ons
>> wié het w�nneer wat bevind nie? Of sê vir ons wát is anders aan
>>
>>
>>
>>
>> Rieghard wrote in message
>> news:8kg822$94n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dit is amptelik bevind : Skybiz is nie 'n piramiede skema nie en dus
>>> heeltemal wettig ! Dus word deel van die gold rush en gaan
>>> http://www.skynary.com/rieghard en word deel van die wenspan
>>>
>>
>
Re: bzzzz.... [boodskap #32289 is 'n antwoord op boodskap #32145] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hoekom sal ons jou glo Rieghard? Omdat jy klaar jou geld daarin gedruk het
en dit wil terug hê?
'n Vriend wil ook 15mb aan my verkoop vir $100 +$10 en daarna $100 per jaar.
En dit ná ek op een plek 50mb 'n ander 100mb en by 'n winkel in Noord
Amerika onbeperkte webruimte, gratis en verniet gekry het.

Glo jy maar die twee feite:

1. Volgende keer wanneer 'n piramiede skema geld maak sal dit die eerste
keer wees.

2. Skybiz is so piramiederig as kan kom my vriend! Hoekom sê jy nié vir ons
wié het w�nneer wat bevind nie? Of sê vir ons wát is anders aan

Rieghard skryf in boodskap news:8kg822$94n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit is amptelik bevind : Skybiz is nie 'n piramiede skema nie en dus
> heeltemal wettig ! Dus word deel van die gold rush en gaan
> http://www.skynary.com/rieghard en word deel van die wenspan
>
Re: bzzzz.... [boodskap #32290 is 'n antwoord op boodskap #32145] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Anyway Skybiz is so stadig soos 'n ossewa. Jy kry al time-outs op die sites

Krokkie

Dave Du Plessis wrote in message ...
> Hoekom sal ons jou glo Rieghard? Omdat jy klaar jou geld daarin gedruk het
> en dit wil terug hê?
> 'n Vriend wil ook 15mb aan my verkoop vir $100 +$10 en daarna $100 per jaar.
> En dit ná ek op een plek 50mb 'n ander 100mb en by 'n winkel in Noord
> Amerika onbeperkte webruimte, gratis en verniet gekry het.
>
> Glo jy maar die twee feite:
>
> 1. Volgende keer wanneer 'n piramiede skema geld maak sal dit die eerste
> keer wees.
>
> 2. Skybiz is so piramiederig as kan kom my vriend! Hoekom sê jy nié vir ons
> wié het w�nneer wat bevind nie? Of sê vir ons wát is anders aan
>
>
>
>
> Rieghard wrote in message
> news:8kg822$94n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit is amptelik bevind : Skybiz is nie 'n piramiede skema nie en dus
>> heeltemal wettig ! Dus word deel van die gold rush en gaan
>> http://www.skynary.com/rieghard en word deel van die wenspan
>>
>
Re: bzzzz.... [boodskap #32583 is 'n antwoord op boodskap #32145] Sa, 22 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
www.eep.co.za  is tans af-lyn  www.eep.co.za
Boodskappe: 42
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
www.eep.co.za

Pijotrij wrote in message ...
> Het julle dan nog nie kabel aansluitings daar nie? Permanent, dus geen
> telefoon oproepe nie, en in no time het jy sommer jou eie server met 10gig
> op die net...
>
> Krokkie wrote in message ...
>> Anyway Skybiz is so stadig soos 'n ossewa. Jy kry al time-outs op die sites
>>
>> Krokkie
>>
>>
>> Dave Du Plessis wrote in message ...
>>> Hoekom sal ons jou glo Rieghard? Omdat jy klaar jou geld daarin gedruk het
>>> en dit wil terug hê?
>>> 'n Vriend wil ook 15mb aan my verkoop vir $100 +$10 en daarna $100 per
>> jaar.
>>> En dit ná ek op een plek 50mb 'n ander 100mb en by 'n winkel in Noord
>>> Amerika onbeperkte webruimte, gratis en verniet gekry het.
>>>
>>> Glo jy maar die twee feite:
>>>
>>> 1. Volgende keer wanneer 'n piramiede skema geld maak sal dit die eerste
>>> keer wees.
>>>
>>> 2. Skybiz is so piramiederig as kan kom my vriend! Hoekom sê jy nié vir
>> ons
>>> wié het w�nneer wat bevind nie? Of sê vir ons wát is anders aan
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> Rieghard wrote in message
>>> news:8kg822$94n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Dit is amptelik bevind : Skybiz is nie 'n piramiede skema nie en dus
>>>> heeltemal wettig ! Dus word deel van die gold rush en gaan
>>>> http://www.skynary.com/rieghard en word deel van die wenspan
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Grondeise
Volgende onderwerp: NP is rascistisch
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 23:48:47 MGT 2024