Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Goeie webbladsy vir Geskiedenis Boffens
'n Goeie webbladsy vir Geskiedenis Boffens [boodskap #32182] Wo, 12 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hello almal

Ek het gedink julle mag dalk die volgende website interessant vind dis vol
lêers wat julle kan aflaai oor geskiedenis en Siener van Resnburg. Gaan kyk
bietjie na http://home.intekom.com/lichtenburg/down1.htm
Ek soek al maande na so 'n website.

Groete
Elaine
Re: 'n Goeie webbladsy vir Geskiedenis Boffens [boodskap #32271 is 'n antwoord op boodskap #32182] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Pat
Jy moet eers die files unzip (jy weet seker hoe om dit te doen?). Save die
file nes hy is se maar "siener.wpd" Dan gaan jy na word toe en kies "open"
Jy sal mos so 'n venstertjie kry. Daar's 'n drop down boxie onder links
click op hom en kies "all files" dan soek jy die die file wat jy gesave het.
Dubbel cliek op hom. Woord sal hom self verander sodat jy dit kan sien.

Elaine

Pat skryf in boodskap news:8kj60h$3o6$1@slb2.atl.mindspring.net...
> Verskoon my dat ek nou soos n sissende slang stiksienig is, maar ek het die
> webbladsy gesave as n Word dokument, en nou gee dit my net gobble dee gook
> :-)
> My ou liewe man is nie hier nie, en ek weet ek het iets verkeerds gedoen,
> maar
> nie een van die files op hierdie webbladsy wil nou "lees" nie. Enige help
> sal waardeer word.
>
> Patetiese Pat
>
>
> Elaine wrote in message
> news:396c4601.0@news1.mweb.co.za...
>> Hello almal
>>
>> Ek het gedink julle mag dalk die volgende website interessant vind dis vol
>> lêers wat julle kan aflaai oor geskiedenis en Siener van Resnburg. Gaan kyk
>> bietjie na http://home.intekom.com/lichtenburg/down1.htm
>> Ek soek al maande na so 'n website.
>>
>> Groete
>> Elaine
>>
>
Re: 'n Goeie webbladsy vir Geskiedenis Boffens [boodskap #32272 is 'n antwoord op boodskap #32182] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Frik  is tans af-lyn  Frik
Boodskappe: 43
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
Pat die oplossing is eenvoudig.
1) Unzip die file.
2) Gaan na word toe
3)Click open en gaan dan na die plek waar die file le
$) Word sal dan die file oopmaak en in 'n meer verstaanbare taal vir jou
gee.

Pat skryf in boodskap news:8kj60h$3o6$1@slb2.atl.mindspring.net...
> Verskoon my dat ek nou soos n sissende slang stiksienig is, maar ek het die
> webbladsy gesave as n Word dokument, en nou gee dit my net gobble dee gook
> :-)
> My ou liewe man is nie hier nie, en ek weet ek het iets verkeerds gedoen,
> maar
> nie een van die files op hierdie webbladsy wil nou "lees" nie. Enige help
> sal waardeer word.
>
> Patetiese Pat
>
>
> Elaine wrote in message
> news:396c4601.0@news1.mweb.co.za...
>> Hello almal
>>
>> Ek het gedink julle mag dalk die volgende website interessant vind dis vol
>> lêers wat julle kan aflaai oor geskiedenis en Siener van Resnburg. Gaan kyk
>> bietjie na http://home.intekom.com/lichtenburg/down1.htm
>> Ek soek al maande na so 'n website.
>>
>> Groete
>> Elaine
>>
>
Vorige onderwerp: Re: NP is rascistisch
Volgende onderwerp: laaste woorde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 30 23:45:38 MGT 2024