Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Petrol Prys
Petrol Prys [boodskap #32235] Do, 13 Julie 2000 00:00
Frik  is tans af-lyn  Frik
Boodskappe: 43
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
Eergister het ons "Ge-eerde" minister van energie sake bekend gemaak dat ons
nie vir die volgende drie maande sal kan dink aan minder betaal vir ons
brandstof nie, al kom die pryse af.

Dit het al klaar vir my snaaks geklink. Gister lees ek 'n artikel op
www.news24.co.za dat Sasol miljoene liter brandstof aan ons geliefde bure
Zimbabwe verkoop het. Ons eie geliefde regering het toe gaan staan en borg
teken vir die bedrag. Natuurlik het Zimbabwe nie betaal nie en ons regering
moet nou opdok. Hoe betaal hulle daarvoor? Deur die petrol prys te verhoog.

Nou sit ek en wonder vir hoeveel sulke glipsies moet ons betaal.

Dit maak my sommer so (kW;IOUWGYR;OY) - Sit asb eie vloekwoord daar in - in.
Vorige onderwerp: Re: America en nuwe Rodney King
Volgende onderwerp: Mercalar.com www.mercalar.com The Galician Real State Portal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 23:11:09 MGT 2024