Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Petrol Prys
Petrol Prys [boodskap #29405] So, 19 Maart 2000 00:00 na volgende boodskap
Antowan Nothling  is tans af-lyn  Antowan Nothling
Boodskappe: 14
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
Die petrol prys ruk nou waaragtig hand uit. Die mense wat die 6 - 8 April
2000 petrol staking reel is reg. Komaan mense en neem bietjie aksie teen die
hoe petrol pryse wat wereld wyd kop uitsteek vir geen rede meer as die bou
van mag en geld nie. Petrol is 'n monopolistiese industrie waarsonder die
wereld regtig kon sonder klaar kom.

Kom ons almal, van Kaapstad tot in die noorde staan saam en bogger die
gierige blikemmers.

Het iemand al opgelet dat daar nie meer privaat Petrol stasies is nie? Het
iemand al agter gekom dat BP garages die land vol is. Het iemand al agter
gekom dat Engen garages die wereld vol is? Hierdie stasies word beheer deur
die olie boor maatskappye. Hulle dring nou slefs in op ander besighede wat
kruideniersware verkoop.

Sien niemand hoe hulle besig is om hulle in ons lewens in te wriemel nie.
Petrol maatskappye mag deesdae kruideniersware verkoop, maar die
kruidenierswinkels mag nie petrol verkoop nie. Hoe eronies.

Ek is amper lus en se ons moet Petrol maatskappye aanval en onder die klippe
steek maar ek is (lyk dit my, ek begin twyfel) meer beskaafd as hulle.

As enige studente leiers hierdie brief lees, kontak my so gou moontlik dat
ons 'n nasionale studente betoging in Suid Afrika asook oorsee kan reel. Ons
moet ons toekoms besware aan niemand minder as die president self oorhandig
nie.

Dan het die verdomde petrol maatskappye nog die vermetelheid om ons as dom
verbruikers te beskou.

Wie het die radio berig gehoor wat die ouens uitgesaai het? Ons onderbetaal
en daarom moet die prys opgestoot word. Hoe gemaklik. Dit is alles ons
skuld. Maar min mense weet dat ons ons buurlande se petrol lae petrol pryse
ondersteun met ons hoe prys. Wie het geweet dat meer as 60% van ons petrol
prys uit belasting bestaan?

Ons betaal nie net ons eie petrol nie, maar 'n groot gedeelte van die 3de
wereld s'n ook.

Maar nee, ons ONDERBETAAL.

Dalk is ons dom. Dalk is ons so dom dat hulle seker maar weer met hierdie
doellose verhoging gaan wegkom. Want soos nog altyd in die verlede, net
sodra die 3de wereld op die been kom dan stoot hulle die petrol prys op
sodat ons maar kan k@k en betaal. Want as ons dit regkry om bo uit te kom is
die wereld nie meer so lekker vir daai blikemmers daar bo nie.

Viva die petrol staking. Komaan ondersteun dit en moet nie soos 'n droe drel
gaan staan en petrol koop tussen die 6 en 8ste April 2000 nie. Steek bietjie
die ouens onder die spreekwoordelike klippe vir hulle k@k plan.

Opreg
Antowan
Re: Petrol Prys [boodskap #29451 is 'n antwoord op boodskap #29405] Di, 21 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rick  is tans af-lyn  Rick
Boodskappe: 5
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
Antowan Nothling het gese:

> Die petrol prys ruk nou waaragtig hand uit. Die mense wat die 6 - 8 April
> 2000 petrol staking reel is reg. Komaan mense en neem bietjie aksie teen die
> hoe petrol pryse wat wereld wyd kop uitsteek vir geen rede meer as die bou
> van mag en geld nie. Petrol is 'n monopolistiese industrie waarsonder die
> wereld regtig kon sonder klaar kom.
>
> Kom ons almal, van Kaapstad tot in die noorde staan saam en bogger die
> gierige blikemmers.

(KNIP)

Ek boikot petrol al reeds vir baie jare. Sien, dit is eenvoudig. Maak die
tenk vol elke Vrydag, dan boikot ek vir die res van die week. Met ander
woorde, ek boikot petrol vir ses dae per week, elke week, vir die afgelope
20 jaar!

Verduidelik asseblief die logika van 'n 3-daagse petrol boikot. Wie wil jy
nou eintlik daardeur benadeel? Dit lyk maar vir my na 'n k@k idee. As jy
dan petrol wil boikot, waarom boikot jy dit dan nie vir ten minste 'n jaar
lank nie?

Wonder maar net...
Rick
Re: Petrol Prys [boodskap #29486 is 'n antwoord op boodskap #29405] Vr, 24 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Die boikot beteken niks. Jy gebruiik nog steeds dieselfde hoeveelheid
petrol.

Boikot kan slegs werk as die een produk deur 'n ander vervang word. Dit kan
jy nie regkry nie. So wie verloor?

Rick skryf in boodskap news:38d73d83.0@news1.mweb.co.za...
>
> Ek boikot petrol al reeds vir baie jare. Sien, dit is eenvoudig. >Maak
die tenk vol elke Vrydag, dan boikot ek vir die res van die >week. Met
ander
> woorde, ek boikot petrol vir ses dae per week, elke week, vir die
> afgelope 20 jaar!
Re: Petrol Prys [boodskap #29509 is 'n antwoord op boodskap #29405] Sa, 25 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rick  is tans af-lyn  Rick
Boodskappe: 5
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
Presies wat ek gese het - net meer sarkasties... ;-)

Rosie het geskryf...

> Die boikot beteken niks. Jy gebruiik nog steeds dieselfde hoeveelheid
> petrol.
>
> Boikot kan slegs werk as die een produk deur 'n ander vervang word. Dit kan
> jy nie regkry nie. So wie verloor?
>
>
>
> Rick het geskryf...
>>
>> Ek boikot petrol al reeds vir baie jare. Sien, dit is eenvoudig. Maak
>> die tenk vol elke Vrydag, dan boikot ek vir die res van die week. Met
>> ander woorde, ek boikot petrol vir ses dae per week, elke week, vir die
>> afgelope 20 jaar!
Re: Petrol Prys [boodskap #29789 is 'n antwoord op boodskap #29405] So, 09 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Antowan Nothling  is tans af-lyn  Antowan Nothling
Boodskappe: 14
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
Die idee was om jou tenk te gooi teen die ou prys en dan vir 3 dae lank nie
teen die nuwe prys te koop nie.

Ek hoef sekerlik nie die sometjie vir jou te doen om te wys hoeveel geld die
Petrol Maatskappye sal verloor het as almal 3 dae lank niks petrol ingegooi
het teen die nuwe prys nie.

Die plan is goed, maar mense in SA sal nooit saamstaan nie, al is dit tot
hul voordeel nie.

Net so terloops, dit is al vantevore gedoen met groot sukses in Amerika en
Britanje.

Die massa mense weet net nie hoeveel mag hulle kan uitoefen nie. Die
tragiese ding agter alles is dat ons altyd wag tot dit werklik sleg gaan
(soms te laat om iets daaraan te doen) voordat ons wakker skrik.

Maar nou ja,
Baai baai

Rick skryf in boodskap news:38d73d83.0@news1.mweb.co.za...
>
> Antowan Nothling het gese:
>
>> Die petrol prys ruk nou waaragtig hand uit. Die mense wat die 6 - 8 April
>> 2000 petrol staking reel is reg. Komaan mense en neem bietjie aksie teen
> die
>> hoe petrol pryse wat wereld wyd kop uitsteek vir geen rede meer as die bou
>> van mag en geld nie. Petrol is 'n monopolistiese industrie waarsonder die
>> wereld regtig kon sonder klaar kom.
>>
>> Kom ons almal, van Kaapstad tot in die noorde staan saam en bogger die
>> gierige blikemmers.
>
> (KNIP)
>
> Ek boikot petrol al reeds vir baie jare. Sien, dit is eenvoudig. Maak die
> tenk vol elke Vrydag, dan boikot ek vir die res van die week. Met ander
> woorde, ek boikot petrol vir ses dae per week, elke week, vir die afgelope
> 20 jaar!
>
> Verduidelik asseblief die logika van 'n 3-daagse petrol boikot. Wie wil jy
> nou eintlik daardeur benadeel? Dit lyk maar vir my na 'n k@k idee. As jy
> dan petrol wil boikot, waarom boikot jy dit dan nie vir ten minste 'n jaar
> lank nie?
>
> Wonder maar net...
> Rick
>
Re: Petrol Prys [boodskap #32227 is 'n antwoord op boodskap #29405] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
heheheh....ek het mos gesê ek het 'n eier te lê oor alles. Anyway. Almal
moan nie net ons nie. Engeland....Amerikaners kan nie eers meer op vakansie
gaan nie want die petrol prys is eenvoudig te hoog daar. Ek nou een aand
laat op CNN gesien hoe die Amerikaners kla. En haai weet jy Amerikaners
moet (ek praat nou hier van die meerderheid en nie die proffesionele mense
nie) 2 of 3 werke elk hê net om te oorleef.

Elaine

Bep Nieuwhof skryf in boodskap news:8kkb0o$6s2$1@rubidium.news.lion-access.net...
> Elaine,
>
> Jy val nou regtig uit die bus ...............
>
> Jy moet kyk na die plaaslike ekonomie -- wat dit kos om daar te lewe en wat
> die gemiddelde salarisse is .... jy kan mos nie nou die Pond/Dollar met die
> sinkende Rand gaan vergelyk nie.
>
> As jy na die plaaslike ekonomie kyk in SA is die petrol prys moer hoor in
> vergelyking.
>
> Popie ek dink daar meer mense in die groep wat moeg raak vir jou
> oppervlakkige opmerkings ----- DINK BABE DINK of jy gaan sink
> !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!1
>
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:396db978.0@news1.mweb.co.za...
>> Amen.
>> In Engeland betaal hulle al amper R9.90 per liter. En in amerika betaal
>> hulle amper R8.00
>>
>> Elaine
>>
>> skryf in boodskap news:396DB940.D82A7058@home.com...
>>> Orcas wrote:
>>>
>>>> Eergister het ons "Ge-eerde" minister van energie sake bekend gemaak
> dat
>> ons
>>>> nie vir die volgende drie maande sal kan dink aan minder betaal vir
> ons
>>>> brandstof nie, al kom die pryse af.
>>>>
>>>
>>> Ek vind dit werklik agterlik om mense te hoor
>>> kla oor die redes vir die petrolpryse in SA as
>>> die petrolpryse oral in die Weste ongehoord
>>> hoog is. Die redes daarvoor le nie in SA nie.
>>> Die rede daarvoor is die besluit van OPEC
>>> om hulle produksie te besnoei en wat die prys
>>> van olie nou oor die 30 dollar Amerikaans
>>> vir 'n "barrel" opgestoot het, terwyl dit nie baie
>>> lank gelede 12 dollars was. Daar is ook ander
>>> redes (in die VSA het hulle 'n baie warm somer
>>> en word lugverkoeling dus baie meer gebruik.)
>>>
>>> Dis natuurlik nie net OPEC wat baat by die
>>> prys van olie wat hoog is, vind nie. Kanada
>>> produseer olie, en so die VSA. Hulle kry nou
>>> baie goeie pryse vir hulle olie.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Re: Petrol Prys [boodskap #32228 is 'n antwoord op boodskap #29405] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 13 Jul 2000 14:02:39 +0200, "Orcas" wrote:

Is dit hoekom die petrolprys op is?
Of is dit die olieprys en die dollar/Rand wisselkoers?
En wat van die fonds wat vroeer ook gebruik was om die prys te
subsidieer vir ons?
Is dit ook deel van die prys?

> Eergister het ons "Ge-eerde" minister van energie sake bekend gemaak dat ons
> nie vir die volgende drie maande sal kan dink aan minder betaal vir ons
> brandstof nie, al kom die pryse af.
>
> Dit het al klaar vir my snaaks geklink. Gister lees ek 'n artikel op
> www.news24.co.za dat Sasol miljoene liter brandstof aan ons geliefde bure
> Zimbabwe verkoop het. Ons eie geliefde regering het toe gaan staan en borg
> teken vir die bedrag. Natuurlik het Zimbabwe nie betaal nie en ons regering
> moet nou opdok. Hoe betaal hulle daarvoor? Deur die petrol prys te verhoog.
>
> Nou sit ek en wonder vir hoeveel sulke glipsies moet ons betaal.
>
> Dit maak my sommer so (kW;IOUWGYR;OY) - Sit asb eie vloekwoord daar in - in.
>
Re: Petrol Prys [boodskap #32229 is 'n antwoord op boodskap #29405] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frik  is tans af-lyn  Frik
Boodskappe: 43
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
Daar is iets wat julle nie aan dink nie en dit is dat die olie prys van $30
per vat seker maar so 10 tot 15% van die prys opmaak. Sodra hulle die petrol
uit die olie onttrek het verkoop hulle die ander olie vir verwaardiging van
was sykouse ens.

Daar gaan sowat 50% van die petrol prys na die regering as belasting.

Ek sal tot R20 per liter betaal vir petrol as die geld vir beter hospitale
ens aangewend word. Waarvoor aggan al die belasting? Hier by ons gaan dit om
gesteel word. Laas jaar is daar bevind dat 33.3% van ons belasting GESTEEL
word.

Kan julle sien hoekom ek so voel

Orcas skryf in boodskap news:396daf7a$0$226@hades.is.co.za...
> Eergister het ons "Ge-eerde" minister van energie sake bekend gemaak dat ons
> nie vir die volgende drie maande sal kan dink aan minder betaal vir ons
> brandstof nie, al kom die pryse af.
>
> Dit het al klaar vir my snaaks geklink. Gister lees ek 'n artikel op
> www.news24.co.za dat Sasol miljoene liter brandstof aan ons geliefde bure
> Zimbabwe verkoop het. Ons eie geliefde regering het toe gaan staan en borg
> teken vir die bedrag. Natuurlik het Zimbabwe nie betaal nie en ons regering
> moet nou opdok. Hoe betaal hulle daarvoor? Deur die petrol prys te verhoog.
>
> Nou sit ek en wonder vir hoeveel sulke glipsies moet ons betaal.
>
> Dit maak my sommer so (kW;IOUWGYR;OY) - Sit asb eie vloekwoord daar in - in.
>
Re: Petrol Prys [boodskap #32230 is 'n antwoord op boodskap #29405] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Orcas wrote:

> Eergister het ons "Ge-eerde" minister van energie sake bekend gemaak dat ons
> nie vir die volgende drie maande sal kan dink aan minder betaal vir ons
> brandstof nie, al kom die pryse af.
>

Ek vind dit werklik agterlik om mense te hoor
kla oor die redes vir die petrolpryse in SA as
die petrolpryse oral in die Weste ongehoord
hoog is. Die redes daarvoor le nie in SA nie.
Die rede daarvoor is die besluit van OPEC
om hulle produksie te besnoei en wat die prys
van olie nou oor die 30 dollar Amerikaans
vir 'n "barrel" opgestoot het, terwyl dit nie baie
lank gelede 12 dollars was. Daar is ook ander
redes (in die VSA het hulle 'n baie warm somer
en word lugverkoeling dus baie meer gebruik.)

Dis natuurlik nie net OPEC wat baat by die
prys van olie wat hoog is, vind nie. Kanada
produseer olie, en so die VSA. Hulle kry nou
baie goeie pryse vir hulle olie.

Gloudina
Re: Petrol Prys [boodskap #32231 is 'n antwoord op boodskap #29405] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Amen.
In Engeland betaal hulle al amper R9.90 per liter. En in amerika betaal
hulle amper R8.00

Elaine

skryf in boodskap news:396DB940.D82A7058@home.com...
> Orcas wrote:
>
>> Eergister het ons "Ge-eerde" minister van energie sake bekend gemaak dat ons
>> nie vir die volgende drie maande sal kan dink aan minder betaal vir ons
>> brandstof nie, al kom die pryse af.
>>
>
> Ek vind dit werklik agterlik om mense te hoor
> kla oor die redes vir die petrolpryse in SA as
> die petrolpryse oral in die Weste ongehoord
> hoog is. Die redes daarvoor le nie in SA nie.
> Die rede daarvoor is die besluit van OPEC
> om hulle produksie te besnoei en wat die prys
> van olie nou oor die 30 dollar Amerikaans
> vir 'n "barrel" opgestoot het, terwyl dit nie baie
> lank gelede 12 dollars was. Daar is ook ander
> redes (in die VSA het hulle 'n baie warm somer
> en word lugverkoeling dus baie meer gebruik.)
>
> Dis natuurlik nie net OPEC wat baat by die
> prys van olie wat hoog is, vind nie. Kanada
> produseer olie, en so die VSA. Hulle kry nou
> baie goeie pryse vir hulle olie.
>
> Gloudina
>
Re: Petrol Prys [boodskap #32232 is 'n antwoord op boodskap #29405] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frik  is tans af-lyn  Frik
Boodskappe: 43
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek wil net graag iets vir jou se. Wat my kwaad maak is dat ons vir ander
mense betaal omdat hulle te sleg is om dit te doen, mense wat boer verwilder
van hulle plase af, mense wat onskuldige boer vermoor. Daardie is die mense
wat ons help betaal.

skryf in boodskap news:396DB940.D82A7058@home.com...
> Orcas wrote:
>
>> Eergister het ons "Ge-eerde" minister van energie sake bekend gemaak dat ons
>> nie vir die volgende drie maande sal kan dink aan minder betaal vir ons
>> brandstof nie, al kom die pryse af.
>>
>
> Ek vind dit werklik agterlik om mense te hoor
> kla oor die redes vir die petrolpryse in SA as
> die petrolpryse oral in die Weste ongehoord
> hoog is. Die redes daarvoor le nie in SA nie.
> Die rede daarvoor is die besluit van OPEC
> om hulle produksie te besnoei en wat die prys
> van olie nou oor die 30 dollar Amerikaans
> vir 'n "barrel" opgestoot het, terwyl dit nie baie
> lank gelede 12 dollars was. Daar is ook ander
> redes (in die VSA het hulle 'n baie warm somer
> en word lugverkoeling dus baie meer gebruik.)
>
> Dis natuurlik nie net OPEC wat baat by die
> prys van olie wat hoog is, vind nie. Kanada
> produseer olie, en so die VSA. Hulle kry nou
> baie goeie pryse vir hulle olie.
>
> Gloudina
>
Re: Petrol Prys [boodskap #32233 is 'n antwoord op boodskap #29405] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bep Nieuwhof  is tans af-lyn  Bep Nieuwhof
Boodskappe: 45
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Elaine,

Jy val nou regtig uit die bus ...............

Jy moet kyk na die plaaslike ekonomie -- wat dit kos om daar te lewe en wat
die gemiddelde salarisse is .... jy kan mos nie nou die Pond/Dollar met die
sinkende Rand gaan vergelyk nie.

As jy na die plaaslike ekonomie kyk in SA is die petrol prys moer hoor in
vergelyking.

Popie ek dink daar meer mense in die groep wat moeg raak vir jou
oppervlakkige opmerkings ----- DINK BABE DINK of jy gaan sink
!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!1

"Elaine" skryf in boodskap news:396db978.0@news1.mweb.co.za...
> Amen.
> In Engeland betaal hulle al amper R9.90 per liter. En in amerika betaal
> hulle amper R8.00
>
> Elaine
>
> skryf in boodskap news:396DB940.D82A7058@home.com...
>> Orcas wrote:
>>
>>> Eergister het ons "Ge-eerde" minister van energie sake bekend gemaak
dat
> ons
>>> nie vir die volgende drie maande sal kan dink aan minder betaal vir ons
>>> brandstof nie, al kom die pryse af.
>>>
>>
>> Ek vind dit werklik agterlik om mense te hoor
>> kla oor die redes vir die petrolpryse in SA as
>> die petrolpryse oral in die Weste ongehoord
>> hoog is. Die redes daarvoor le nie in SA nie.
>> Die rede daarvoor is die besluit van OPEC
>> om hulle produksie te besnoei en wat die prys
>> van olie nou oor die 30 dollar Amerikaans
>> vir 'n "barrel" opgestoot het, terwyl dit nie baie
>> lank gelede 12 dollars was. Daar is ook ander
>> redes (in die VSA het hulle 'n baie warm somer
>> en word lugverkoeling dus baie meer gebruik.)
>>
>> Dis natuurlik nie net OPEC wat baat by die
>> prys van olie wat hoog is, vind nie. Kanada
>> produseer olie, en so die VSA. Hulle kry nou
>> baie goeie pryse vir hulle olie.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Petrol Prys [boodskap #32234 is 'n antwoord op boodskap #29405] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frik  is tans af-lyn  Frik
Boodskappe: 43
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ferdi daardie fonds bestaan nie meer nie dit is opgebruik.

Ferdi Greyling skryf in boodskap news:397bba78.8132141@news.is.co.za...
> On Thu, 13 Jul 2000 14:02:39 +0200, "Orcas"
> wrote:
>
> Is dit hoekom die petrolprys op is?
> Of is dit die olieprys en die dollar/Rand wisselkoers?
> En wat van die fonds wat vroeer ook gebruik was om die prys te
> subsidieer vir ons?
> Is dit ook deel van die prys?
>
>
>
>> Eergister het ons "Ge-eerde" minister van energie sake bekend gemaak dat ons
>> nie vir die volgende drie maande sal kan dink aan minder betaal vir ons
>> brandstof nie, al kom die pryse af.
>>
>> Dit het al klaar vir my snaaks geklink. Gister lees ek 'n artikel op
>> www.news24.co.za dat Sasol miljoene liter brandstof aan ons geliefde bure
>> Zimbabwe verkoop het. Ons eie geliefde regering het toe gaan staan en borg
>> teken vir die bedrag. Natuurlik het Zimbabwe nie betaal nie en ons regering
>> moet nou opdok. Hoe betaal hulle daarvoor? Deur die petrol prys te verhoog.
>>
>> Nou sit ek en wonder vir hoeveel sulke glipsies moet ons betaal.
>>
>> Dit maak my sommer so (kW;IOUWGYR;OY) - Sit asb eie vloekwoord daar in - in.
>>
>
Re: Petrol Prys [boodskap #32236 is 'n antwoord op boodskap #29405] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: <a href="mailto:"></a>

Orcas het die volgende te sê ...
> Eergister het ons "Ge-eerde" minister van energie sake bekend gemaak dat ons
> nie vir die volgende drie maande sal kan dink aan minder betaal vir ons
> brandstof nie, al kom die pryse af.
>
> Dit het al klaar vir my snaaks geklink. Gister lees ek 'n artikel op
> www.news24.co.za dat Sasol miljoene liter brandstof aan ons geliefde bure
> Zimbabwe verkoop het. Ons eie geliefde regering het toe gaan staan en borg
> teken vir die bedrag. Natuurlik het Zimbabwe nie betaal nie en ons regering
> moet nou opdok. Hoe betaal hulle daarvoor? Deur die petrol prys te verhoog.
>
> Nou sit ek en wonder vir hoeveel sulke glipsies moet ons betaal.
>
> Dit maak my sommer so (kW;IOUWGYR;OY) - Sit asb eie vloekwoord daar in -
in.

Klink asof jy iets beet het.
Ek het 'n ander siening.

Smaak my iemand het met 'n oplossing vir al hierdie verkeer op die pad
vorendag gekom.
Jaag die sous prys op.
Ouens bekyk hulle slap mercs met ander ogies. Miskien is 'n uno nie so'
simpel kar nie. Maak net 'n pop-prêm agteraan vas dan los jy die spasie
probleem op.

Dalk is dit die fiets industrie wat probeer om sy stem dik te maak en
die algemene bevolking maer te kry. Niks om oor te bekommer nie.
Die voedsel industrie sal terugslaan met sy goedkoper petrol.
(Hello P&P?)
Met laer petrol pryse kan ons weer ons gesigte mishandel.
Bose kringloop as jy my vra.

Ek mag verkeerd wees. Ek het nie BA Sameswering geswot nie.
Dalk is jy reg. Ek weet net ek "score" as ek my gatsaag vat
en die dag werk toe ry. Net bietjie koud nou. ;-)

Jan-die-lepel
Re: Petrol Prys [boodskap #32291 is 'n antwoord op boodskap #29405] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ja, as ons nie vir onsself meer kan lag nie is dit 'n droewige dag. En die
alternatiewe transport wat Jan-die-lepel voorstel is ek maar lugtig voor. Kan
dit in elk geval nie gebruik nie agv ongereelde ure en tweedens sien ek min van
hulle op die pad waar ek ry.
Christo

Elaine wrote:

> Ek het maar eindelik net die humor daarin gesoek. As 'n mens nie meer kan
> lag nie, wat kan jy dan nog doen. Gelukkig gaan dit nie te sleg met my en
> manlief nie, maar die petrolprys druk ons dood.
>
> skryf in boodskap news:396ECD6F.6F335F@eskom.co.za...
>> Publieke transport?????? Wat jy waar kry my meisie??? Ek moet 60 km ry en ek
>> spook dat dit vrek om 'n petrol toelaag te kry. Dis waar dat ons situsie nie kan
>> vergelyk word met oorsee se pryse nie want salaris gewys is ons ver terug op die
>> brug en dan nog hierdie swak rand. En dis maar die begin, ons sal nog snork.
>> Christo
>>
>> Elaine wrote:
>>
>>> Nee o hel....kan julle my op 'n baaisiekel op die haaiway sien afsukkel werk
>>> toe? Ek dink in elkgeval die petrol prys bietjie belaglik.
>>> Ek bly 40km van die werk af...ek betaal my ore van my kop af vir petrol, en
>>> ons (dis nou manlief en ek) het klaar begin sny op ander goed. Ek sal maar
>>> moet begin om gebruik te maak van publieke transport, heheheheh. Gelukkig
>>> kry my baas my jammer en betaal sy my genoeg.
>>>
>>> Elaine
>>> wrote in message
> news:396EC359.B3547AFF@eskom.co.za...
>>>> Onthou net, ou perd, dat baie min mense binne gatsaag afstand van die werk af
>>>> is.
>>>> Christo
>>>>
>>>> Ntense wrote:
>>>>
>>>> > Orcas het die volgende te sê ...
>>>> > > Eergister het ons "Ge-eerde" minister van energie sake bekend gemaak dat ons
>>>> > > nie vir die volgende drie maande sal kan dink aan minder betaal vir ons
>>>> > > brandstof nie, al kom die pryse af.
>>>> > >
>>>> > > Dit het al klaar vir my snaaks geklink. Gister lees ek 'n artikel op
>>>> > > www.news24.co.za dat Sasol miljoene liter brandstof aan ons geliefde bure
>>>> > > Zimbabwe verkoop het. Ons eie geliefde regering het toe gaan staan en borg
>>>> > > teken vir die bedrag. Natuurlik het Zimbabwe nie betaal nie en ons regering
>>>> > > moet nou opdok. Hoe betaal hulle daarvoor? Deur die petrol prys te verhoog.
>>>> > >
>>>> > > Nou sit ek en wonder vir hoeveel sulke glipsies moet ons betaal.
>>>> > >
>>>> > > Dit maak my sommer so (kW;IOUWGYR;OY) - Sit asb eie vloekwoord daar in - in.
>>>> >
>>>> > Klink asof jy iets beet het.
>>>> > Ek het 'n ander siening.
>>>> >
>>>> > Smaak my iemand het met 'n oplossing vir al hierdie verkeer op die pad
>>>> > vorendag gekom.
>>>> > Jaag die sous prys op.
>>>> > Ouens bekyk hulle slap mercs met ander ogies. Miskien is 'n uno nie so'
>>>> > simpel kar nie. Maak net 'n pop-prêm agteraan vas dan los jy die spasie
>>>> > probleem op.
>>>> >
>>>> > Dalk is dit die fiets industrie wat probeer om sy stem dik te maak en
>>>> > die algemene bevolking maer te kry. Niks om oor te bekommer nie.
>>>> > Die voedsel industrie sal terugslaan met sy goedkoper petrol.
>>>> > (Hello P&P?)
>>>> > Met laer petrol pryse kan ons weer ons gesigte mishandel.
>>>> > Bose kringloop as jy my vra.
>>>> >
>>>> > Ek mag verkeerd wees. Ek het nie BA Sameswering geswot nie.
>>>> > Dalk is jy reg. Ek weet net ek "score" as ek my gatsaag vat
>>>> > en die dag werk toe ry. Net bietjie koud nou. ;-)
>>>> >
>>>> > Jan-die-lepel
>>>>
>>
Re: Petrol Prys [boodskap #32292 is 'n antwoord op boodskap #29405] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee o hel....kan julle my op 'n baaisiekel op die haaiway sien afsukkel werk
toe? Ek dink in elkgeval die petrol prys bietjie belaglik.
Ek bly 40km van die werk af...ek betaal my ore van my kop af vir petrol, en
ons (dis nou manlief en ek) het klaar begin sny op ander goed. Ek sal maar
moet begin om gebruik te maak van publieke transport, heheheheh. Gelukkig
kry my baas my jammer en betaal sy my genoeg.

Elaine
skryf in boodskap news:396EC359.B3547AFF@eskom.co.za...
> Onthou net, ou perd, dat baie min mense binne gatsaag afstand van die werk af
> is.
> Christo
>
> Ntense wrote:
>
>> Orcas het die volgende te sê ...
>>> Eergister het ons "Ge-eerde" minister van energie sake bekend gemaak dat ons
>>> nie vir die volgende drie maande sal kan dink aan minder betaal vir ons
>>> brandstof nie, al kom die pryse af.
>>>
>>> Dit het al klaar vir my snaaks geklink. Gister lees ek 'n artikel op
>>> www.news24.co.za dat Sasol miljoene liter brandstof aan ons geliefde bure
>>> Zimbabwe verkoop het. Ons eie geliefde regering het toe gaan staan en borg
>>> teken vir die bedrag. Natuurlik het Zimbabwe nie betaal nie en ons regering
>>> moet nou opdok. Hoe betaal hulle daarvoor? Deur die petrol prys te verhoog.
>>>
>>> Nou sit ek en wonder vir hoeveel sulke glipsies moet ons betaal.
>>>
>>> Dit maak my sommer so (kW;IOUWGYR;OY) - Sit asb eie vloekwoord daar in - in.
>>
>> Klink asof jy iets beet het.
>> Ek het 'n ander siening.
>>
>> Smaak my iemand het met 'n oplossing vir al hierdie verkeer op die pad
>> vorendag gekom.
>> Jaag die sous prys op.
>> Ouens bekyk hulle slap mercs met ander ogies. Miskien is 'n uno nie so'
>> simpel kar nie. Maak net 'n pop-prêm agteraan vas dan los jy die spasie
>> probleem op.
>>
>> Dalk is dit die fiets industrie wat probeer om sy stem dik te maak en
>> die algemene bevolking maer te kry. Niks om oor te bekommer nie.
>> Die voedsel industrie sal terugslaan met sy goedkoper petrol.
>> (Hello P&P?)
>> Met laer petrol pryse kan ons weer ons gesigte mishandel.
>> Bose kringloop as jy my vra.
>>
>> Ek mag verkeerd wees. Ek het nie BA Sameswering geswot nie.
>> Dalk is jy reg. Ek weet net ek "score" as ek my gatsaag vat
>> en die dag werk toe ry. Net bietjie koud nou. ;-)
>>
>> Jan-die-lepel
>
Re: Petrol Prys [boodskap #32293 is 'n antwoord op boodskap #29405] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur:

Christo wrote ...
> Publieke transport?????? Wat jy waar kry my meisie??? Ek moet 60 km ry en ek
> spook dat dit vrek om 'n petrol toelaag te kry. Dis waar dat ons situsie nie kan
> vergelyk word met oorsee se pryse nie want salaris gewys is ons ver terug op die
> brug en dan nog hierdie swak rand. En dis maar die begin, ons sal nog snork.
> Christo

Christo, het jy al dalk die "alternatiewe" publieke vervoer oorweeg?
Ek praat nou van die volksvreemde vervoer stelsel (Dankie aan Boetjie vir
daai een)


Maar nou ernstig, hoe vergelyk daai mini-doods-brood-blikke met ons bus
dienste?
Ek is maar te bang om finger in die lug te druk dat een van hierdie dinge
my moet op laai en te toets. Liewer Bang Jan en so ...
Met my geluk gebruik ek natuurlik die verkeerde finger daarby!

Laas wat ek kan onthou was dit iets soos R5/10km vir "ons" dienste.

Opinies?

Liewer-bang-Jan-die-lepel
Re: Petrol Prys [boodskap #32294 is 'n antwoord op boodskap #29405] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Onthou net, ou perd, dat baie min mense binne gatsaag afstand van die werk af
is.
Christo

Ntense wrote:

> Orcas het die volgende te sê ...
>> Eergister het ons "Ge-eerde" minister van energie sake bekend gemaak dat
> ons
>> nie vir die volgende drie maande sal kan dink aan minder betaal vir ons
>> brandstof nie, al kom die pryse af.
>>
>> Dit het al klaar vir my snaaks geklink. Gister lees ek 'n artikel op
>> www.news24.co.za dat Sasol miljoene liter brandstof aan ons geliefde bure
>> Zimbabwe verkoop het. Ons eie geliefde regering het toe gaan staan en borg
>> teken vir die bedrag. Natuurlik het Zimbabwe nie betaal nie en ons
> regering
>> moet nou opdok. Hoe betaal hulle daarvoor? Deur die petrol prys te
> verhoog.
>>
>> Nou sit ek en wonder vir hoeveel sulke glipsies moet ons betaal.
>>
>> Dit maak my sommer so (kW;IOUWGYR;OY) - Sit asb eie vloekwoord daar in -
> in.
>
> Klink asof jy iets beet het.
> Ek het 'n ander siening.
>
> Smaak my iemand het met 'n oplossing vir al hierdie verkeer op die pad
> vorendag gekom.
> Jaag die sous prys op.
> Ouens bekyk hulle slap mercs met ander ogies. Miskien is 'n uno nie so'
> simpel kar nie. Maak net 'n pop-prêm agteraan vas dan los jy die spasie
> probleem op.
>
> Dalk is dit die fiets industrie wat probeer om sy stem dik te maak en
> die algemene bevolking maer te kry. Niks om oor te bekommer nie.
> Die voedsel industrie sal terugslaan met sy goedkoper petrol.
> (Hello P&P?)
> Met laer petrol pryse kan ons weer ons gesigte mishandel.
> Bose kringloop as jy my vra.
>
> Ek mag verkeerd wees. Ek het nie BA Sameswering geswot nie.
> Dalk is jy reg. Ek weet net ek "score" as ek my gatsaag vat
> en die dag werk toe ry. Net bietjie koud nou. ;-)
>
> Jan-die-lepel
Re: Petrol Prys [boodskap #32295 is 'n antwoord op boodskap #29405] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frik  is tans af-lyn  Frik
Boodskappe: 43
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
Elaine
Soek jou baas nie nog 'n werker nie

Elaine skryf in boodskap news:396ec5e0.0@news1.mweb.co.za...
> Nee o hel....kan julle my op 'n baaisiekel op die haaiway sien afsukkel werk
> toe? Ek dink in elkgeval die petrol prys bietjie belaglik.
> Ek bly 40km van die werk af...ek betaal my ore van my kop af vir petrol, en
> ons (dis nou manlief en ek) het klaar begin sny op ander goed. Ek sal maar
> moet begin om gebruik te maak van publieke transport, heheheheh. Gelukkig
> kry my baas my jammer en betaal sy my genoeg.
>
> Elaine
> wrote in message
news:396EC359.B3547AFF@eskom.co.za...
>> Onthou net, ou perd, dat baie min mense binne gatsaag afstand van die
> werk af
>> is.
>> Christo
>>
>> Ntense wrote:
>>
>>> Orcas het die volgende te sê ...
>>>> Eergister het ons "Ge-eerde" minister van energie sake bekend gemaak
> dat
>>> ons
>>>> nie vir die volgende drie maande sal kan dink aan minder betaal vir
> ons
>>>> brandstof nie, al kom die pryse af.
>>>>
>>>> Dit het al klaar vir my snaaks geklink. Gister lees ek 'n artikel op
>>>> www.news24.co.za dat Sasol miljoene liter brandstof aan ons geliefde
> bure
>>>> Zimbabwe verkoop het. Ons eie geliefde regering het toe gaan staan
en
> borg
>>>> teken vir die bedrag. Natuurlik het Zimbabwe nie betaal nie en ons
>>> regering
>>>> moet nou opdok. Hoe betaal hulle daarvoor? Deur die petrol prys te
>>> verhoog.
>>>>
>>>> Nou sit ek en wonder vir hoeveel sulke glipsies moet ons betaal.
>>>>
>>>> Dit maak my sommer so (kW;IOUWGYR;OY) - Sit asb eie vloekwoord daar
> in -
>>> in.
>>>
>>> Klink asof jy iets beet het.
>>> Ek het 'n ander siening.
>>>
>>> Smaak my iemand het met 'n oplossing vir al hierdie verkeer op die pad
>>> vorendag gekom.
>>> Jaag die sous prys op.
>>> Ouens bekyk hulle slap mercs met ander ogies. Miskien is 'n uno nie so'
>>> simpel kar nie. Maak net 'n pop-prêm agteraan vas dan los jy die spasie
>>> probleem op.
>>>
>>> Dalk is dit die fiets industrie wat probeer om sy stem dik te maak en
>>> die algemene bevolking maer te kry. Niks om oor te bekommer nie.
>>> Die voedsel industrie sal terugslaan met sy goedkoper petrol.
>>> (Hello P&P?)
>>> Met laer petrol pryse kan ons weer ons gesigte mishandel.
>>> Bose kringloop as jy my vra.
>>>
>>> Ek mag verkeerd wees. Ek het nie BA Sameswering geswot nie.
>>> Dalk is jy reg. Ek weet net ek "score" as ek my gatsaag vat
>>> en die dag werk toe ry. Net bietjie koud nou. ;-)
>>>
>>> Jan-die-lepel
>>
>
Re: Petrol Prys [boodskap #32296 is 'n antwoord op boodskap #29405] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Publieke transport?????? Wat jy waar kry my meisie??? Ek moet 60 km ry en ek
spook dat dit vrek om 'n petrol toelaag te kry. Dis waar dat ons situsie nie kan
vergelyk word met oorsee se pryse nie want salaris gewys is ons ver terug op die
brug en dan nog hierdie swak rand. En dis maar die begin, ons sal nog snork.
Christo

Elaine wrote:

> Nee o hel....kan julle my op 'n baaisiekel op die haaiway sien afsukkel werk
> toe? Ek dink in elkgeval die petrol prys bietjie belaglik.
> Ek bly 40km van die werk af...ek betaal my ore van my kop af vir petrol, en
> ons (dis nou manlief en ek) het klaar begin sny op ander goed. Ek sal maar
> moet begin om gebruik te maak van publieke transport, heheheheh. Gelukkig
> kry my baas my jammer en betaal sy my genoeg.
>
> Elaine
> skryf in boodskap news:396EC359.B3547AFF@eskom.co.za...
>> Onthou net, ou perd, dat baie min mense binne gatsaag afstand van die
> werk af
>> is.
>> Christo
>>
>> Ntense wrote:
>>
>>> Orcas het die volgende te sê ...
>>>> Eergister het ons "Ge-eerde" minister van energie sake bekend gemaak
> dat
>>> ons
>>>> nie vir die volgende drie maande sal kan dink aan minder betaal vir
> ons
>>>> brandstof nie, al kom die pryse af.
>>>>
>>>> Dit het al klaar vir my snaaks geklink. Gister lees ek 'n artikel op
>>>> www.news24.co.za dat Sasol miljoene liter brandstof aan ons geliefde
> bure
>>>> Zimbabwe verkoop het. Ons eie geliefde regering het toe gaan staan en
> borg
>>>> teken vir die bedrag. Natuurlik het Zimbabwe nie betaal nie en ons
>>> regering
>>>> moet nou opdok. Hoe betaal hulle daarvoor? Deur die petrol prys te
>>> verhoog.
>>>>
>>>> Nou sit ek en wonder vir hoeveel sulke glipsies moet ons betaal.
>>>>
>>>> Dit maak my sommer so (kW;IOUWGYR;OY) - Sit asb eie vloekwoord daar
> in -
>>> in.
>>>
>>> Klink asof jy iets beet het.
>>> Ek het 'n ander siening.
>>>
>>> Smaak my iemand het met 'n oplossing vir al hierdie verkeer op die pad
>>> vorendag gekom.
>>> Jaag die sous prys op.
>>> Ouens bekyk hulle slap mercs met ander ogies. Miskien is 'n uno nie so'
>>> simpel kar nie. Maak net 'n pop-prêm agteraan vas dan los jy die spasie
>>> probleem op.
>>>
>>> Dalk is dit die fiets industrie wat probeer om sy stem dik te maak en
>>> die algemene bevolking maer te kry. Niks om oor te bekommer nie.
>>> Die voedsel industrie sal terugslaan met sy goedkoper petrol.
>>> (Hello P&P?)
>>> Met laer petrol pryse kan ons weer ons gesigte mishandel.
>>> Bose kringloop as jy my vra.
>>>
>>> Ek mag verkeerd wees. Ek het nie BA Sameswering geswot nie.
>>> Dalk is jy reg. Ek weet net ek "score" as ek my gatsaag vat
>>> en die dag werk toe ry. Net bietjie koud nou. ;-)
>>>
>>> Jan-die-lepel
>>
Re: Petrol Prys [boodskap #32297 is 'n antwoord op boodskap #29405] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het maar eindelik net die humor daarin gesoek. As 'n mens nie meer kan
lag nie, wat kan jy dan nog doen. Gelukkig gaan dit nie te sleg met my en
manlief nie, maar die petrolprys druk ons dood.

skryf in boodskap news:396ECD6F.6F335F@eskom.co.za...
> Publieke transport?????? Wat jy waar kry my meisie??? Ek moet 60 km ry en ek
> spook dat dit vrek om 'n petrol toelaag te kry. Dis waar dat ons situsie nie kan
> vergelyk word met oorsee se pryse nie want salaris gewys is ons ver terug op die
> brug en dan nog hierdie swak rand. En dis maar die begin, ons sal nog snork.
> Christo
>
> Elaine wrote:
>
>> Nee o hel....kan julle my op 'n baaisiekel op die haaiway sien afsukkel werk
>> toe? Ek dink in elkgeval die petrol prys bietjie belaglik.
>> Ek bly 40km van die werk af...ek betaal my ore van my kop af vir petrol, en
>> ons (dis nou manlief en ek) het klaar begin sny op ander goed. Ek sal maar
>> moet begin om gebruik te maak van publieke transport, heheheheh. Gelukkig
>> kry my baas my jammer en betaal sy my genoeg.
>>
>> Elaine
>> wrote in message
news:396EC359.B3547AFF@eskom.co.za...
>>> Onthou net, ou perd, dat baie min mense binne gatsaag afstand van die werk af
>>> is.
>>> Christo
>>>
>>> Ntense wrote:
>>>
>>>> Orcas het die volgende te sê ...
>>>> > Eergister het ons "Ge-eerde" minister van energie sake bekend gemaak dat ons
>>>> > nie vir die volgende drie maande sal kan dink aan minder betaal vir ons
>>>> > brandstof nie, al kom die pryse af.
>>>> >
>>>> > Dit het al klaar vir my snaaks geklink. Gister lees ek 'n artikel op
>>>> > www.news24.co.za dat Sasol miljoene liter brandstof aan ons geliefde bure
>>>> > Zimbabwe verkoop het. Ons eie geliefde regering het toe gaan staan en borg
>>>> > teken vir die bedrag. Natuurlik het Zimbabwe nie betaal nie en ons regering
>>>> > moet nou opdok. Hoe betaal hulle daarvoor? Deur die petrol prys te verhoog.
>>>> >
>>>> > Nou sit ek en wonder vir hoeveel sulke glipsies moet ons betaal.
>>>> >
>>>> > Dit maak my sommer so (kW;IOUWGYR;OY) - Sit asb eie vloekwoord daar in - in.
>>>>
>>>> Klink asof jy iets beet het.
>>>> Ek het 'n ander siening.
>>>>
>>>> Smaak my iemand het met 'n oplossing vir al hierdie verkeer op die pad
>>>> vorendag gekom.
>>>> Jaag die sous prys op.
>>>> Ouens bekyk hulle slap mercs met ander ogies. Miskien is 'n uno nie so'
>>>> simpel kar nie. Maak net 'n pop-prêm agteraan vas dan los jy die spasie
>>>> probleem op.
>>>>
>>>> Dalk is dit die fiets industrie wat probeer om sy stem dik te maak en
>>>> die algemene bevolking maer te kry. Niks om oor te bekommer nie.
>>>> Die voedsel industrie sal terugslaan met sy goedkoper petrol.
>>>> (Hello P&P?)
>>>> Met laer petrol pryse kan ons weer ons gesigte mishandel.
>>>> Bose kringloop as jy my vra.
>>>>
>>>> Ek mag verkeerd wees. Ek het nie BA Sameswering geswot nie.
>>>> Dalk is jy reg. Ek weet net ek "score" as ek my gatsaag vat
>>>> en die dag werk toe ry. Net bietjie koud nou. ;-)
>>>>
>>>> Jan-die-lepel
>>>
>
Re: Petrol Prys [boodskap #32298 is 'n antwoord op boodskap #29405] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 13 Jul 2000 15:19:48 +0200, "Orcas" wrote:

>

So dis een van die redes hoekom die prys op is.

> Ferdi Greyling wrote in message
> news:397bba78.8132141@news.is.co.za...
>> On Thu, 13 Jul 2000 14:02:39 +0200, "Orcas"
>> wrote:
>>
>> Is dit hoekom die petrolprys op is?
>> Of is dit die olieprys en die dollar/Rand wisselkoers?
>> En wat van die fonds wat vroeer ook gebruik was om die prys te
>> subsidieer vir ons?
>> Is dit ook deel van die prys?
>>
>>
>>
>>> Eergister het ons "Ge-eerde" minister van energie sake bekend gemaak dat
> ons
>>> nie vir die volgende drie maande sal kan dink aan minder betaal vir ons
>>> brandstof nie, al kom die pryse af.
>>>
>>> Dit het al klaar vir my snaaks geklink. Gister lees ek 'n artikel op
>>> www.news24.co.za dat Sasol miljoene liter brandstof aan ons geliefde bure
>>> Zimbabwe verkoop het. Ons eie geliefde regering het toe gaan staan en
> borg
>>> teken vir die bedrag. Natuurlik het Zimbabwe nie betaal nie en ons
> regering
>>> moet nou opdok. Hoe betaal hulle daarvoor? Deur die petrol prys te
> verhoog.
>>>
>>> Nou sit ek en wonder vir hoeveel sulke glipsies moet ons betaal.
>>>
>>> Dit maak my sommer so (kW;IOUWGYR;OY) - Sit asb eie vloekwoord daar in -
> in.
>>>
>>
>
Re: Petrol Prys [boodskap #32299 is 'n antwoord op boodskap #29405] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur:

Christo wrote ...
> Onthou net, ou perd, dat baie min mense binne gatsaag afstand van die werk af
> is.
> Christo

>> Dalk is jy reg. Ek weet net ek "score" as ek my gatsaag vat
>> en die dag werk toe ry. Net bietjie koud nou. ;-)

Hang natuurlik alles af van wat jou idee van gatsaag afstand is.
Ek erken meeste mense sukkel met 10km op die oop pad, om nie
eens van verkeer te praat nie!

Ek werk so 30-35km van die huis af. Hierdie roete hardloop deur
Pretoria middestad. Persoonlike veiligheid is natuurlik ook ter sprake.
Ek kan nie oulike plastiek velle oor my ruite gaan staan en plak om
'n breek-, gryp-en-hol boef te stop nie! ;-)
(uh, ek kan dalk daai oulike bril van my behandel, maar potstront,
ag ek bedoel topsport dek dit alreeds!)

Ek doen maar wat ek kan om die motor industrie te booikot.
Soos met alles wat jy hier moet doen, moet jy hare op jou tande
he. Afrika is nie vir sissies nie!

Die ander probleem is dat die meisie ook nie gelukkig is om op my
tweewiel, 1/100 perdekrag spoedmasjien gelift te word tot by die
naaste Nando's vir 'n stukkie roadkill hoender nie.

Almal weet tog in elkgeval waarvoor jy moet baai-sukkel ry ...

Jan-die-lepel
Re: Petrol Prys [boodskap #32483 is 'n antwoord op boodskap #29405] Di, 18 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Elaine wrote in message ...
> heheheh....ek het mos gesê ek het 'n eier te lê oor alles. Anyway. Almal
> moan nie net ons nie. Engeland....Amerikaners kan nie eers meer op vakansie
> gaan nie want die petrol prys is eenvoudig te hoog daar. Ek nou een aand
> laat op CNN gesien hoe die Amerikaners kla. En haai weet jy Amerikaners
> moet (ek praat nou hier van die meerderheid en nie die proffesionele mense
> nie) 2 of 3 werke elk hê net om te oorleef.
>

Ek het ook al daai urban legend gehoor ...
Re: Petrol Prys [boodskap #32584 is 'n antwoord op boodskap #29405] Sa, 22 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
www.eep.co.za  is tans af-lyn  www.eep.co.za
Boodskappe: 42
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
www.eep.co.za

Elaine wrote in message ...
> Ek het maar eindelik net die humor daarin gesoek. As 'n mens nie meer kan
> lag nie, wat kan jy dan nog doen. Gelukkig gaan dit nie te sleg met my en
> manlief nie, maar die petrolprys druk ons dood.
>
> skryf in boodskap news:396ECD6F.6F335F@eskom.co.za...
>> Publieke transport?????? Wat jy waar kry my meisie??? Ek moet 60 km ry en ek
>> spook dat dit vrek om 'n petrol toelaag te kry. Dis waar dat ons situsie nie kan
>> vergelyk word met oorsee se pryse nie want salaris gewys is ons ver terug op die
>> brug en dan nog hierdie swak rand. En dis maar die begin, ons sal nog snork.
>> Christo
>>
>> Elaine wrote:
>>
>>> Nee o hel....kan julle my op 'n baaisiekel op die haaiway sien afsukkel werk
>>> toe? Ek dink in elkgeval die petrol prys bietjie belaglik.
>>> Ek bly 40km van die werk af...ek betaal my ore van my kop af vir petrol, en
>>> ons (dis nou manlief en ek) het klaar begin sny op ander goed. Ek sal maar
>>> moet begin om gebruik te maak van publieke transport, heheheheh. Gelukkig
>>> kry my baas my jammer en betaal sy my genoeg.
>>>
>>> Elaine
>>> wrote in message
> news:396EC359.B3547AFF@eskom.co.za...
>>>> Onthou net, ou perd, dat baie min mense binne gatsaag afstand van die werk af
>>>> is.
>>>> Christo
>>>>
>>>> Ntense wrote:
>>>>
>>>> > Orcas het die volgende te sê ...
>>>> > > Eergister het ons "Ge-eerde" minister van energie sake bekend gemaak dat ons
>>>> > > nie vir die volgende drie maande sal kan dink aan minder betaal vir ons
>>>> > > brandstof nie, al kom die pryse af.
>>>> > >
>>>> > > Dit het al klaar vir my snaaks geklink. Gister lees ek 'n artikel op
>>>> > > www.news24.co.za dat Sasol miljoene liter brandstof aan ons geliefde bure
>>>> > > Zimbabwe verkoop het. Ons eie geliefde regering het toe gaan staan en borg
>>>> > > teken vir die bedrag. Natuurlik het Zimbabwe nie betaal nie en ons regering
>>>> > > moet nou opdok. Hoe betaal hulle daarvoor? Deur die petrol prys te verhoog.
>>>> > >
>>>> > > Nou sit ek en wonder vir hoeveel sulke glipsies moet ons betaal.
>>>> > >
>>>> > > Dit maak my sommer so (kW;IOUWGYR;OY) - Sit asb eie vloekwoord daar in - in.
>>>> >
>>>> > Klink asof jy iets beet het.
>>>> > Ek het 'n ander siening.
>>>> >
>>>> > Smaak my iemand het met 'n oplossing vir al hierdie verkeer op die pad
>>>> > vorendag gekom.
>>>> > Jaag die sous prys op.
>>>> > Ouens bekyk hulle slap mercs met ander ogies. Miskien is 'n uno nie so'
>>>> > simpel kar nie. Maak net 'n pop-prêm agteraan vas dan los jy die spasie
>>>> > probleem op.
>>>> >
>>>> > Dalk is dit die fiets industrie wat probeer om sy stem dik te maak en
>>>> > die algemene bevolking maer te kry. Niks om oor te bekommer nie.
>>>> > Die voedsel industrie sal terugslaan met sy goedkoper petrol.
>>>> > (Hello P&P?)
>>>> > Met laer petrol pryse kan ons weer ons gesigte mishandel.
>>>> > Bose kringloop as jy my vra.
>>>> >
>>>> > Ek mag verkeerd wees. Ek het nie BA Sameswering geswot nie.
>>>> > Dalk is jy reg. Ek weet net ek "score" as ek my gatsaag vat
>>>> > en die dag werk toe ry. Net bietjie koud nou. ;-)
>>>> >
>>>> > Jan-die-lepel
>>>>
>>
>
Re: Petrol Prys [boodskap #32585 is 'n antwoord op boodskap #29405] Sa, 22 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
www.eep.co.za  is tans af-lyn  www.eep.co.za
Boodskappe: 42
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
www.eep.co.za

Elaine wrote in message ...
> Nee o hel....kan julle my op 'n baaisiekel op die haaiway sien afsukkel werk
> toe? Ek dink in elkgeval die petrol prys bietjie belaglik.
> Ek bly 40km van die werk af...ek betaal my ore van my kop af vir petrol, en
> ons (dis nou manlief en ek) het klaar begin sny op ander goed. Ek sal maar
> moet begin om gebruik te maak van publieke transport, heheheheh. Gelukkig
> kry my baas my jammer en betaal sy my genoeg.
>
> Elaine
> wrote in message
news:396EC359.B3547AFF@eskom.co.za...
>> Onthou net, ou perd, dat baie min mense binne gatsaag afstand van die
> werk af
>> is.
>> Christo
>>
>> Ntense wrote:
>>
>>> Orcas het die volgende te sê ...
>>>> Eergister het ons "Ge-eerde" minister van energie sake bekend gemaak
> dat
>>> ons
>>>> nie vir die volgende drie maande sal kan dink aan minder betaal vir
> ons
>>>> brandstof nie, al kom die pryse af.
>>>>
>>>> Dit het al klaar vir my snaaks geklink. Gister lees ek 'n artikel op
>>>> www.news24.co.za dat Sasol miljoene liter brandstof aan ons geliefde
> bure
>>>> Zimbabwe verkoop het. Ons eie geliefde regering het toe gaan staan en
> borg
>>>> teken vir die bedrag. Natuurlik het Zimbabwe nie betaal nie en ons
>>> regering
>>>> moet nou opdok. Hoe betaal hulle daarvoor? Deur die petrol prys te
>>> verhoog.
>>>>
>>>> Nou sit ek en wonder vir hoeveel sulke glipsies moet ons betaal.
>>>>
>>>> Dit maak my sommer so (kW;IOUWGYR;OY) - Sit asb eie vloekwoord daar
> in -
>>> in.
>>>
>>> Klink asof jy iets beet het.
>>> Ek het 'n ander siening.
>>>
>>> Smaak my iemand het met 'n oplossing vir al hierdie verkeer op die pad
>>> vorendag gekom.
>>> Jaag die sous prys op.
>>> Ouens bekyk hulle slap mercs met ander ogies. Miskien is 'n uno nie so'
>>> simpel kar nie. Maak net 'n pop-pr�m agteraan vas dan los jy die spasie
>>> probleem op.
>>>
>>> Dalk is dit die fiets industrie wat probeer om sy stem dik te maak en
>>> die algemene bevolking maer te kry. Niks om oor te bekommer nie.
>>> Die voedsel industrie sal terugslaan met sy goedkoper petrol.
>>> (Hello P&P?)
>>> Met laer petrol pryse kan ons weer ons gesigte mishandel.
>>> Bose kringloop as jy my vra.
>>>
>>> Ek mag verkeerd wees. Ek het nie BA Sameswering geswot nie.
>>> Dalk is jy reg. Ek weet net ek "score" as ek my gatsaag vat
>>> en die dag werk toe ry. Net bietjie koud nou. ;-)
>>>
>>> Jan-die-lepel
>>
>
Vorige onderwerp: Gloudina vs Leendert
Volgende onderwerp: O ja, Ferdi!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 07:59:24 MGT 2024