Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: America en nuwe Rodney King
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32215] Do, 13 Julie 2000 00:00
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die woord neger kom oorspronklik van Amerika af. Dis nou net blykbaar 'n
aanvaarde woord in Suid Afrika. Dit herinner my aan die ander anglisismes
wat ons oor die jare aangeneem het - soos pawwement (so uitgespreek maar
word pavement gespel - natuurlik van die engelse woord af) en dit gee my 'n
kramp. Sê dan maar liewer net pavement en kry klaar in plaas van pawwement.
Ek kan in elk geval ure daaroor gesels...ek noem dit net so terloops.
Anycase nie een van my programme wil jou foto "lees" nie so ek sal maar nog
steeds liewer niks sê nie.
Jy's reg ek het nie gedink toe ek gepraat het van die mense wat agter hulle
rekenaarskerms wegkruip nie. (Dit was in die hitte van die oomblik gesê)
maar dit daar gelaat.
Ek sal na die webblad toe gaan en kyk wat gaan daar aan sodra ek 'n kansie
kry.

Elaine

Bep Nieuwhof skryf in boodskap news:8kk2qm$1j0$1@rubidium.news.lion-access.net...
> Elaine,
>
> Die woord neger beteken nie "Nigger" nie dit beteken swarte of in Amerikaans
> "Negro" ---- Dit is 'n heel aanvaarbare woord in Afrikaans,Nederland,Belgie
> ens.
> Ek is net so versigtig met my woorde keuse -- jy sal my nooit onaanvaarbare
> woorde (skel woorde) waar ras in die geding kom vang gebruik nie.
>
> Die mense hier in Holland monitor ook mail met 'n filter wat met 'n
> woordelys die mail filter - automaties.
>
> Maar as jy bang is vir stalking wat ek regtig verstaan - is jy tereg om 'n
> Alias te gebruik ---- Ek wonder maar net waarom jy andere so uitgeskel het
> oor Aliases.
> Ek dink darm jy moet aan ons almal 'n verskoning aanbied!!
>
> Ek las by die e-mail 'n picture oor die gebeure te kry op
> www.cnn.com/us ---- Jy sal duidelik op die prent sien dat daar ook neger
> polisie manne betrokke is.
>
> Dit gaan oor 'n swarte wat 'n polisie man geskiet en toe sy patrollie motor
> gesteel het en in die straat afgejaag het ------ a COP killer !! m.a.w
>
> Die polisie het 'n groot stress werk in Phili en hulle staan saam wit swart
> pienk en geel -- dit was net uit woede oor die anval op hulle kollega ...
>
> Verstaanbaar dink jy nie so nie !!!!
>
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:396d986a.0@news1.mweb.co.za...
>> Haai wil jy nie maar ophou om daai lelike woord te gebruik nie? "neger"
> dis
>> 'n amerikaanse woord en ek haat dit....se dan maar liewer ka...r maar net
>> nie neger nie.
>> Nee wat ek weet nie, ek kry nie tyd vir nuus kyk nie, se maar vir my wat
>> gebeur het. Ek's seker daarvan ek sal 'n opinie he.
>> Ek het mos vir jou my regte e-mail gegee. Ek kruip nie weg nie, maar my
>> werk draai om die internet en as jy opgelet het sou jy nou al gehoor het
> van
>> "internet stalkers" en die sogenaamde "internet reeksmoordenaars" Ek
> beskerm
>> myself maar net teen daai siek mense daar buite.
>> Anyway, ek dink die Amerikaanse Polisie is geneig om swart mense te
> target.
>> Maar ek gaan myself nie uitlaat hieroor nie want ek weet niks van dit af
>> nie.
>>
>> Elaine
>>
>> Bep Nieuwhof wrote in message
>> news:8kjv5s$kms$1@rubidium.news.lion-access.net...
>>> Elaine,
>>>
>>> Wat dink jy oor die gebeure in Philadelphia waar die polisie die neger
>> plat
>>> geslaan het?
>>> Nou skreeu almal rassiste !! Dink jy hulle is tereg of dink jy ook dat
> die
>>> Polisie die neger plat geslaan het omdat hy swart is?
>>>
>>> Onthou verander jou "HOTMAIL" !!!
>>>
>>
>
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32216 is 'n antwoord op boodskap #32215] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
schreef...
> Elaine skryf ...
>> Die woord neger kom oorspronklik van Amerika af. Dis nou net blykbaar 'n
>> aanvaarde woord in Suid Afrika.
> Ek het verstaan Negro is 'n aanduiding van hulle herkoms, Nigerië?

Nee, het komt van "niger", Latijn voor zwart.

Arthur
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32217 is 'n antwoord op boodskap #32215] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Joggie Mentz  is tans af-lyn  Joggie Mentz
Boodskappe: 5
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Wat vir my snaaks is maar nie verrassend nie is die fyt dat plaas moorde nie
as rasistiese moord gesien word nie en dat die regering dus geen aandag aan
die saak gee nie. Maar laat 'n wit ou nou net 'n swart ou bykom dan is die
hel los.

Maar julle hoef nie meer te bekommer nie, pleeg moord, word gevang en doen
aansoek vir staats verdediging en jy is los. Dit gaan darem lekker in die
land he, solank jou vel net swart is.

--
-----------------------------------------------------
Click here for Free Video!!
http://www.gohip.com/free_video/

Bep Nieuwhof skryf in boodskap news:8kjv5s$kms$1@rubidium.news.lion-access.net...
> Elaine,
>
> Wat dink jy oor die gebeure in Philadelphia waar die polisie die neger plat
> geslaan het?
> Nou skreeu almal rassiste !! Dink jy hulle is tereg of dink jy ook dat die
> Polisie die neger plat geslaan het omdat hy swart is?
>
> Onthou verander jou "HOTMAIL" !!!
>
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32218 is 'n antwoord op boodskap #32215] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja nee wat ek dink ek bly stil oor hierdie een want dit gaan net 'n groot
geveg veroorsaak.

Elaine

Bep Nieuwhof skryf in boodskap news:8kk2qm$1j0$1@rubidium.news.lion-access.net...
> Elaine,
>
> Die woord neger beteken nie "Nigger" nie dit beteken swarte of in Amerikaans
> "Negro" ---- Dit is 'n heel aanvaarbare woord in Afrikaans,Nederland,Belgie
> ens.
> Ek is net so versigtig met my woorde keuse -- jy sal my nooit onaanvaarbare
> woorde (skel woorde) waar ras in die geding kom vang gebruik nie.
>
> Die mense hier in Holland monitor ook mail met 'n filter wat met 'n
> woordelys die mail filter - automaties.
>
> Maar as jy bang is vir stalking wat ek regtig verstaan - is jy tereg om 'n
> Alias te gebruik ---- Ek wonder maar net waarom jy andere so uitgeskel het
> oor Aliases.
> Ek dink darm jy moet aan ons almal 'n verskoning aanbied!!
>
> Ek las by die e-mail 'n picture oor die gebeure te kry op
> www.cnn.com/us ---- Jy sal duidelik op die prent sien dat daar ook neger
> polisie manne betrokke is.
>
> Dit gaan oor 'n swarte wat 'n polisie man geskiet en toe sy patrollie motor
> gesteel het en in die straat afgejaag het ------ a COP killer !! m.a.w
>
> Die polisie het 'n groot stress werk in Phili en hulle staan saam wit swart
> pienk en geel -- dit was net uit woede oor die anval op hulle kollega ...
>
> Verstaanbaar dink jy nie so nie !!!!
>
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:396d986a.0@news1.mweb.co.za...
>> Haai wil jy nie maar ophou om daai lelike woord te gebruik nie? "neger"
> dis
>> 'n amerikaanse woord en ek haat dit....se dan maar liewer ka...r maar net
>> nie neger nie.
>> Nee wat ek weet nie, ek kry nie tyd vir nuus kyk nie, se maar vir my wat
>> gebeur het. Ek's seker daarvan ek sal 'n opinie he.
>> Ek het mos vir jou my regte e-mail gegee. Ek kruip nie weg nie, maar my
>> werk draai om die internet en as jy opgelet het sou jy nou al gehoor het
> van
>> "internet stalkers" en die sogenaamde "internet reeksmoordenaars" Ek
> beskerm
>> myself maar net teen daai siek mense daar buite.
>> Anyway, ek dink die Amerikaanse Polisie is geneig om swart mense te
> target.
>> Maar ek gaan myself nie uitlaat hieroor nie want ek weet niks van dit af
>> nie.
>>
>> Elaine
>>
>> Bep Nieuwhof wrote in message
>> news:8kjv5s$kms$1@rubidium.news.lion-access.net...
>>> Elaine,
>>>
>>> Wat dink jy oor die gebeure in Philadelphia waar die polisie die neger
>> plat
>>> geslaan het?
>>> Nou skreeu almal rassiste !! Dink jy hulle is tereg of dink jy ook dat
> die
>>> Polisie die neger plat geslaan het omdat hy swart is?
>>>
>>> Onthou verander jou "HOTMAIL" !!!
>>>
>>
>
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32219 is 'n antwoord op boodskap #32215] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur:

Elaine skryf ...
> Die woord neger kom oorspronklik van Amerika af. Dis nou net blykbaar 'n
> aanvaarde woord in Suid Afrika.

> Bep Nieuwhof het geskryf ...
>> Elaine,
>>
>> Die woord neger beteken nie "Nigger" nie dit beteken swarte of in
> Amerikaans
>> "Negro" ---- Dit is 'n heel aanvaarbare woord in
> Afrikaans,Nederland,Belgie

Ek mis êrens iets ...
Ek was onder die indruk die PK (polities korrekte) woord wat Amerikaners
gebruik om 'n swart man daar te beskryf, was African-American ...
Negro was die ou gebruik, en die "slang" daarvoor is nigger.
Ek het verstaan Negro is 'n aanduiding van hulle herkoms, Nigerië?

Beide woorde klink my na skelname in elkgeval.
Negro kan dalk in Nederland en Belgie aanvaar word, maar ek wonder
oor Afrikaans.

Maar nou ja, ek het nie BA Tale geswot nie, so ek sal seker nie
weet nie. Ek sit dalk die pot heeltemal mis hier.
Miskien my maar uit hierdie "faait" hou, net-nou kry
ek bloedneus ...

Ek sê maar net Negro is nie 'n aanvaarde woord in *my* Afrikaans
nie.

Jan-die-lepel
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32220 is 'n antwoord op boodskap #32215] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Bep Nieuwhof  is tans af-lyn  Bep Nieuwhof
Boodskappe: 45
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Elaine,

Veel dinge word gese in hiite van die oomblik maar jy verantwoording vir jy
gese het .............

Neem 'n engelse woordeboek en kyk wat "Negro" beteken - dan neem jy 'n
Afrikaanse woordeboek en kyk wat "neger" beteken. So ook met die nederlande
woorde boek ens.

Jy moet dinge staaf met bewyse nie net wat jy dink nie of so uit die lug
gryp nie -- dit sal jou nog dekades se skade berokken.
Volg my raad en jy sal 'n gelukkiger lewe he .............

"Elaine" skryf in boodskap news:396db5a4.0@news1.mweb.co.za...
> Die woord neger kom oorspronklik van Amerika af. Dis nou net blykbaar 'n
> aanvaarde woord in Suid Afrika. Dit herinner my aan die ander anglisismes
> wat ons oor die jare aangeneem het - soos pawwement (so uitgespreek maar
> word pavement gespel - natuurlik van die engelse woord af) en dit gee my 'n
> kramp. Sê dan maar liewer net pavement en kry klaar in plaas van pawwement.
> Ek kan in elk geval ure daaroor gesels...ek noem dit net so terloops.
> Anycase nie een van my programme wil jou foto "lees" nie so ek sal maar nog
> steeds liewer niks sê nie.
> Jy's reg ek het nie gedink toe ek gepraat het van die mense wat agter hulle
> rekenaarskerms wegkruip nie. (Dit was in die hitte van die oomblik gesê)
> maar dit daar gelaat.
> Ek sal na die webblad toe gaan en kyk wat gaan daar aan sodra ek 'n kansie
> kry.
>
> Elaine
>
> Bep Nieuwhof wrote in message
> news:8kk2qm$1j0$1@rubidium.news.lion-access.net...
>> Elaine,
>>
>> Die woord neger beteken nie "Nigger" nie dit beteken swarte of in
> Amerikaans
>> "Negro" ---- Dit is 'n heel aanvaarbare woord in
> Afrikaans,Nederland,Belgie
>> ens.
>> Ek is net so versigtig met my woorde keuse -- jy sal my nooit
> onaanvaarbare
>> woorde (skel woorde) waar ras in die geding kom vang gebruik nie.
>>
>> Die mense hier in Holland monitor ook mail met 'n filter wat met 'n
>> woordelys die mail filter - automaties.
>>
>> Maar as jy bang is vir stalking wat ek regtig verstaan - is jy tereg om 'n
>> Alias te gebruik ---- Ek wonder maar net waarom jy andere so uitgeskel het
>> oor Aliases.
>> Ek dink darm jy moet aan ons almal 'n verskoning aanbied!!
>>
>> Ek las by die e-mail 'n picture oor die gebeure te kry op
>> www.cnn.com/us ---- Jy sal duidelik op die prent sien dat daar ook neger
>> polisie manne betrokke is.
>>
>> Dit gaan oor 'n swarte wat 'n polisie man geskiet en toe sy patrollie
> motor
>> gesteel het en in die straat afgejaag het ------ a COP killer !! m.a.w
>>
>> Die polisie het 'n groot stress werk in Phili en hulle staan saam wit
> swart
>> pienk en geel -- dit was net uit woede oor die anval op hulle kollega ...
>>
>> Verstaanbaar dink jy nie so nie !!!!
>>
>>
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:396d986a.0@news1.mweb.co.za...
>>> Haai wil jy nie maar ophou om daai lelike woord te gebruik nie?
"neger"
>> dis
>>> 'n amerikaanse woord en ek haat dit....se dan maar liewer ka...r maar
> net
>>> nie neger nie.
>>> Nee wat ek weet nie, ek kry nie tyd vir nuus kyk nie, se maar vir my wat
>>> gebeur het. Ek's seker daarvan ek sal 'n opinie he.
>>> Ek het mos vir jou my regte e-mail gegee. Ek kruip nie weg nie, maar my
>>> werk draai om die internet en as jy opgelet het sou jy nou al gehoor
het
>> van
>>> "internet stalkers" en die sogenaamde "internet reeksmoordenaars" Ek
>> beskerm
>>> myself maar net teen daai siek mense daar buite.
>>> Anyway, ek dink die Amerikaanse Polisie is geneig om swart mense te
>> target.
>>> Maar ek gaan myself nie uitlaat hieroor nie want ek weet niks van dit af
>>> nie.
>>>
>>> Elaine
>>>
>>> Bep Nieuwhof wrote in message
>>> news:8kjv5s$kms$1@rubidium.news.lion-access.net...
>>>> Elaine,
>>>>
>>>> Wat dink jy oor die gebeure in Philadelphia waar die polisie die
neger
>>> plat
>>>> geslaan het?
>>>> Nou skreeu almal rassiste !! Dink jy hulle is tereg of dink jy ook
dat
>> die
>>>> Polisie die neger plat geslaan het omdat hy swart is?
>>>>
>>>> Onthou verander jou "HOTMAIL" !!!
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: laaste woorde
Volgende onderwerp: Petrol Prys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 07:18:21 MGT 2024