Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » laaste woorde
laaste woorde [boodskap #32191] Wo, 12 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dit is waar dat hierdie land verwoes is deur die volksvreemdes.

Ek wil net dit sê:My volk gaan ten gronde weens 'n gebrek aan kennis!

Boertjie

Elaine wrote:

> Nee wat ek het nou heeltemal "track" verloor met hierdie baklei sessie.
> hehehehe, darem bly om te hoor ek's nie die enigste een wat die woord
> stiksienig gebruik het nie. Ek blykbaar volgens sommige mense hierso het ek
> my feite verkeerd (dis in elk geval die idee wat ek gekry het.) Miskien moet
> ek my vorige gesk. Lektor dan maar aan haar keel gaan gryp oor die leuens
> wat sy my ingeprent het, lol. En miskien moet ek ophou om alles te ontleed
> want dis eindelik maar al wat ek hier gedoen het.
> Maar dit maak nie saak nie, ek wil nie eindelik baklei nie ek's te vrolik
> daarvoor vandag.
> Jy's reg God het ons hierna toe gelei....ons weet seker nie hoekom nie maar
> Hy het. En dis dieselfde God wat Sarel Cilliers en sy groepie teen die
> Zoeloe's beskerm het by bloedrivier. Maar kyk hoe het ons hierdie pragtige
> land van ons verwoes oor die jare.
>
> Ek sê maar net. Ek sluit hiermee my relaas af.
> Elaine
> skryf in boodskap news:396C389D.ABB357@eskom.co.za...
>>
>>
>> Elaine wrote:
>>
>>> Ek moet se ek's nuut hier en het die laaste twee dae deur die ng gegaan
> om
>>> 'n "voel" vir die ding kan kry en al wat ek kan se is SKAAM JULLE!!!
>>
>> Elaine, ek wil nie baklei nie en hier is baie gemors rondgegooi, maar as
> ek na
>> jou eerste pos kyk en na die laaste dan weet ek nie so mooi waar staan jy
> nou
>> eintlik nie.
>> Die wat nie wil hoor dat die oorlog op pad is nie gaan met 'n helse
> "surprise"
>> wakker word.Dis waar wat jy sê dat ons nog nie genoeg verloor het nie want
> eers
>> dan sal die wittes saamstaan. Laat ons ophou om verskoning te vra dat ons
> lewe
>> want dieselfde God wat jy aangehaal het het ons in hierdie land geplaas en
> daar
>> is 'n doel met elke ding wat gebeur. Dit wil nie sê dat ons moet moor en
> haat en
>> verniel nie maar ons kan wragtig ook nie stilsit as die aanslag teen ons
>> oorweldigend raak nie.
>> Suid Afrika was nog altyd uitgesonder as die sondebok van die wêreld maar
> in
>> meeste ander lande gebeur dieselfde dinge as hier.Daaroor kan ons baie ure
> ook
>> praat.
>> En 'stiksienig is 'n woord wat ek mee grootgeword het ook so twee families
> wat
>> dit ken, so Whê !!!!
>> Christo
>>
>>
Re: laaste woorde [boodskap #32194 is 'n antwoord op boodskap #32191] Wo, 12 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wag nou eers laat ek net gou nog 'n laaste stekie hier inkry. Die volksvreemdes is dit nou almal wat nie saam met jou filosofie stem nie (swartes ingeluit?) Ek wonner maar net want 'n klomp afrikaanse ouens het SASOL gebou en ek het nou ernstige borsprobleme a.g.v daai fabriek, en die verskriklike giftige gasse wat hulle die lug in stuur daarso. Dan moet ons nie vergeet van YSKOR en AECI en al daai fabrieke nie. Ons het hierdie land in 'n ekologiese ramp verander. En hierso sit ek glad nie draad nie. Ek sal ewe rustig in die bosveld kan oorleef sonder allerhande giftige goete.
Maar nou jaaa wat kan ek doen. Kom ons sluit nou af toe?
skryf in boodskap news:396C4072.93EADECA@eskom.co.za...
Dit is waar dat hierdie land verwoes is deur die volksvreemdes.

Ek wil net dit sê:My volk gaan ten gronde weens 'n gebrek aan kennis!

Boertjie


Elaine wrote:

Nee wat ek het nou heeltemal "track" verloor met hierdie baklei sessie.
hehehehe, darem bly om te hoor ek's nie die enigste een wat die woord
stiksienig gebruik het nie. Ek blykbaar volgens sommige mense hierso het ek
my feite verkeerd (dis in elk geval die idee wat ek gekry het.) Miskien moet
ek my vorige gesk. Lektor dan maar aan haar keel gaan gryp oor die leuens
wat sy my ingeprent het, lol. En miskien moet ek ophou om alles te ontleed
want dis eindelik maar al wat ek hier gedoen het.
Maar dit maak nie saak nie, ek wil nie eindelik baklei nie ek's te vrolik
daarvoor vandag.
Jy's reg God het ons hierna toe gelei....ons weet seker nie hoekom nie maar
Hy het. En dis dieselfde God wat Sarel Cilliers en sy groepie teen die
Zoeloe's beskerm het by bloedrivier. Maar kyk hoe het ons hierdie pragtige
land van ons verwoes oor die jare.
Ek sê maar net. Ek sluit hiermee my relaas af.
Elaine
skryf in boodskap news:396C389D.ABB357@eskom.co.za...
>
>
> Elaine wrote:
>
> > Ek moet se ek's nuut hier en het die laaste twee dae deur die ng gegaan
om
> > 'n "voel" vir die ding kan kry en al wat ek kan se is SKAAM JULLE!!!
>
> Elaine, ek wil nie baklei nie en hier is baie gemors rondgegooi, maar as
ek na
> jou eerste pos kyk en na die laaste dan weet ek nie so mooi waar staan jy
nou
> eintlik nie.
> Die wat nie wil hoor dat die oorlog op pad is nie gaan met 'n helse
"surprise"
> wakker word.Dis waar wat jy sê dat ons nog nie genoeg verloor het nie want
eers
> dan sal die wittes saamstaan. Laat ons ophou om verskoning te vra dat ons
lewe
> want dieselfde God wat jy aangehaal het het ons in hierdie land geplaas en
daar
> is 'n doel met elke ding wat gebeur. Dit wil nie sê dat ons moet moor en
haat en
> verniel nie maar ons kan wragtig ook nie stilsit as die aanslag teen ons
> oorweldigend raak nie.
> Suid Afrika was nog altyd uitgesonder as die sondebok van die wêreld maar
in
> meeste ander lande gebeur dieselfde dinge as hier.Daaroor kan ons baie ure
ook
> praat.
> En 'stiksienig is 'n woord wat ek mee grootgeword het ook so twee families
wat
> dit ken, so Whê !!!!
> Christo
>
>
Re: laaste woorde [boodskap #32195 is 'n antwoord op boodskap #32191] Wo, 12 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 12 Jul 2000 11:54:59 +0200, Boer...@eskom.co.za wrote:
Re: laaste woorde [boodskap #32203 is 'n antwoord op boodskap #32194] Wo, 12 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Maar vir hoeveel mense het dit werk gegee

Reenen van Niekerk

Elaine skryf in boodskap news:396c4265.0@news1.mweb.co.za...
Wag nou eers laat ek net gou nog 'n laaste stekie hier inkry. Die volksvreemdes is dit nou almal wat nie saam met jou filosofie stem nie (swartes ingeluit?) Ek wonner maar net want 'n klomp afrikaanse ouens het SASOL gebou en ek het nou ernstige borsprobleme a.g.v daai fabriek, en die verskriklike giftige gasse wat hulle die lug in stuur daarso. Dan moet ons nie vergeet van YSKOR en AECI en al daai fabrieke nie. Ons het hierdie land in 'n ekologiese ramp verander. En hierso sit ek glad nie draad nie. Ek sal ewe rustig in die bosveld kan oorleef sonder allerhande giftige goete.
Maar nou jaaa wat kan ek doen. Kom ons sluit nou af toe?
skryf in boodskap news:396C4072.93EADECA@eskom.co.za...
Dit is waar dat hierdie land verwoes is deur die volksvreemdes.

Ek wil net dit sê:My volk gaan ten gronde weens 'n gebrek aan kennis!

Boertjie


Elaine wrote:

Nee wat ek het nou heeltemal "track" verloor met hierdie baklei sessie.
hehehehe, darem bly om te hoor ek's nie die enigste een wat die woord
stiksienig gebruik het nie. Ek blykbaar volgens sommige mense hierso het ek
my feite verkeerd (dis in elk geval die idee wat ek gekry het.) Miskien moet
ek my vorige gesk. Lektor dan maar aan haar keel gaan gryp oor die leuens
wat sy my ingeprent het, lol. En miskien moet ek ophou om alles te ontleed
want dis eindelik maar al wat ek hier gedoen het.
Maar dit maak nie saak nie, ek wil nie eindelik baklei nie ek's te vrolik
daarvoor vandag.
Jy's reg God het ons hierna toe gelei....ons weet seker nie hoekom nie maar
Hy het. En dis dieselfde God wat Sarel Cilliers en sy groepie teen die
Zoeloe's beskerm het by bloedrivier. Maar kyk hoe het ons hierdie pragtige
land van ons verwoes oor die jare.
Ek sê maar net. Ek sluit hiermee my relaas af.
Elaine
skryf in boodskap news:396C389D.ABB357@eskom.co.za...
>
>
> Elaine wrote:
>
> > Ek moet se ek's nuut hier en het die laaste twee dae deur die ng gegaan
om
> > 'n "voel" vir die ding kan kry en al wat ek kan se is SKAAM JULLE!!!
>
> Elaine, ek wil nie baklei nie en hier is baie gemors rondgegooi, maar as
ek na
> jou eerste pos kyk en na die laaste dan weet ek nie so mooi waar staan jy
nou
> eintlik nie.
> Die wat nie wil hoor dat die oorlog op pad is nie gaan met 'n helse
"surprise"
> wakker word.Dis waar wat jy sê dat ons nog nie genoeg verloor het nie want
eers
> dan sal die wittes saamstaan. Laat ons ophou om verskoning te vra dat ons
lewe
> want dieselfde God wat jy aangehaal het het ons in hierdie land geplaas en
daar
> is 'n doel met elke ding wat gebeur. Dit wil nie sê dat ons moet moor en
haat en
> verniel nie maar ons kan wragtig ook nie stilsit as die aanslag teen ons
> oorweldigend raak nie.
> Suid Afrika was nog altyd uitgesonder as die sondebok van die wêreld maar
in
> meeste ander lande gebeur dieselfde dinge as hier.Daaroor kan ons baie ure
ook
> praat.
> En 'stiksienig is 'n woord wat ek mee grootgeword het ook so twee families
wat
> dit ken, so Whê !!!!
> Christo
>
>
Re: laaste woorde [boodskap #32275 is 'n antwoord op boodskap #32203] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja dis seker waar. Maar dis nog steeds nie te se hulle moet ons vergiftig nie?
Elaine
Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:396cced0.0@news1.mweb.co.za...
Maar vir hoeveel mense het dit werk gegee

Reenen van Niekerk

Elaine skryf in boodskap news:396c4265.0@news1.mweb.co.za...
Wag nou eers laat ek net gou nog 'n laaste stekie hier inkry. Die volksvreemdes is dit nou almal wat nie saam met jou filosofie stem nie (swartes ingeluit?) Ek wonner maar net want 'n klomp afrikaanse ouens het SASOL gebou en ek het nou ernstige borsprobleme a.g.v daai fabriek, en die verskriklike giftige gasse wat hulle die lug in stuur daarso. Dan moet ons nie vergeet van YSKOR en AECI en al daai fabrieke nie. Ons het hierdie land in 'n ekologiese ramp verander. En hierso sit ek glad nie draad nie. Ek sal ewe rustig in die bosveld kan oorleef sonder allerhande giftige goete.
Maar nou jaaa wat kan ek doen. Kom ons sluit nou af toe?
skryf in boodskap news:396C4072.93EADECA@eskom.co.za...
Dit is waar dat hierdie land verwoes is deur die volksvreemdes.

Ek wil net dit sê:My volk gaan ten gronde weens 'n gebrek aan kennis!

Boertjie


Elaine wrote:

Nee wat ek het nou heeltemal "track" verloor met hierdie baklei sessie.
hehehehe, darem bly om te hoor ek's nie die enigste een wat die woord
stiksienig gebruik het nie. Ek blykbaar volgens sommige mense hierso het ek
my feite verkeerd (dis in elk geval die idee wat ek gekry het.) Miskien moet
ek my vorige gesk. Lektor dan maar aan haar keel gaan gryp oor die leuens
wat sy my ingeprent het, lol. En miskien moet ek ophou om alles te ontleed
want dis eindelik maar al wat ek hier gedoen het.
Maar dit maak nie saak nie, ek wil nie eindelik baklei nie ek's te vrolik
daarvoor vandag.
Jy's reg God het ons hierna toe gelei....ons weet seker nie hoekom nie maar
Hy het. En dis dieselfde God wat Sarel Cilliers en sy groepie teen die
Zoeloe's beskerm het by bloedrivier. Maar kyk hoe het ons hierdie pragtige
land van ons verwoes oor die jare.
Ek sê maar net. Ek sluit hiermee my relaas af.
Elaine
skryf in boodskap news:396C389D.ABB357@eskom.co.za...
>
>
> Elaine wrote:
>
> > Ek moet se ek's nuut hier en het die laaste twee dae deur die ng gegaan
om
> > 'n "voel" vir die ding kan kry en al wat ek kan se is SKAAM JULLE!!!
>
> Elaine, ek wil nie baklei nie en hier is baie gemors rondgegooi, maar as
ek na
> jou eerste pos kyk en na die laaste dan weet ek nie so mooi waar staan jy
nou
> eintlik nie.
> Die wat nie wil hoor dat die oorlog op pad is nie gaan met 'n helse
"surprise"
> wakker word.Dis waar wat jy sê dat ons nog nie genoeg verloor het nie want
eers
> dan sal die wittes saamstaan. Laat ons ophou om verskoning te vra dat ons
lewe
> want dieselfde God wat jy aangehaal het het ons in hierdie land geplaas en
daar
> is 'n doel met elke ding wat gebeur. Dit wil nie sê dat ons moet moor en
haat en
> verniel nie maar ons kan wragtig ook nie stilsit as die aanslag teen ons
> oorweldigend raak nie.
> Suid Afrika was nog altyd uitgesonder as die sondebok van die wêreld maar
in
> meeste ander lande gebeur dieselfde dinge as hier.Daaroor kan ons baie ure
ook
> praat.
> En 'stiksienig is 'n woord wat ek mee grootgeword het ook so twee families
wat
> dit ken, so Whê !!!!
> Christo
>
>
Vorige onderwerp: 'n Goeie webbladsy vir Geskiedenis Boffens
Volgende onderwerp: Re: America en nuwe Rodney King
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 07:39:35 MGT 2024