Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: 'n Goeie webbladsy vir Geskiedenis Boffens
Re: 'n Goeie webbladsy vir Geskiedenis Boffens [boodskap #32181] Wo, 12 Julie 2000 00:00
Pat[2]  is tans af-lyn  Pat[2]
Boodskappe: 27
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Verskoon my dat ek nou soos n sissende slang stiksienig is, maar ek het die
webbladsy gesave as n Word dokument, en nou gee dit my net gobble dee gook
:-)
My ou liewe man is nie hier nie, en ek weet ek het iets verkeerds gedoen,
maar
nie een van die files op hierdie webbladsy wil nou "lees" nie. Enige help
sal waardeer word.

Patetiese Pat

Elaine skryf in boodskap news:396c4601.0@news1.mweb.co.za...
> Hello almal
>
> Ek het gedink julle mag dalk die volgende website interessant vind dis vol
> le�rs wat julle kan aflaai oor geskiedenis en Siener van Resnburg. Gaan kyk
> bietjie na http://home.intekom.com/lichtenburg/down1.htm
> Ek soek al maande na so 'n website.
>
> Groete
> Elaine
>
Vorige onderwerp: I/S Soek Hulp
Volgende onderwerp: Re: NP is rascistisch
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 06:39:11 MGT 2024