Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skote in die donker
Skote in die donker [boodskap #32075] Di, 11 Julie 2000 00:00
O.N. Heil  is tans af-lyn  O.N. Heil
Boodskappe: 13
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Interessant.

Dis nou die raaiskote die donkertes in oor my identiteit. Was dit Ferdie en
die outannie met haar skilderye gewees ? (Lyk TOG of daar 'n windmeul naby
haar huis is) Een ding is duidelik - die raaiskote is net so ver mis as die
"logika" wat hulle in "argumente" aanwend. Nasperser ! Hehehehe. As
mnr. Ferdi sou aandring daarop, mag ek dalk iets kwytraak oor Naspers se
purper klede en wie "sit in watter kantoor" - en hoe "musical chairs" daar
werk. (En nee, ek het niks met Naspers te doen nie en hulle kan my nie
bevoordeel OF benadeel nie)

Maar kom ons beweeg vorentoe. Dit blyk dat deelnemers tyd en energie
vermors deur geselskap met bg. karakters aan te knoop aangesien hulle die
vermoë toon om alles te herlei en in verband te bring met spoke uit die
verlede.

Boertjie, jy's reg. Ek het jou nog nie sien vloek hier nie. Dit was ander
ouens.

Volgende onderwerp ?
Re: Skote in die donker [boodskap #32076 is 'n antwoord op boodskap #32075] Di, 11 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Die speletjies van 'n lafaard.
Hoe gaan dit met Tielman?

On Tue, 11 Jul 2000 07:25:26 +0200, "O.N. Heil" wrote:

> Interessant.
>
> Dis nou die raaiskote die donkertes in oor my identiteit. Was dit Ferdie en
> die outannie met haar skilderye gewees ? (Lyk TOG of daar 'n windmeul naby
> haar huis is) Een ding is duidelik - die raaiskote is net so ver mis as die
> "logika" wat hulle in "argumente" aanwend. Nasperser ! Hehehehe. As
> mnr. Ferdi sou aandring daarop, mag ek dalk iets kwytraak oor Naspers se
> purper klede en wie "sit in watter kantoor" - en hoe "musical chairs" daar
> werk. (En nee, ek het niks met Naspers te doen nie en hulle kan my nie
> bevoordeel OF benadeel nie)
>
> Maar kom ons beweeg vorentoe. Dit blyk dat deelnemers tyd en energie
> vermors deur geselskap met bg. karakters aan te knoop aangesien hulle die
> vermoë toon om alles te herlei en in verband te bring met spoke uit die
> verlede.
>
> Boertjie, jy's reg. Ek het jou nog nie sien vloek hier nie. Dit was ander
> ouens.
>
> Volgende onderwerp ?
>
Vorige onderwerp: Vir Hilda en Artuur
Volgende onderwerp: Amakeia en die ander spul sukels.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 04:07:30 MGT 2024