Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aerbeydt - Aerbeydt.jpg (0/1)
Aerbeydt - Aerbeydt.jpg (0/1) [boodskap #3198] Ma, 15 Desember 2003 20:55 na volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het hier 'n klein gediggie gevind oor arbeid wat al baie oud is
(1662). Dit het op my skeurkalender gestaan en ek het hiervan 'n
fotostaat gemaak. Kan julle, Afrikaners, dit nog verstaan? (Die
prentjie is baie klein: slegs 16 kB).

Groete uit Vlaandere,

Norbert
Re: Aerbeydt - Aerbeydt.jpg (0/1) [boodskap #3233 is 'n antwoord op boodskap #3198] Wo, 17 Desember 2003 22:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:da7stvovv6mkg07h4ilevh7h0dfr0pers4@4ax.com...
> Ek het hier 'n klein gediggie gevind oor arbeid wat al baie oud is
> (1662). Dit het op my skeurkalender gestaan en ek het hiervan 'n
> fotostaat gemaak. Kan julle, Afrikaners, dit nog verstaan? (Die
> prentjie is baie klein: slegs 16 kB).
>
>
Het plaatje wordt niet doorgestuurd door mijn server, en Aerbeydt leidt op
Google tot genealogie�n.

Roely
Re: Aerbeydt - Aerbeydt.jpg (0/1) [boodskap #3237 is 'n antwoord op boodskap #3233] Do, 18 Desember 2003 00:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:brql9h$5gpku$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>>
> Het plaatje wordt niet doorgestuurd door mijn server, en Aerbeydt leidt op
> Google tot genealogie�n.
>
> Roely
>

Hier is die woorde:

Den sweet en sueren arrebeydt
Heeft meenich man den kost bereydt;
Maer als rusten onse handen,
Och dan rusten onse tanden.

1662
Re: Aerbeydt - Aerbeydt.jpg (0/1) [boodskap #3241 is 'n antwoord op boodskap #3237] Do, 18 Desember 2003 03:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Lorinda - ek kon glad nie die versie ospoor waarna Sterrekyker verwys
nie - so ek aanvaar dat jou inset dit is waarna hy verwys het?

"Lorinda" skryf in boodskap news:3fe0f508$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Roely" wrote in message
> news:brql9h$5gpku$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>>>
>> Het plaatje wordt niet doorgestuurd door mijn server, en Aerbeydt leidt op
>> Google tot genealogie�n.
>>
>> Roely
>>
>
> Hier is die woorde:
>
> Den sweet en sueren arrebeydt
> Heeft meenich man den kost bereydt;
> Maer als rusten onse handen,
> Och dan rusten onse tanden.
>
> 1662
>
Re: Aerbeydt - Aerbeydt.jpg (0/1) [boodskap #3244 is 'n antwoord op boodskap #3241] Do, 18 Desember 2003 09:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:brr8dn$cg0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dankie Lorinda - ek kon glad nie die versie ospoor waarna Sterrekyker verwys
> nie - so ek aanvaar dat jou inset dit is waarna hy verwys het?

Dis reg, ek het dit oorgetik van die jpeg af want nie jy of Roely kon dit
sien nie.


Lorinda
Re: Aerbeydt - Aerbeydt.jpg (0/1) [boodskap #3246 is 'n antwoord op boodskap #3244] Do, 18 Desember 2003 09:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Baie dki.

"Lorinda" skryf in boodskap news:3fe16deb_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Jonas" wrote in message
> news:brr8dn$cg0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dankie Lorinda - ek kon glad nie die versie ospoor waarna Sterrekyker
> verwys
>> nie - so ek aanvaar dat jou inset dit is waarna hy verwys het?
>
> Dis reg, ek het dit oorgetik van die jpeg af want nie jy of Roely kon dit
> sien nie.
>
>
> Lorinda
>
Re: Aerbeydt - Aerbeydt.jpg (0/1) [boodskap #3250 is 'n antwoord op boodskap #3237] Do, 18 Desember 2003 11:50 Na vorige boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3fe0f508$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> Hier is die woorde:
>
> Den sweet en sueren arrebeydt
> Heeft meenich man den kost bereydt;
> Maer als rusten onse handen,
> Och dan rusten onse tanden.
>
> 1662
>
Dankie Lorinda, het zou een van de emblemata van Jacob Cats kunnen zijn,
ware het niet dat de man al in 1660 is doodgegaan. Misschien is het iets van
Joost van den Vondel.

Roely
Vorige onderwerp: Sneeu in die Kaap
Volgende onderwerp: pisseleer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 03:59:21 MGT 2024