Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re - ontmoetings tydens onlangse private landsreise, indien enige
Re - ontmoetings tydens onlangse private landsreise, indien enige [boodskap #31974] Vr, 07 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil hoogstens aanraai om te wag vir landsreise wat beplan word.
Ondersteuning in die verband word hoogstens waardeer.

Hoop dit help.
Saam vir 'n beter toekoms.
Een vir almal en Almal vir een.

-----------------------------------------------------------

Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
Up to 100 minutes free!
http://www.keen.com
Re: Re - ontmoetings tydens onlangse private landsreise, indien enige [boodskap #31998 is 'n antwoord op boodskap #31974] Sa, 08 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
toets

"reisiger" skryf in boodskap news:00039c1a.f0caec53@usw-ex0105-034.remarq.com...
> Wil hoogstens aanraai om te wag vir landsreise wat beplan word.
> Ondersteuning in die verband word hoogstens waardeer.
>
> Hoop dit help.
> Saam vir 'n beter toekoms.
> Een vir almal en Almal vir een.
>
>
>
>
> -----------------------------------------------------------
>
> Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
> Up to 100 minutes free!
> http://www.keen.com
>
Re: Re - ontmoetings tydens onlangse private landsreise, indien enige [boodskap #32030 is 'n antwoord op boodskap #31974] So, 09 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
reisiger wrote:
> Wil hoogstens aanraai om te wag vir landsreise wat beplan word.
> Ondersteuning in die verband word hoogstens waardeer.
>
> Hoop dit help.
> Saam vir 'n beter toekoms.
> Een vir almal en Almal vir een.
>
>
>
>
> -----------------------------------------------------------
>
> Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
> Up to 100 minutes free!
> http://www.keen.com
>
>

En om hierdie bydrae te groei....

Ek het wat jy wil hê. En as jy wil hê wat ek het, dan word daar
van jou verwag om privaat reise as privaat te respekteer.

M.a.w. kontak op die persoonlike vlak slegs, en alleenlik slegs,
tydens geskeduleerde ontmoetings, wat hier aangedui word.
Alternatiewe manier van ontmoetings kan na die volgende
geskeduleerde ontmoeting plaasvind.

Ondersteuning in die verband word hoogstens waardeer. Byvoorbaat
baie dankie.

Ns.
Voortaan kan daar na hierdie bydrae as die "papparazi bydrae"
verwys word.
Is dit nodig om dit ook in Engels te lewer ?

-----------------------------------------------------------

Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
Up to 100 minutes free!
http://www.keen.com
Re: Re - ontmoetings tydens onlangse private landsreise, indien enige [boodskap #32110 is 'n antwoord op boodskap #31974] Di, 11 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
> Is dit nodig om dit ook in Engels te lewer ?

Natuurlik, ook Frans, Spaans ens sodat al wat nadink oor ons bestaan
op hier die planeet kennis kan dra van U aanbevelings en diep gedagtes
Ons bewonder U bydraes aan hier die NG baie !

Patrick
Re: Re - ontmoetings tydens onlangse private landsreise, indien enige [boodskap #32168 is 'n antwoord op boodskap #31974] Wo, 12 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
reisiger wrote:

> Ek het wat jy wil hê. En as jy wil hê wat ek het, dan word daar
> van jou verwag om privaat reise as privaat te respekteer.

Groei bg. na:

Wil hoogstens aanraai om ontmoetings vooraf te reel. Om te
onderskei tussen vreindelike ontmoetings en ontmoetings met die
internet polisie.

Die doel van o.a. die beplande landsreis na die groen lig
waarvoor aangevra word, is om vooruit belanning van ontmoetings
te reel / skeduleer.

(Die volgende bydrae kan eers volgende week verwag word.)

> M.a.w. kontak op die persoonlike vlak slegs, en alleenlik slegs,
> tydens geskeduleerde ontmoetings, wat hier aangedui word.
> Alternatiewe manier van ontmoetings kan na die volgende
> geskeduleerde ontmoeting plaasvind.
>
> Ondersteuning in die verband word hoogstens waardeer. Byvoorbaat
> baie dankie.
>
> Ns.
> Voortaan kan daar na hierdie bydrae as die "papparazi bydrae"
> verwys word.
> Is dit nodig om dit ook in Engels te lewer ?
>
>
>
>
> -----------------------------------------------------------
>
> Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
> Up to 100 minutes free!
> http://www.keen.com
>
>

-----------------------------------------------------------

Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
Up to 100 minutes free!
http://www.keen.com
Vorige onderwerp: Amakeia en die ander spul sukels.
Volgende onderwerp: Leendert se alle Afrikaners in nie-rassig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 00:03:23 MGT 2024