Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoesê, Ferdie?
Hoesê, Ferdie? [boodskap #31928] Do, 06 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dis nou dieselfde ou wat 'n standbeeld en 'n museum vir Verwoerd opgerig het
wat jy nou so loof?

Curiouser and curiouser!

Vriendelike groete, Leendert

Ferdi Greyling skryf in boodskap news:396ac2de.97555450@news.is.co.za...
> On Mon, 03 Jul 2000 23:56:51 +0200, Boer...@eskom.co.za wrote:
>
> jr koppel
>> aan jou geondergrawery van die afrikaner nie.Daardie is ten minste mense wat
>> opgestaan en staan by hulle beginsels van eiesoortigheid.Gaan kruip liewer
>> gat(swart gat) en gaan "please" jou en beeld se base.>>
>
>
> Dit is twee mense wat rsiisme verwerp. IN al sy vorms.
> Met ander woorde jou rassisme ook.
> Hulle verwerp dit.
> Hulle verwerp dit in die openbaar en herhaaldelik.
> Hulle het dit reeds baie kere gedoen en sal dit weer doen.
> Carel Boshofr senior en junior verwerp rassisme.
> Jy verwerp dit nie.
> Jy is dus totaal uit voeling met hulle. En hulle idees.
> Dis dalk tyd dat jy begin kyk wat om jou aangaan.
>
Re: Hoesê, Ferdie? [boodskap #31981 is 'n antwoord op boodskap #31928] Sa, 08 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Jy weet Leendert, daar is altyd iets in die lewe om voor dankbaar te
wees - soos die ou mense altyd gese het - en een daarvan is dat jy nie
my kinders se onderwyser is of was nie.
Want daar skort iets met jou logiese vermoens.
Was jy altyd so 'n slordige denker of het iets intussen met jou
gebeur?

On Thu, 6 Jul 2000 14:17:59 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:

> Dis nou dieselfde ou wat 'n standbeeld en 'n museum vir Verwoerd opgerig het
> wat jy nou so loof?
>
> Curiouser and curiouser!
>
> Vriendelike groete, Leendert
>
> Ferdi Greyling wrote in message
> news:396ac2de.97555450@news.is.co.za...
>> On Mon, 03 Jul 2000 23:56:51 +0200, Boer...@eskom.co.za wrote:
>>
>> > jr koppel
>>> aan jou geondergrawery van die afrikaner nie.Daardie is ten minste mense
> wat
>>> opgestaan en staan by hulle beginsels van eiesoortigheid.Gaan kruip
> liewer
>>> gat(swart gat) en gaan "please" jou en beeld se base.>>
>>
>>
>> Dit is twee mense wat rsiisme verwerp. IN al sy vorms.
>> Met ander woorde jou rassisme ook.
>> Hulle verwerp dit.
>> Hulle verwerp dit in die openbaar en herhaaldelik.
>> Hulle het dit reeds baie kere gedoen en sal dit weer doen.
>> Carel Boshofr senior en junior verwerp rassisme.
>> Jy verwerp dit nie.
>> Jy is dus totaal uit voeling met hulle. En hulle idees.
>> Dis dalk tyd dat jy begin kyk wat om jou aangaan.
>>
>
Re: Hoesê, Ferdie? [boodskap #31982 is 'n antwoord op boodskap #31928] Sa, 08 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Toemaar, Ferdi. Ek dink nie ek sou in 'n Engelse skool skoolhou nie.

En miskien is dit nie my denke wat so slordig is nie, maar joune wat (nog
steeds) so stadig is.

Vriendelike groete, Leendert

Ferdi Greyling skryf in boodskap news:3968159e.10018935@news.icon.co.za...
>
>
> Jy weet Leendert, daar is altyd iets in die lewe om voor dankbaar te
> wees - soos die ou mense altyd gese het - en een daarvan is dat jy nie
> my kinders se onderwyser is of was nie.
> Want daar skort iets met jou logiese vermoens.
> Was jy altyd so 'n slordige denker of het iets intussen met jou
> gebeur?
>
>
>
>
> On Thu, 6 Jul 2000 14:17:59 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
>> Dis nou dieselfde ou wat 'n standbeeld en 'n museum vir Verwoerd opgerig het
>> wat jy nou so loof?
>>
>> Curiouser and curiouser!
>>
>> Vriendelike groete, Leendert
>>
>> Ferdi Greyling wrote in message
>> news:396ac2de.97555450@news.is.co.za...
>>> On Mon, 03 Jul 2000 23:56:51 +0200, Boer...@eskom.co.za wrote:
>>>
>>> >> jr koppel
>>>> aan jou geondergrawery van die afrikaner nie.Daardie is ten minste
mense
>> wat
>>>> opgestaan en staan by hulle beginsels van eiesoortigheid.Gaan kruip
>> liewer
>>>> gat(swart gat) en gaan "please" jou en beeld se base.>>
>>>
>>>
>>> Dit is twee mense wat rsiisme verwerp. IN al sy vorms.
>>> Met ander woorde jou rassisme ook.
>>> Hulle verwerp dit.
>>> Hulle verwerp dit in die openbaar en herhaaldelik.
>>> Hulle het dit reeds baie kere gedoen en sal dit weer doen.
>>> Carel Boshofr senior en junior verwerp rassisme.
>>> Jy verwerp dit nie.
>>> Jy is dus totaal uit voeling met hulle. En hulle idees.
>>> Dis dalk tyd dat jy begin kyk wat om jou aangaan.
>>>
>>>
>>>
>>
>
Re: Hoesê, Ferdie? [boodskap #32008 is 'n antwoord op boodskap #31928] So, 09 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 8 Jul 2000 19:51:47 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:
Vorige onderwerp: Leerplicht
Volgende onderwerp: Uit "Die Vlakte" van JAN. F.E. CELLIERS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 10:08:23 MGT 2024