Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: The Latest Specials now available !!
Re: The Latest Specials now available !! [boodskap #31923] Do, 06 Julie 2000 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Ben Groenewald wrote:

> Good Day to you all,
>
> Have you seen the latest specials on my web site?
> Why not go there NOW and place your order?
>
> Kind regards,
>
> Ben Groenewald
> Tel: +27-(0)51-5221632 Fax: +27-(0)51-5226708
> Cell: 083 266 5494
> Reply e-mail: b...@shisas.com
>
>

Ek sou met graagte nou dit wou doen,ou Ben. Die enigste ding wat in my
weg
staan, is dat jy nou Engels op hierdie
Afrikaanse nuusgroep gebruik. Dit
beteken dat jy 'n onwyse verkoopsman
is, en miskien is jou produkte dan ook
nie so watwonders nie. Gaan terug en
studeer bemarkingstegnieke.

Die Ruiter in die Dag
Re: The Latest Specials now available !! [boodskap #31924 is 'n antwoord op boodskap #31923] Do, 06 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dis reg ou tant Hessie, sê hom!

Werker in die nag

@home.com wrote:

>
>
> Ben Groenewald wrote:
>
>> Good Day to you all,
>>
>> Have you seen the latest specials on my web site?
>> Why not go there NOW and place your order?
>>
>> Kind regards,
>>
>> Ben Groenewald
>> Tel: +27-(0)51-5221632 Fax: +27-(0)51-5226708
>> Cell: 083 266 5494
>> Reply e-mail: b...@shisas.com
>>
>
> Ek sou met graagte nou dit wou doen,ou Ben. Die enigste ding wat in my
> weg
> staan, is dat jy nou Engels op hierdie
> Afrikaanse nuusgroep gebruik. Dit
> beteken dat jy 'n onwyse verkoopsman
> is, en miskien is jou produkte dan ook
> nie so watwonders nie. Gaan terug en
> studeer bemarkingstegnieke.
>
> Die Ruiter in die Dag
>
Vorige onderwerp: Re: Xhsosa - Dictionary
Volgende onderwerp: Gatvol? Geniet dit, Ferdi!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 14:40:16 MGT 2024