Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » waar of vals?
waar of vals? [boodskap #31914] Wo, 05 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek het iewers gehoor of gelees,kan nie meer onthou waar of wanneer
nie,dat daar twee kruise gemaak is uit die hout van die Delville bos
waar die slagting in die 2de wêreldoorlog plaasgevind het,en dat hierdie
twee kruise begin om 'n waterige vloeistof af te skei(huil) rondom die
herdenkingstyd elke jaar,een van die kruise is blykbaar is die kasteel
in Kaapstad.Is dit waar? ,kan iemand my dalk sê?

Boertjie
Re: waar of vals? [boodskap #31935 is 'n antwoord op boodskap #31914] Do, 06 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Boertjie,
Ek had ook so 'n gedagtenis daaroor gehoor, en blykbaar is dit so. Waar
die kruise tans is, sal ek maar net kan raai as dat die Kasteel 'n logiese
plek daarvoor sal wees.
Thys de Wet op Stellenbosch
Boer...@eskom.co.za wrote in message ...
> Ek het iewers gehoor of gelees,kan nie meer onthou waar of wanneer
> nie,dat daar twee kruise gemaak is uit die hout van die Delville bos
> waar die slagting in die 2de wêreldoorlog plaasgevind het,en dat hierdie
> twee kruise begin om 'n waterige vloeistof af te skei(huil) rondom die
> herdenkingstyd elke jaar,een van die kruise is blykbaar is die kasteel
> in Kaapstad.Is dit waar? ,kan iemand my dalk sê?
>
> Boertjie
>
Vorige onderwerp: Rapport
Volgende onderwerp: Re: Archives : 4 July, 1900
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 17:58:52 MGT 2024