Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re - meer bydraes asseblief
Re - meer bydraes asseblief [boodskap #31865] Ma, 03 Julie 2000 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Bydraes gaan slegs verhoog word nadat die groen lig gelewer is,
aangaande perdry vir 'n beter toekoms. Soos voorspel.

Die Alex(andria) opleidings bydrae kan teen die einde van
hierdie week verwag word.

'n Spesiale landsreis word beplan vir ontmoetings. Heel
waarskynlik direk na bg. groen lig. Hou gerus hierdie nuusgroep
dop vir verdere besonderhede. Om te bepaal wanneer ontmoetings
verwelkom word.

Hoop dit help.
Saam vir 'n beter toekoms.
Een vir almal en Almal vir een.

-----------------------------------------------------------

Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
Up to 100 minutes free!
http://www.keen.com
Re: Re - meer bydraes asseblief [boodskap #31866 is 'n antwoord op boodskap #31865] Ma, 03 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
reisiger wrote:
> Bydraes gaan slegs verhoog word nadat die groen lig gelewer is,
> aangaande perdry vir 'n beter toekoms. Soos voorspel.
>
> Die Alex(andria) opleidings bydrae kan teen die einde van
> hierdie week verwag word.
>
> 'n Spesiale landsreis word beplan vir ontmoetings. Heel
> waarskynlik direk na bg. groen lig. Hou gerus hierdie nuusgroep
> dop vir verdere besonderhede. Om te bepaal wanneer ontmoetings
> verwelkom word.
>
> Hoop dit help.
> Saam vir 'n beter toekoms.
> Een vir almal en Almal vir een.
>

Bietje sorgelijk om jou sulke korte beriggies te sien posten Mr.
Reisiger....;-))

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Vorige onderwerp: SAA se ongeluksrekord
Volgende onderwerp: Re: Gatvol? Geniet dit, Ferdi!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 04:33:38 MGT 2024