Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Petrol pryse
Re: Petrol pryse [boodskap #31840] Vr, 30 Junie 2000 00:00
Louis Joubert  is tans af-lyn  Louis Joubert
Boodskappe: 8
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dis maar erg duur hier in Engeland ook - 86p/liter (R9/liter). Maar relatief
tot die gemiddelde Engelse salaris (ek verneem om en by �18 000) is dit
miskien goedkoper as in SA. Maar dan gebruik mens weer soveel brandstof hier
agv verkeer... ten minste kan mens hier op openbare vervoer staat maak.

Wat van 'n motorfiets?

vasbyt,

Louis

"BOSS" skryf in boodskap news:8jip22$10l1@godzilla.ast.co.za...
> Waar daan dit eindig? Voor die einde van die jaar gaan
> 'n hele paar van ons mense weer op ons voete wees met
> dié verhogings in die prys van petrol.
>
> Sal ons dit kan oorleef ek bedoel nou ons gewone ou mensies
> wat maar moet swoeg en sweet vir ons ou geldjies. Ons moet
> tog elke dag werk toe en terug. Dan kry ons nog sulke belaglike
> verhogings wat as jy dit in verband bring met die petrol prys ver-
> hoging dit jou nie eers naby die inflasie vlak kry nie.
>
> Sal maar moet begin fiets ry of loop, net jammer dit is nou so
> koud.
>
> Danie
>
Re: Petrol pryse [boodskap #31841 is 'n antwoord op boodskap #31840] Vr, 30 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Boss  is tans af-lyn  Boss
Boodskappe: 2
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
So dit bevestig my vermoede. Maar vir hoe lank sal dit so kan aan gaan?
Iewers is daar 'n dr_l in die drinkwater, so een of ander tyd gaan die
regering
sy g_t sien, maar nie voor ons eerste in ons .... jy weet wat in is nie.

Danie

wrote in message
news:395CF8CB.4F46098C@eskom.co.za...
> Petrol self is nie duur nie,dit is al die heffings wat amper al 50% van
> die prys uitmaak wat dit so duur maak,so eintlik betaal ons maar net vir
> die regering om met sy wanbestuur voort te gaan,want elke keer as die
> petrol prys verhoog word,kan hulle meer in hulle sakke steek.
>
> Miskien moet begin kyk na 'n alternatiewe bron van aandrywing vir ons
> enjins.
> Wat van waterstof?
>
> Boertjie
>
>
>
>> Waar daan dit eindig? Voor die einde van die jaar gaan
>> 'n hele paar van ons mense weer op ons voete wees met
>> dié verhogings in die prys van petrol.
>>
>> Sal ons dit kan oorleef ek bedoel nou ons gewone ou mensies
>> wat maar moet swoeg en sweet vir ons ou geldjies. Ons moet
>> tog elke dag werk toe en terug. Dan kry ons nog sulke belaglike
>> verhogings wat as jy dit in verband bring met die petrol prys ver-
>> hoging dit jou nie eers naby die inflasie vlak kry nie.
>>
>> Sal maar moet begin fiets ry of loop, net jammer dit is nou so
>> koud.
>>
>> Danie
>
Re: Petrol pryse [boodskap #31842 is 'n antwoord op boodskap #31840] Vr, 30 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Petrol self is nie duur nie,dit is al die heffings wat amper al 50% van
die prys uitmaak wat dit so duur maak,so eintlik betaal ons maar net vir
die regering om met sy wanbestuur voort te gaan,want elke keer as die
petrol prys verhoog word,kan hulle meer in hulle sakke steek.

Miskien moet begin kyk na 'n alternatiewe bron van aandrywing vir ons
enjins.
Wat van waterstof?

Boertjie

> Waar daan dit eindig? Voor die einde van die jaar gaan
> 'n hele paar van ons mense weer op ons voete wees met
> dié verhogings in die prys van petrol.
>
> Sal ons dit kan oorleef ek bedoel nou ons gewone ou mensies
> wat maar moet swoeg en sweet vir ons ou geldjies. Ons moet
> tog elke dag werk toe en terug. Dan kry ons nog sulke belaglike
> verhogings wat as jy dit in verband bring met die petrol prys ver-
> hoging dit jou nie eers naby die inflasie vlak kry nie.
>
> Sal maar moet begin fiets ry of loop, net jammer dit is nou so
> koud.
>
> Danie
Vorige onderwerp: Re: Monique Strydom suffers miscarriage
Volgende onderwerp: KrantNet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 18:01:01 MGT 2024