Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » soek help
soek help [boodskap #31801] Ma, 26 Junie 2000 00:00 na volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek soek raad asb met my rekenaar

So 3 dae terug het my internet begin probleme gee. Hy wil nie sites oop maak
nie en dan gooi hy die volgende boodskap uit. " The aplication called an
interface that was marshalled for a different thread"

Ek het reeds verskei mense gevra maar almal gee raad maar niks help nie.Ek
het Explorer 5. Ek het alles afgehaal en weer gelaai sonder sukses.

As iemand raad het sal ek dit waardeer

Dankie
Reenen van Niekerk
Re: soek help [boodskap #31802 is 'n antwoord op boodskap #31801] Ma, 26 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hallo Reenen
Weet nie werklik wat die probleem by jou pc is nie maar ervaring het my
geleer dat dit werklik sin maak om kwartaaliks te formateer. Natuurlik hang
dit af van hoeveel data jy wissel op jou rekenaar, wat in my geval heelwat
is. En dit is waarom ek dit ten minste een maal 'n kwartaal doen.

Dink net hoe lekker dit sal wees om met 'n nuwe blaadjie te begin!

Bye

Dave

Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:3957b226.0@news1.mweb.co.za...
> Ek soek raad asb met my rekenaar
>
> So 3 dae terug het my internet begin probleme gee. Hy wil nie sites oop maak
> nie en dan gooi hy die volgende boodskap uit. " The aplication called an
> interface that was marshalled for a different thread"
>
> Ek het reeds verskei mense gevra maar almal gee raad maar niks help nie.Ek
> het Explorer 5. Ek het alles afgehaal en weer gelaai sonder sukses.
>
> As iemand raad het sal ek dit waardeer
>
> Dankie
> Reenen van Niekerk
>
Re: soek help [boodskap #31803 is 'n antwoord op boodskap #31801] Ma, 26 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Louis Joubert  is tans af-lyn  Louis Joubert
Boodskappe: 8
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek het nou nie eersdaense kennis van daai probleem nie maar ek sou die
volgende wou weet om miskien enigsins van hulp te wees:

1. beskryf asb die presiese stappe wat lei tot die boodskap?
2. watter weergawe van windows en MS Office gebruik jy?
3. kom die probleem ook voor wanneer jy ander browsers gebruik, bv. Opera of
Netscape?
4. het jy al die heel nuutste weergawe van Internet Explorer 5 (IE 5.01)
probeer?
5. wat het die probleem voorafgegaan? (het jy nuwe sagteware geinstalleer?)

Die oplossing mag wees om die stuk sagteware te identifiseer wat die
boodskap stuur (dus my eerste vraag) en dit te vervang met 'n nuwer weergawe
of alternatief. Die boodskap mag veroorsaak word deur iets dieper as
Explorer, soos 'n hardeware drywer. Om alles - Windows en alle programme -
te herinstalleer mag die vinnigste weg tot die web wees.

As jy regtig belang stel word die probleem verduidelik by
http://support.microsoft.com/support/kb/articles/Q206/0/76.A SP
maar dis bietjie tegnies van aard.

groete en sterkte

Louis

"Reenen van Niekerk" skryf in boodskap news:3957b226.0@news1.mweb.co.za...
> Ek soek raad asb met my rekenaar
>
> So 3 dae terug het my internet begin probleme gee. Hy wil nie sites oop maak
> nie en dan gooi hy die volgende boodskap uit. " The aplication called an
> interface that was marshalled for a different thread"
>
> Ek het reeds verskei mense gevra maar almal gee raad maar niks help nie.Ek
> het Explorer 5. Ek het alles afgehaal en weer gelaai sonder sukses.
>
> As iemand raad het sal ek dit waardeer
>
> Dankie
> Reenen van Niekerk
>
Re: soek help [boodskap #31804 is 'n antwoord op boodskap #31801] Ma, 26 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie de Villiers  is tans af-lyn  Tobie de Villiers
Boodskappe: 50
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
4 lb. hamer? ........ :-)

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Reenen van Niekerk wrote
> As iemand raad het sal ek dit waardeer
Re: soek help [boodskap #31836 is 'n antwoord op boodskap #31801] Vr, 30 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Reenen van Niekerk" schreef...
> ASB!!!!!!
>
> Is hier niemand wat raad het nie
>
> Reenen van Niekerk

Reenen, je kunt eens bij Deja zoeken. Er zijn kennelijk meer mensen die dit
probleem hebben. Ik heb de volgende suggesties gezien:

==============================================
You have installed IE5, and have not upgraded to DCOM98 ( DCOM95)
If all that is true, install DCOM from:
http://www.microsoft.com/com/resources/downloads.asp
===================================================
Do you run Netsonic?
Uninstall NetSonic, reboot, then go to CONTROL PANEL - ADD/REMOVE - IE5 =
and Tools - Remove - Repair.
===================================================

Groeten,
Arthur

> Reenen van Niekerk wrote...
>> Ek soek raad asb met my rekenaar
>>
>> So 3 dae terug het my internet begin probleme gee. Hy wil nie sites oop
> maak
>> nie en dan gooi hy die volgende boodskap uit. " The aplication called an
>> interface that was marshalled for a different thread"
>>
>> Ek het reeds verskei mense gevra maar almal gee raad maar niks help nie.Ek
>> het Explorer 5. Ek het alles afgehaal en weer gelaai sonder sukses.
>>
>> As iemand raad het sal ek dit waardeer
>>
>> Dankie
>> Reenen van Niekerk
>>
Re: soek help [boodskap #31837 is 'n antwoord op boodskap #31801] Vr, 30 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Louis Joubert  is tans af-lyn  Louis Joubert
Boodskappe: 8
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek sou graag wou probeer help maar ek kort die klas van inligting waarvoor
ek gevra het. Daar's een of ander compatibility probleem tussen program
files (exe's, dll's ens.). As jy 'n vinnige oplossing soek sou ek, sonder
akkurate inligting, voorstel:
-gebruik 'n ander browser of nuwer weergawe van Internet Explorer
-as dit nie help nie herinstalleer die modem, TCP/IP and the Dial-Up Adapter
(die twee laasgenoemdes kan onder die Network icon in die Control Panel
bekom word)
-as dit nie help nie herinstalleer Windows en alle ander sagteware

Louis

"Reenen van Niekerk" skryf in boodskap news:395ced58.0@news1.mweb.co.za...
> ASB!!!!!!
>
> Is hier niemand wat raad het nie
>
> Reenen van Niekerk
>
> Reenen van Niekerk wrote in message
> news:3957b226.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek soek raad asb met my rekenaar
>>
>> So 3 dae terug het my internet begin probleme gee. Hy wil nie sites oop
> maak
>> nie en dan gooi hy die volgende boodskap uit. " The aplication called an
>> interface that was marshalled for a different thread"
>>
>> Ek het reeds verskei mense gevra maar almal gee raad maar niks help nie.Ek
>> het Explorer 5. Ek het alles afgehaal en weer gelaai sonder sukses.
>>
>> As iemand raad het sal ek dit waardeer
>>
>> Dankie
>> Reenen van Niekerk
>>
>
Re: soek help [boodskap #31838 is 'n antwoord op boodskap #31801] Vr, 30 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
ASB!!!!!!

Is hier niemand wat raad het nie

Reenen van Niekerk

Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:3957b226.0@news1.mweb.co.za...
> Ek soek raad asb met my rekenaar
>
> So 3 dae terug het my internet begin probleme gee. Hy wil nie sites oop maak
> nie en dan gooi hy die volgende boodskap uit. " The aplication called an
> interface that was marshalled for a different thread"
>
> Ek het reeds verskei mense gevra maar almal gee raad maar niks help nie.Ek
> het Explorer 5. Ek het alles afgehaal en weer gelaai sonder sukses.
>
> As iemand raad het sal ek dit waardeer
>
> Dankie
> Reenen van Niekerk
>
Re: soek help [boodskap #31844 is 'n antwoord op boodskap #31801] Sa, 01 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bongoman  is tans af-lyn  Bongoman
Boodskappe: 14
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 30 Jun 2000 21:04:47 +0200, "Reenen van Niekerk"
wrote:

> ASB!!!!!!
>
> Is hier niemand wat raad het nie
>

As jy watter sites oopmaak? Dalk is dit klank verwant?
Probeer op die Options dit afskakel.

Dit lyk of jou internet nog loop want jy pos dan op die nuus.
Dus is jou Windows en modem+netwerk opstelling nog OK.

Watter program gebruik jy vir usenet?

Onlangs dalk 'n virus opgedoen? Of 'n wurm?

> Ek het reeds verskei mense gevra maar almal gee raad maar niks help nie.Ek
>> het Explorer 5. Ek het alles afgehaal en weer gelaai sonder sukses.
>>

Alles? Wat alles?

--
Brolle
Re: soek help [boodskap #31850 is 'n antwoord op boodskap #31801] So, 02 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek kom in by Iafrica se home page. Al die prente en advertensies is net n
blok met n kruisie in. As ek dan een van die nuusberigte wil oop maak of na
n site in my favorites gaan se dit vir my " The page cannot be displayed" en
dan gooi hy my die boodskap " The application called an interface that was
marshalled for a different thread"

My E mail werk nog. Ek kan stuur en ontvang maar hy maak so as ek sekere
e-mails oopmaak wat na n site toe gaan.

Ek het explorer afgehaal en weer oorgelaai. Ek het al twee virus toetse
gedoen.

Soos ek se is ek raadop.

Dankie vir die antwoord. Dit word waardeer

Reenen van Niekerk

Brollox skryf in boodskap news:395e3ed0.264846936@news.mweb.co.za...
> On Fri, 30 Jun 2000 21:04:47 +0200, "Reenen van Niekerk"
> wrote:
>
>> ASB!!!!!!
>>
>> Is hier niemand wat raad het nie
>>
>
> As jy watter sites oopmaak? Dalk is dit klank verwant?
> Probeer op die Options dit afskakel.
>
> Dit lyk of jou internet nog loop want jy pos dan op die nuus.
> Dus is jou Windows en modem+netwerk opstelling nog OK.
>
> Watter program gebruik jy vir usenet?
>
> Onlangs dalk 'n virus opgedoen? Of 'n wurm?
>
>
>> Ek het reeds verskei mense gevra maar almal gee raad maar niks help
nie.Ek
>>> het Explorer 5. Ek het alles afgehaal en weer gelaai sonder sukses.
>>>
>
> Alles? Wat alles?
>
> --
> Brolle
Re: soek help [boodskap #31851 is 'n antwoord op boodskap #31801] So, 02 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pat[2]  is tans af-lyn  Pat[2]
Boodskappe: 27
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Reenen, hoekom bel jy nie iafrica nie? Hulle behoort n customer service
nommer te hê, en behoort jou deur jou probleem te praat. As jy nog nie
regkom nie, laat weer weet, dan bel ek myne, hulle is beskikbaar 24 uur n
dag, en is baie behulpsaam.

Pat.

Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:395fb3b8.0@news1.mweb.co.za...
> Ek kom in by Iafrica se home page. Al die prente en advertensies is net n
> blok met n kruisie in. As ek dan een van die nuusberigte wil oop maak of na
> n site in my favorites gaan se dit vir my " The page cannot be displayed" en
> dan gooi hy my die boodskap " The application called an interface that was
> marshalled for a different thread"
>
> My E mail werk nog. Ek kan stuur en ontvang maar hy maak so as ek sekere
> e-mails oopmaak wat na n site toe gaan.
>
> Ek het explorer afgehaal en weer oorgelaai. Ek het al twee virus toetse
> gedoen.
>
> Soos ek se is ek raadop.
>
> Dankie vir die antwoord. Dit word waardeer
>
> Reenen van Niekerk
> Brollox wrote in message
> news:395e3ed0.264846936@news.mweb.co.za...
>> On Fri, 30 Jun 2000 21:04:47 +0200, "Reenen van Niekerk"
>> wrote:
>>
>>> ASB!!!!!!
>>>
>>> Is hier niemand wat raad het nie
>>>
>>
>> As jy watter sites oopmaak? Dalk is dit klank verwant?
>> Probeer op die Options dit afskakel.
>>
>> Dit lyk of jou internet nog loop want jy pos dan op die nuus.
>> Dus is jou Windows en modem+netwerk opstelling nog OK.
>>
>> Watter program gebruik jy vir usenet?
>>
>> Onlangs dalk 'n virus opgedoen? Of 'n wurm?
>>
>>
>>> Ek het reeds verskei mense gevra maar almal gee raad maar niks help
> nie.Ek
>>>> het Explorer 5. Ek het alles afgehaal en weer gelaai sonder sukses.
>>>>
>>
>> Alles? Wat alles?
>>
>> --
>> Brolle
>
Re: soek help [boodskap #31862 is 'n antwoord op boodskap #31801] Ma, 03 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek het die fout gekry na n paar uur se soek.Dit was toe n download
accelerator program wat al die K...... veroorsaak het. Na ek hom verwyder
het is alles weer reg. So leer n mens. Ek leer elke dag iets by.

Dankie vir die wat geantwoord het.

Reenen van Niekerk

Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:395fb3b8.0@news1.mweb.co.za...
> Ek kom in by Iafrica se home page. Al die prente en advertensies is net n
> blok met n kruisie in. As ek dan een van die nuusberigte wil oop maak of na
> n site in my favorites gaan se dit vir my " The page cannot be displayed" en
> dan gooi hy my die boodskap " The application called an interface that was
> marshalled for a different thread"
>
> My E mail werk nog. Ek kan stuur en ontvang maar hy maak so as ek sekere
> e-mails oopmaak wat na n site toe gaan.
>
> Ek het explorer afgehaal en weer oorgelaai. Ek het al twee virus toetse
> gedoen.
>
> Soos ek se is ek raadop.
>
> Dankie vir die antwoord. Dit word waardeer
>
> Reenen van Niekerk
> Brollox wrote in message
> news:395e3ed0.264846936@news.mweb.co.za...
>> On Fri, 30 Jun 2000 21:04:47 +0200, "Reenen van Niekerk"
>> wrote:
>>
>>> ASB!!!!!!
>>>
>>> Is hier niemand wat raad het nie
>>>
>>
>> As jy watter sites oopmaak? Dalk is dit klank verwant?
>> Probeer op die Options dit afskakel.
>>
>> Dit lyk of jou internet nog loop want jy pos dan op die nuus.
>> Dus is jou Windows en modem+netwerk opstelling nog OK.
>>
>> Watter program gebruik jy vir usenet?
>>
>> Onlangs dalk 'n virus opgedoen? Of 'n wurm?
>>
>>
>>> Ek het reeds verskei mense gevra maar almal gee raad maar niks help
> nie.Ek
>>>> het Explorer 5. Ek het alles afgehaal en weer gelaai sonder sukses.
>>>>
>>
>> Alles? Wat alles?
>>
>> --
>> Brolle
>
Vorige onderwerp: Toets
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Reunion Bosbou Inisiatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:27:46 MGT 2024