Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: NNP trou met 'joiners'
Re: NNP trou met 'joiners' [boodskap #31780] So, 25 Junie 2000 00:00
Tobie de Villiers  is tans af-lyn  Tobie de Villiers
Boodskappe: 50
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
wrote
> Lyk vir my asof die NNP nou uiteindelik in die gat geval het wat hulle
> vir hulself gegrawe het,en ek herinner my daaraan dat Mnr De Klerk net
> na die1994 verkiesing gesê het dat die NP die verkiesing in 1999 gaan
> wen.
>
> Ja,so val die helde - dankie tog!
>
> Boertjie
~~~~~~~~~~~~~~
en bring hy die land en sy mense ook saam met hom .............
snaaks hoe Oom Jaap weereens reg was met sy voorspellings
so paar jaar gelede ........ baie gewonder of hy ook nie die
toekoms kan 'sien ' soos ou Siener kon nie, of is dit maar
omdat hy baie lees en kan voorspel want dit het al van tevore
in die geskiedenis gebeur. Wat hy praat moet mens nooit aflag
nie, anders gaan hy laaste vir jou lag.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Re: NNP trou met 'joiners' [boodskap #31781 is 'n antwoord op boodskap #31780] So, 25 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Tobie wrote:

> wrote
>> Lyk vir my asof die NNP nou uiteindelik in die gat geval het wat hulle
>> vir hulself gegrawe het,en ek herinner my daaraan dat Mnr De Klerk net
>> na die1994 verkiesing gesê het dat die NP die verkiesing in 1999 gaan
>> wen.
>
>> Boertjie
> ~~~~~~~~~~~~~~
> en bring hy die land en sy mense ook saam met hom .............
> snaaks hoe Oom Jaap weereens reg was met sy voorspellings
> so paar jaar gelede ........ baie gewonder of hy ook nie die
> toekoms kan 'sien ' soos ou Siener kon nie, of is dit maar
> omdat hy baie lees en kan voorspel want dit het al van tevore
> in die geskiedenis gebeur. Wat hy praat moet mens nooit aflag
> nie, anders gaan hy laaste vir jou lag.
>

Nou, verfris tog ons geheue. Wat het Oom Jaap voorspelwat nou bewaarheid
geword het?

Oom Kallie, wat sy vrou met 'n handsambok slaan
Vorige onderwerp: herhaalde oproep aan Nederlandse emigranten
Volgende onderwerp: R: Distance in S.Africa:
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 10:54:28 MGT 2024