Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Hulp: SA musiek in London
Re: Hulp: SA musiek in London [boodskap #31765] Vr, 23 Junie 2000 00:00
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
As HMV of Tower Records dit nie het nie, dan is ek bevrees dan het niks dit
nie.

Ladyhawke wrote in message
...
> Ek voel bitter sleg om om hierdie nuusgroep vir hierdie soort hulp te vra:
> ek is opsoek na Suid-Afrikaanse mp3's: Naamlik Henry Ate/Karma (die liedjie
> begin soos volg: "Lately I've been thinking what if I was wrong" - ek het
> die naam vergeet), Springbok Nude Girls se "Bubblegum on my boots", Battery
> 9 se liedjie wat verlede jaar baie op 5fm gespeel het (sy naam ook vergeet),
> en just jinger se "shallow waters". Het julle dalk enige idee waar ek dit
> kan opspoor op die net? Ek verlang baie na SA se musiek en ek sal my laaste
> �10 weg gee om weer hierdie songs te kan hoor.....
>
> Anderste: weet iemand dalk van 'n CD shop in London wat hierdie CD's sal he?
>
> 'seblief
> Lady Hawke
>
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Britse Weer Inisiatief
Volgende onderwerp: herhaalde oproep aan Nederlandse emigranten
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 01:00:16 MGT 2024