Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Die Reisiger
Re: Die Reisiger [boodskap #31646] Vr, 16 Junie 2000 00:00 na volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
In article , Dave Du Plessis
wrote:
> Net vir die interessantheid daarrvan- lees enigiemand die goed wat die
> reisiger skryf?
>
> Dave

Sy pos is baie interessant, en ek bewaar dit in my privaat file.

Reisiger het 'n baie mooi insig wat daar aangaan. Hy verwoord dit op sy eie

buitengewone wyse.

Dis eintlik 'n insender op dese NG wat WERKLIK oortuig is van die

goedheid in die mens. Ons sal dit moet ondersteun en nie wegblok nie.

Kom ! Lees die berigte van die reisiger en jy sal jou ontwikkel in die

rigting wat reisiger bedoel vir verdraagsaamheid en oorleg met almal wat

oortuig is van die waarheid wat die reisiger verkondig.

Ons bewonder sy insig !

Patrick
Re: Die Reisiger [boodskap #31647 is 'n antwoord op boodskap #31646] Vr, 16 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Net vir die interessantheid daarrvan- lees enigiemand die goed wat die
reisiger skryf?

Dave
Re: Die Reisiger [boodskap #31648 is 'n antwoord op boodskap #31646] Vr, 16 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie de Villiers  is tans af-lyn  Tobie de Villiers
Boodskappe: 50
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
nie ek nie, het hom al maande gelede geblok.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Dave Du Plessis skryf in boodskap news:8idss9$kht$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Net vir die interessantheid daarrvan- lees enigiemand die goed wat die
> reisiger skryf?
>
> Dave
>
Re: Die Reisiger [boodskap #31649 is 'n antwoord op boodskap #31646] Vr, 16 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Dave Du Plessis wrote...
>> Net vir die interessantheid daarrvan- lees enigiemand die goed wat die
>> reisiger skryf?

Tobie schreef...
> nie ek nie, het hom al maande gelede geblok.

Ik wel, maar niet alles. Vooral tegen het einde van vorig jaar niet, toen
reisiger heel veel schreef. Daarna werd ie een tijdje stil (ik geloof dat
hij nogal boos was over (of geschrokken van) 'n ontmoeting vlak voor de
jaarwisseling). Hij komt nu weer een beetje op dreef. Het is jammer dat
reisiger maar één middel van communiceren kent; de monoloog :)

Groeten,
Arthur
Re: Die Reisiger [boodskap #31673 is 'n antwoord op boodskap #31646] Sa, 17 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen" wrote:
> Het is jammer dat
> reisiger maar één middel van communiceren kent; de monoloog :)
>
> Groeten,
> Arthur

Hou moed, groei voort.

Dankie vir die ondersteuning. Asook L&P.

Hoop dit help.
Saam vir 'n beter toekoms.
Een vir almal en Almal vir een.

Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
Up to 100 minutes free!
http://www.keen.com
Re: Die Reisiger [boodskap #31675 is 'n antwoord op boodskap #31646] Sa, 17 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
L&P wrote:
> In article , Dave Du Plessis
> wrote:
>> Net vir die interessantheid daarrvan- lees enigiemand die goed wat die
>> reisiger skryf?
>>
>> Dave
>
> Sy pos is baie interessant, en ek bewaar dit in my privaat file.
>
> Reisiger het 'n baie mooi insig wat daar aangaan. Hy verwoord dit op sy eie
>
> buitengewone wyse.
>
> Dis eintlik 'n insender op dese NG wat WERKLIK oortuig is van die
>
> goedheid in die mens. Ons sal dit moet ondersteun en nie wegblok nie.
>
> Kom ! Lees die berigte van die reisiger en jy sal jou ontwikkel in die
>
> rigting wat reisiger bedoel vir verdraagsaamheid en oorleg met almal wat
>
> oortuig is van die waarheid wat die reisiger verkondig.
>
> Ons bewonder sy insig !
>
> Patrick
>
>
>
>

Die boek - God The Ultimate Paradox - deur David Ash. ISBN
095840657-X. Lees gerus en besluit self.

Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
Up to 100 minutes free!
http://www.keen.com
Re: Die Reisiger [boodskap #31676 is 'n antwoord op boodskap #31646] Sa, 17 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Dirkie van der Watt  is tans af-lyn  Dirkie van der Watt
Boodskappe: 4
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek het ook aanvanklik so gedink. Maar toe ek mooi daarna kyk lyk dit vir my
na niksseggende langdradige sarkasme. Ek het hom gevolglik ook geblok

Dirkie

L&P skryf in boodskap news:ant162219bc8M3Mb@camerama.demon.nl...
> In article , Dave Du Plessis
> wrote:
>> Net vir die interessantheid daarrvan- lees enigiemand die goed wat die
>> reisiger skryf?
>>
>> Dave
>
> Sy pos is baie interessant, en ek bewaar dit in my privaat file.
>
> Reisiger het 'n baie mooi insig wat daar aangaan. Hy verwoord dit op sy eie
>
> buitengewone wyse.
>
> Dis eintlik 'n insender op dese NG wat WERKLIK oortuig is van die
>
> goedheid in die mens. Ons sal dit moet ondersteun en nie wegblok nie.
>
> Kom ! Lees die berigte van die reisiger en jy sal jou ontwikkel in die
>
> rigting wat reisiger bedoel vir verdraagsaamheid en oorleg met almal wat
>
> oortuig is van die waarheid wat die reisiger verkondig.
>
> Ons bewonder sy insig !
>
> Patrick
>
Vorige onderwerp: Re: Can you legaly work in the US? Have a masters degree? Speak Afrikaans?
Volgende onderwerp: Re: allie goet wat die man skryf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 23:17:48 MGT 2024