Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gatvol vir rassiste
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31255 is 'n antwoord op boodskap #31001] Do, 01 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Wed, 31 May 2000 07:51:24 +0200, "Lou"
> wrote:
>
> Net by the way, wanneer het sy gese sy is nie 'n Afrikaner nie?
>>>
>>>
>>
>> Vroeer in die jeufg jare van die nuusgroep ...>>
>
> Ek kan dit nie onthou nie.
> Nou vir die 2de vraag: Wanneer het ek gese ek is nie 'n Afrikaner nie?
>
>

Alzheimers??
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31256 is 'n antwoord op boodskap #31001] Do, 01 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Riaan wrote in message ...
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:393c1e55.2479936@news.is.co.za...
> On Thu, 1 Jun 2000 04:15:10 +0200, "Riaan" wrote:
>
> Maar hoekom verbeel ek my ek kan ook so iets onthou>>
>
> Omdat jy jou dinge verbeel?
>
> Ferdi het jy nie een of ander beriggie wat jy vir die IT deel in die Beeld
> moet skryf in plaas van hier sit en sanik nie. Ek het so "by the way" jou
> foto daar gesien, jy is nie net dom nie, jy is bleddie lelik ook.

JA hy lyk soos die duiwel in die kinderbybel

>
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31257 is 'n antwoord op boodskap #31001] Do, 01 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 31 May 2000 07:51:24 +0200, "Lou" wrote:

Net by the way, wanneer het sy gese sy is nie 'n Afrikaner nie?
>>
>
> Vroeer in die jeufg jare van die nuusgroep ...>>

Ek kan dit nie onthou nie.
Nou vir die 2de vraag: Wanneer het ek gese ek is nie 'n Afrikaner nie?
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31258 is 'n antwoord op boodskap #31001] Do, 01 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote in message ...
> Lou wrote:
>
>> Ek onthou toe jy vroeer in die nuusgroep se geskiedenis gesê het dat jy nie
>> 'n is Afrikaner is nie en dat jy alles verwerp waarvoor die term afrikaner
>> staan.
>
> Ek DAAG JOU UIT, Lou, om vir my met kapittel en vers te bewys dat
> ek verklaar het
> dat ek "alles verwerp waarvoor die term
> Afrikaner staan." Jy lieg totdat jy blou is
> in jou gesig. Wat ek wel verwerp, is wat
> die "nasionalistiese" regse Afrikaners daarvan
> wou gemaak het.
>

Jy verstaan verkeerd! Onthou nog toe jy my as rassis beskuldig het op die
nuusgroep? Onthou dat jy geen bewys daarvan gelewer het nie?

Ek herhaal maar net - jy het op die nuusgroep ge^e dat jy nie 'n afrikaner
is nie!! SELA!
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31259 is 'n antwoord op boodskap #31001] Do, 01 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Maar hoekom verbeel ek my ek kan ook so iets onthou

skryf in boodskap news:39350E03.F2DA6BBD@home.com...

Ek DAAG JOU UIT, Lou, om vir my met kapittel en vers te bewys dat
ek verklaar het dat ek "alles verwerp waarvoor die term Afrikaner staan."
Jy lieg totdat jy blou is
in jou gesig. Wat ek wel verwerp, is wat die "nasionalistiese" regse
Afrikaners daarvan wou gemaak het.
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31277 is 'n antwoord op boodskap #31001] Vr, 02 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:393c1e55.2479936@news.is.co.za...
On Thu, 1 Jun 2000 04:15:10 +0200, "Riaan" wrote:

Maar hoekom verbeel ek my ek kan ook so iets onthou>>

Omdat jy jou dinge verbeel?

Ferdi het jy nie een of ander beriggie wat jy vir die IT deel in die Beeld
moet skryf in plaas van hier sit en sanik nie. Ek het so "by the way" jou
foto daar gesien, jy is nie net dom nie, jy is bleddie lelik ook.
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31278 is 'n antwoord op boodskap #31001] Vr, 02 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Nee kyk nou weet ek hoekom jy in die politiek 'n draai gaan probeer maak
het. Want jy beskik nie oor die vermoë om te sien dat ek eintlik op die
onderstaande deel waar jy "alles breek" kommentaar gelewer het nie

Ouens soos ek het apartheid gebreek en die land demokraties
gemaak.
Ouens soos ek het die KP en die HNP en die AWB se mag aan
flarde gebreek.
Ouens soos ek bly op die nuusgroep.
Besides regses sit my bietjie af.

Dit was my kommentaar op bogenoemde "Na die foto van jou in die Beeld
wonder ek of jou virgin al gebreek is, seker nie"

Toe om een of ander onverklaarbare rede koppel jy toe nou die twee goedjies
so aanmekaar

Jy het 'n ding oor daai foto, lyk dit my.
Nou verwys jy reguit na seks. Nogal in reaksie op 'n cross
dresser se postings!
Sorry Riaan ek is nie gay nie.
Hou op aanle.

Hoe jy die volgende bymekaar uitbring is so onlogies, en tipies van 'n
"linkse". Miskien moet jy die politiek weer 'n slag betree, maar die keer
vir die ANC. Hulle het ouens soos jy nodig om onlogiese antwoorde uit te
dink vir logiese vrae aangesien hulle op die oomblik uit idees uit hardloop
oor al die beloftes wat hulle gemaak het en nog nie nagekom het nie.

** En ja jy's reg oor jou foto ek het 'n ding daaroor, ek gaan nou vir dae
aaneen nie kan slaap nie oor die nagmeries wat ek gaan kry oor dit. Ek het
gedink ou Piet Koornhof was 'n regte meide bekruiper, maar jy vat die koek
**
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31279 is 'n antwoord op boodskap #31001] Vr, 02 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Na die foto van jou in die Beeld wonder ek of jou virgin al gebreek is,
seker nie.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:393d1e7d.2519199@news.is.co.za...

Ouens soos ek het apartheid gebreek en die land demokraties gemaak.
Ouens soos ek het die KP en die HNP en die AWB se mag aan flarde
gebreek.
Ouens soos ek bly op die nuusgroep.
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31571 is 'n antwoord op boodskap #31001] Di, 13 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Malherbe  is tans af-lyn  Hans Malherbe
Boodskappe: 25
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
Lou skryf in boodskap news:8gvr9t$1b9$1@web1.cup.hp.com...
> vloek as hulle wil. Aangaande die rassiste - van beide kante - dit lyk vir
> my of rassisme en 'n lae IK meestal hand aan hand loop.

Jy het sopas die teenoorgestelde bewys.
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31572 is 'n antwoord op boodskap #31001] Di, 13 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Malherbe  is tans af-lyn  Hans Malherbe
Boodskappe: 25
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
skryf in boodskap news:3933B1E6.28862CE6@home.com...
> Hier is Lou nou weer op sy ou ramkietjie. Lou,
> ek is 'n "Afrikaner" omdat ek etnies 'n "Afrikaner" is.
> Afrikaners hoef nie Suid-Afrikaanse paspoorte te
> dra nie. Moenie die ou game probeer speel wat hulle

Ek kan die versoeking nie weerstaan om op te merk dat jou Afrikaans reeds
besig is om agter uit te gaan nie. Net soos Argentynse boere lank reeds nie
meer Afrikaners is nie, is die uurglas besig om leeg te loop vir jou. Iemand
wat emmigreer na 'n nuwe land moet weet dat die prys vir die gasvryheid jou
eiesoortigheid en identiteit is. As jy nie jou Afrikanerskap wil prysgee
nie, moet jy nie trek nie.

My Afrikaans gaan waarskynlik nie meer lank hou nie want ek het die Vrystaat
prysgegee vir Johannesburg...
Wat 'n vrot plek.
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31573 is 'n antwoord op boodskap #31001] Di, 13 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pat[2]  is tans af-lyn  Pat[2]
Boodskappe: 27
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Is agteruit nie een woord nie?

Hans Malherbe skryf in boodskap news:8i5vek$4a2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Ek kan die versoeking nie weerstaan om op te merk dat jou Afrikaans reeds
> besig is om agter uit te gaan nie. Net soos Argentynse boere lank reeds
nie
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31574 is 'n antwoord op boodskap #31001] Di, 13 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Hans Malherbe wrote:

> Ek kan die versoeking nie weerstaan om op te merk dat jou Afrikaans reeds
> besig is om agter uit te gaan nie. Net soos Argentynse boere lank reeds nie
> meer Afrikaners is nie, is die uurglas besig om leeg te loop vir jou. Iemand
> wat emmigreer na 'n nuwe land moet weet dat die prys vir die gasvryheid jou
> eiesoortigheid en identiteit is. As jy nie jou Afrikanerskap wil prysgee
> nie, moet jy nie trek nie.
>
> My Afrikaans gaan waarskynlik nie meer lank hou nie want ek het die Vrystaat
> prysgegee vir Johannesburg...
> Wat 'n vrot plek.

Wel, Hans, na dertig jaar lyk my Afrikaans nie veelslegter as joune nie, sou ek
dink. (Dis emigreer, nie
emmigreer nie.) Jy sê my Afrikaans is besig "om
agter uit te gaan." Ek verstaan nie wat jy bedoel nie.
Ek kan verstaan as jy my daarvan beskuldig dat my
Afrikaans agteruit gaan. Maar "agter uit gaan"?
By die agterdeur uit?

Gloudina
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31605 is 'n antwoord op boodskap #31001] Wo, 14 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hans Malherbe wrote in message ...
>
> Lou wrote in message
> news:8gvr9t$1b9$1@web1.cup.hp.com...
>> vloek as hulle wil. Aangaande die rassiste - van beide kante - dit lyk vir
>> my of rassisme en 'n lae IK meestal hand aan hand loop.
>
> Jy het sopas die teenoorgestelde bewys.
>
>

Huh?
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31606 is 'n antwoord op boodskap #31001] Wo, 14 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Tobie de Villiers  is tans af-lyn  Tobie de Villiers
Boodskappe: 50
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
net as jy sê: "agteruit reverse"
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Pat skryf in boodskap news:8i6fvf$m08$1@nntp9.atl.mindspring.net...
> Is agteruit nie een woord nie?
>
>
> Hans Malherbe wrote in message
> news:8i5vek$4a2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> Ek kan die versoeking nie weerstaan om op te merk dat jou Afrikaans reeds
>> besig is om agter uit te gaan nie. Net soos Argentynse boere lank reeds
> nie
>
Re: Gatvol vir rassiste [boodskap #31607 is 'n antwoord op boodskap #31001] Wo, 14 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote in message ...
> (Dis emigreer, nie
> emmigreer nie.)

Oeps!!
Vorige onderwerp: Wat is fout ?
Volgende onderwerp: 'n Opregte versoek . . .
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 15:19:26 MGT 2024