Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vraagje
Vraagje [boodskap #31155] Di, 30 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
Bronsing  is tans af-lyn  Bronsing
Boodskappe: 4
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hoi iedereen!
Hoe is het leven in Zuid-Afrika? Is het een leuk land om te leven, is
het leven er erg moeilijk of valt het over het algemeen wel mee? Ik ben
gewoon geinteresseerd, heb verder geen bedoelingen.
Word er 'anders' naar je gekeken als je Afrikaans praat, is er een (al
dan niet echt) 'klasse verschil' tussen Engels sprekenden en Afrikaans
sprekenden? En hoeveel blanken spreken ook een andere taal, bijvoorbeeld
Xhosi (als ik het goed spel).

En een andere vraag is deze, hoe kijken jullie naar wat Mugabe allemaal
flikt (of eigenlijk laat flikken)?

Dank voor eventuele antwoorden!

Groetjes,
--
Robert Bronsing

'In the beginning, the file was without form, and void;
and emptiness was upon the face of the bits.
And the Fingers of the Author moved upon the face of the keyboard.
And the Author said: 'Let there be words', and there were words'

from the Linux System Administrators Guide
Re: Vraagje [boodskap #31559 is 'n antwoord op boodskap #31155] Di, 13 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Hans Malherbe  is tans af-lyn  Hans Malherbe
Boodskappe: 25
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
Bronsing skryf in boodskap news:3933F525.9B192FB@anat.fgg.eur.nl...
> Hoi iedereen!
> Hoe is het leven in Zuid-Afrika? Is het een leuk land om te leven, is
> het leven er erg moeilijk of valt het over het algemeen wel mee? Ik ben
> gewoon geinteresseerd, heb verder geen bedoelingen.

Misdaad,werkloosheid en belasting is relatief hoog, maar 'n mens moet net
meer oplettend wees en harder werk. Vir my is dit natuurlik 'n uitdaging. As
'n blanke Afrikaner man sukses in Suid-Afrika kan behaal, kan hy dit enige
plek doen. Partykeer is dit lekker om stroomop te swem.

> Word er 'anders' naar je gekeken als je Afrikaans praat, is er een (al

Dit hang af waar jy bly. In stedelike gebiede kan jy dalk agressie teekom as
jy Afrikaans praat. Ek beskou natuurlik die hele Vrystaat as platteland.

> dan niet echt) 'klasse verschil' tussen Engels sprekenden en Afrikaans

Jy kry die Afrikaners wat dink hulle kan styl,kultuur en aansien in 'n kits
kry deur swak Engels te praat. Ek het geen syfers om dit te staaf nie maar
my ondervinding is dat iemand wat Afrikaans praat gewoonlik meer
konserwatief is. Die Afrikaner vriende en kennisse wat Engels praat het
gewoonlik die wêreld kultuur van saambly en skei met ope arms verwelkom.

> sprekenden? En hoeveel blanken spreken ook een andere taal, bijvoorbeeld
> Xhosi (als ik het goed spel).

Ek dink mens spel dit Xhosa, selfs in Nederlands.
Nee, nie baie nie. Ons moes Suid-Sotho op skool leer, maar ek het eerder
gepen. Dit kan moontlik verander want Afrikaans gaan binnekort nie meer as
'n eerste taal op skool geneem kan word nie. In die plek daarvan kom 'n
plaaslike swart taal met Engels as tweede taal. Dit lyk of iemand die
regering gewys het op die verbintenis tussen taal en kultuur.

> En een andere vraag is deze, hoe kijken jullie naar wat Mugabe allemaal
> flikt (of eigenlijk laat flikken)?

Verduidelik asb. wat "flikt" beteken.
Ek weet nie hoe kyk ander na Mugabe nie. Vir my is hy maar net 'n bobbejaan
wat wittes soek om te blameer vir die toestand in sy land. Hy moes maar
tevrede wees met Engelse wittes.

> from the Linux System Administrators Guide

Is jy 'n Linux aanhanger? Miskien moet jy jou Windows 98 weggooi en Linux
probeer.
Vorige onderwerp: A look in the mirror . . . .
Volgende onderwerp: Re: Toyota
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 09:07:12 MGT 2024