Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Voorkennis" van LOUIS ESTERHUIZEN
"Voorkennis" van LOUIS ESTERHUIZEN [boodskap #31385] Ma, 05 Junie 2000 00:00 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

VOORKENNIS
Louis Esterhuizen

Wat is,
was : Sal weer wees -
Dit is die aksioma
wat die spel
onderlê.
Nie die lyn, kousaal
getrek, maar die sirkel
wat brandpunt
is van 'n eerste skuif -
Die ritme van al die skuiwe
vantevore : Sonder aanvang sonder einde.
Die eindposisie reeds
embrionaal teenwoordig, in
aanvanglose en eindelose wording -
Die hand huiwerig soos asem
om die stuk. 'n Ewigheid later
weer sigbaar -

En alles reguit, blyk leuen
te wees. Ewiglik is die waarheid
krom, so ook
die tyd

Nie opening, nie afsluiting -
Maar deurgang. Dit wat is, was -
Sal weer wees -
Re: "Voorkennis" van LOUIS ESTERHUIZEN [boodskap #31516 is 'n antwoord op boodskap #31385] Vr, 09 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Barrie Barnard wrote in message ...
> Liewe Louis,

Diep man diep! :)
Re: "Voorkennis" van LOUIS ESTERHUIZEN [boodskap #31517 is 'n antwoord op boodskap #31385] Vr, 09 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Barrie  is tans af-lyn  Barrie
Boodskappe: 40
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Volle Lid
Liewe Louis,

Voordat ek begin wil ek eers vir ons 'n Claymore gooi - 'n dubbel in 'n
loodkristalglas - met drie ysies en soda - soos altyd. Tjorts!

Sestien jare is 'n lang tyd - amper twee lewenslange vonnisse soos deesdae
aan diegene opgelê word wat nie lynreg volgens die letter van die wet by die
sedewette hou nie. Hulle gee jou tien jaar
in die tronk om die lyne wat skeefgeloop het te ontkoek - en in die proses
van die soetigheid van die heuningkoek te vergeet. Maar dit is voorkennis,
soos ons almal weet. Dit is die ná-kennis wat die bitter bring en die lyne
buig dat dit kringe word - een kring op 'n ander in 'n eindelose vervlegting
van matelose strukture. Die lyn gee rede, dui oorsaaklikheid aan, en gee
uiteraard sin aan 'n stelling,
want dit begin iewers en eindig iewers - dit span 'n brug tussen twee eindes
as mens logies redeneer.
En juis daarom is die brandpunt, die fokale punt, die kristalheldere beeld
wat sonder wasigheid -
soos op 'n persfoto, blootgelê word, 'n meer aanvaarbare vertrekpunt in die
soeke na die waarheid
in die verdwaalproses op die sirkelpaaie van die lewe. Seker dié dat al die
voorafgaande
(peristaltiese?) skuiwe die ou lewe so 'n kakkerige nasmaak gee. Ja, die
embrionale
(gevolglike) posisie is bolvormig (puntvormig?), en nie altyd lynreg reguit
nie. Afhangende van die spoed waarteen die proses plaasvind, natuurlik.
Maar, daar is 'n hinke-pink ritme aan die proses en dit is die dat die hand
(moet dit nie voet wees nie?) soos (ingehoude?) asem huiwerig is om posisie
in te neem. Dit is mos so dat as jy na 'n ewigheid jou oë oopmaak, alles
weer sigbaar word en om om te kyk na die spore van onvermydelike
geregtigheid is mos 'n streng menslike eienskap.
Die slotreëls is veral treffend. As die koördinasie tussen opening en
afsluiting gedistorteer word,
is die gevolge onafwendbaar geskiedenis!

Gloudina het jou gedig geplaas en daarvoor sê ek vir haar dankie. Hoop jy
skroef haar nie op vir
kopiereg nie, want dan verloor ons ganse volkie perspektief van die digkuns.
Dit is maar koud daar in Kanada soos Annesu de Vos vandag in die Volksblad
vir Boetman uitkryt (skyt?) Sy moes net leer om haar handjies bo die kombers
te hou as sy skaak speel want sodoende sou haar groenpersketjie nie verrot
het nie. Maar waar die voorkennis kortkom, leer ons te laat, nê?

Ek gooi vir ons nog 'n Claymore. Dankie vir die momentele ontvlugting van
die werklikheid.

Jou vriend

Barrie

VOORKENNIS
Louis Esterhuizen

Wat is,
was : Sal weer wees -
Dit is die aksioma
wat die spel
onderlê.
Nie die lyn, kousaal
getrek, maar die sirkel
wat brandpunt
is van 'n eerste skuif -
Die ritme van al die skuiwe
vantevore : Sonder aanvang sonder einde.
Die eindposisie reeds
embrionaal teenwoordig, in
aanvanglose en eindelose wording -
Die hand huiwerig soos asem
om die stuk. 'n Ewigheid later
weer sigbaar -

En alles reguit, blyk leuen
te wees. Ewiglik is die waarheid
krom, so ook
die tyd

Nie opening, nie afsluiting -
Maar deurgang. Dit wat is, was -
Sal weer wees -
Re: "Voorkennis" van LOUIS ESTERHUIZEN [boodskap #31518 is 'n antwoord op boodskap #31385] Vr, 09 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Barrie Barnard wrote:

> Liewe Louis,

> Gloudina het jou gedig geplaas en daarvoor sê ek vir haar dankie. Hoop jy
> skroef haar nie op vir
> kopiereg nie, want dan verloor ons ganse volkie perspektief van die digkuns.

> Ek gooi vir ons nog 'n Claymore. Dankie vir die momentele ontvlugting van
> die werklikheid.
>
> Jou vriend
>
> Barrie

Barrie, vir jou inligting. Louis Esterhuizen se gedigte (waarvandaar nog baie
hier gaan verskyn) word aan my gestuur deur 'n
vriend van hom in Suid-Afrika. Dit word hier geplaas met Louis
Esterhuizen se permissie.

Gloudina

>
>
> VOORKENNIS
> Louis Esterhuizen
>
> Wat is,
> was : Sal weer wees -
> Dit is die aksioma
> wat die spel
> onderlê.
> Nie die lyn, kousaal
> getrek, maar die sirkel
> wat brandpunt
> is van 'n eerste skuif -
> Die ritme van al die skuiwe
> vantevore : Sonder aanvang sonder einde.
> Die eindposisie reeds
> embrionaal teenwoordig, in
> aanvanglose en eindelose wording -
> Die hand huiwerig soos asem
> om die stuk. 'n Ewigheid later
> weer sigbaar -
>
> En alles reguit, blyk leuen
> te wees. Ewiglik is die waarheid
> krom, so ook
> die tyd
>
> Nie opening, nie afsluiting -
> Maar deurgang. Dit wat is, was -
> Sal weer wees -
Re: "Voorkennis" van LOUIS ESTERHUIZEN [boodskap #31519 is 'n antwoord op boodskap #31385] Vr, 09 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Barrie Barnard wrote:

> Voordat ek begin wil ek eers vir ons 'n Claymore gooi - 'n dubbel in 'n
> loodkristalglas - met drie ysies en soda - soos altyd. Tjorts!

> (peristaltiese?) skuiwe die ou lewe so 'n kakkerige nasmaak gee.

Sal jy laat weet wanneer jou peristaltiese bewegingsophou? Ondertussen sal dit
miskien help as jy jou so
bietjie van die drank afhou.
Jou skrywery vandag op die nuusgroep bevestig maar
weereens 'n belangrike observasie oor die mense wat die
huidige SA haat (omdat hulle nie meer top dog kan speel
nie?) Hulle lig die elmboog knaend.
Moet ek jou weer herinner wat tien twintig jaar gelede
aangegaan het ? Hoe Frederik Botha (Elize Botha
se seun) 'n bobbejaan oopgesny het en die fetus vir
iemand gegee het om in Tutu se tuin op te hang. Hoe
mense doodgeskiet is en hulle lyke verbrand is terwyl
die manne daarnaas braaivleis hou. Aan die hope geld
wat aan wit woonbuurte skep bestee het, terwyl 80
persent van die bevolking van SA in hole verrot het.
En dan praat jy van vandag se bedeling.

Gloudina
Re: "Voorkennis" van LOUIS ESTERHUIZEN [boodskap #31549 is 'n antwoord op boodskap #31385] Ma, 12 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Barrie Barnard wrote:

> MAAR ek gaan nie weer vir haar iets stuur nie, want sy sê nie dankie nie en
> dit is darem baie lelik.
>

Wel, ou Barrie. Kom ons praat nou oor hierdie
sakie. Jy vertel jy gaan vir my 'n "presentjie"
stuur 'n jaar of wat gelede en vra my adres. Ek gee dit
toe vir jou. Na maande en maande kom
hier 'n toeriste-brosjure van die Noordkaap hier
aan (duidelik gestuur deur 'n regeringsdepartement.)
Ek neem toe aan jy het ons adres vir hulle gegee
en bedank vir jou daarvoor in 'n epos. Maar ek
hoor nooit weer van jou nie. So ek weet nie eens
of jy verantwoordelik is vir die stuur van daardie
brosjure nie (miskien het iemand anders dit vir ons
aangevra.) As jy iets anders aan ons gestuur het,
het ons dit nie gekry nie. As jy aangevra het dat
hulle die brosjure aan ons stuur, se ek weer dankie
daarvoor. Ek het dit nog en kyk graag daarna. Ek
hou daarvan dat hulle die Oranje en sy eilande
"Die Groen Kalahari" noem.

Gloudina
Re: "Voorkennis" van LOUIS ESTERHUIZEN [boodskap #31550 is 'n antwoord op boodskap #31385] Ma, 12 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Barrie Barnard wrote:

> Wit Suid-Afrikaners is deur 'n grap van die
> noodlot in hierdie bizarre, onhoudbare situasie geplaas.

Wel, ou Barrie, elke hond kry mos sy dag. Julle wit ouomies het mos julle beurt
gehad in die ou regime. Toe
moes die ou swart omies maar verdra dat hulle deur
jonger mense as hulle gejy en gejou was, en "boy" genoem
was. Het jy gedink die vleespotte sou vir ewig aanhou.
Julle sit en maai nou maar net die warrelwinde wat julle
wit ou omies gesaai het. Gaan less jou Bybel. Daar word
al hierdie dinge voorspel.

Gloudina

>
Re: "Voorkennis" van LOUIS ESTERHUIZEN [boodskap #31551 is 'n antwoord op boodskap #31385] Ma, 12 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Barrie  is tans af-lyn  Barrie
Boodskappe: 40
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina

Jy ken sy vriend wat vir jou die gedigte stuur en gee voor dat jou plasings
met sy toestemming is.
Hoekom vra jy nie sy vriend om vir hom te vra wat hy bedoel nie? Jy kan nie
eers 'n elementere brief interpreteer nie - wat nog van 'n abstrakte
denkaksie soos 'n gedig? Paranoia is blykbaar iets wat met die ouderdom
posvat. Dit blyk dat dit nie net ou wit mans is wat aan hierdie drogsiekte
ly nie.
Jy bevraagteken ons manlikheid terwyl jou eie houding net minagting wek. Kom
kuier 'n bietjie - miskien is jy gelukkig genoeg om eerstehands met die
werklikheid kennis te maak. Onlangs is hier twee Belgiese "back packers"
verkrag. Hel, hulle is gelukkig dat hulle nie vermoor is nie. Hoe
"decent" van die verkragters!! Kom kuier bietjie vir ons op die plaas - dan
reël ek vir jou 'n aanval.
Dit behoort mos maklik vir my en die witmans te wees om sulke reëlings te
tref - Ons is mos verantwoordelik daarvoor.

Kom kuier asseblief in die tuksvytyd. Op die plaas eet ons net vleis en as
julle op 'n ongeleë seisoen opdaag mag ons dalk nie kos vir julle hê nie.

Barrie

skryf in boodskap news:39453E03.C6CE8A3@home.com...
Barrie Barnard wrote:

> Voorts sê sy in een van haar "rambling" briewe dat ek vir Louis
> kleineer. Kan jy glo!
> Louis is 'n "gentleman" en 'n kunstenaar met die grootste sin vir humor. Die
> van ons wat hom ken,
> kan sy skewe glimlag nie vergeet nie. Ek wonder of ons nie by die man self
> moet uitvind presies waaroor "Voorkennis" gaan nie.
>

So hoekom doen jy dit nie, Barrie. As jy man genoeg is om vir hom dieHELE
storie
te vertel - dat jy eers sy gedig gekleineer het, en toe vir
my verkleineer het omdat ek nou 'n Louis Esterhuizen gedig op die nuus-
groep plaas (aanduidende dat die gedigte pure bog is, en dat jy nie kan
glo dat ek daar 'n woord van verstaan hei.) Ek stel voor jy hou nou op
om op my te konsentreer. Met elke stuk wat jy skryf, wys jy net van watter
soort materiaal jy gemaak is. Ou wit mans wat tantrums gooi, is nie mooi
om te aanskou nie.

Gloudina
Re: "Voorkennis" van LOUIS ESTERHUIZEN [boodskap #31552 is 'n antwoord op boodskap #31385] Ma, 12 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Barrie  is tans af-lyn  Barrie
Boodskappe: 40
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Volle Lid
Lou
Ja, nee!!! Die ou tannie was lanklaas by haar sielkundige - sy moet
(behoort?) seker so een keer elke sesmaande te gaan om haar van totale
ondergang te red. Om ons twee "ou wit mans" te noem is
"classic". Voorts sê sy in een van haar "rambling" briewe dat ek vir Louis
kleineer. Kan jy glo!
Louis is 'n "gentleman" en 'n kunstenaar met die grootste sin vir humor. Die
van ons wat hom ken,
kan sy skewe glimlag nie vergeet nie. Ek wonder of ons nie by die man self
moet uitvind presies waaroor "Voorkennis" gaan nie. Hy sal die eerste een
wees om te vra of ons dan nie die storie van "dog" ken nie. Jy weet mos :
dié storie van die ou wat gedog het hy dinges, toe is dit veel erger.

Ek "smile" heimlik oor haar "gal afbraak" stelling. Gelukkig is dit nie
"opbraak" nie. Van watter vleespotte sy praat, weet ek nie. Sy praat van
ouens met die Afrikaanse name wat "hoereer" in Indië.
Ons sal vir regter King moet laat weet daar is nou nog klagtes teen
Hansie-hulle. Dit laat my dink aan 'n apartheidsvark-grappie uit die ou
bedeling."How does the minister of finance make money?
Like a Horwood." En die hoer-woord laat my weer dink aan 'n "quote" uit 'n
geel-pers boekie:
"There is nobody more righteous than a reformed whore." Maar ek swyg liewer
. Netnou sê sy weer ek is kommin en my ma moet my mond met seep uitwas. In
wese is sy eintlik 'n baie goeie mens, behalwe dat sy die boere haat - met
hulle "vingertjies" in die vleespotte en op die sleutels van die rekenaars.
Sy is nou nie hier om self te help met die "affirmative action" nie en bly
nou maar by haar beleid van "ou wit mans" aanval en afkraak. Ons "ou wit
mans" wat nie gedigte skryf sodat sy dit kan aanhaal om haar waardering van
hogere kuns te pretendeer nie, moet liefs maar swyg sodat sy haar gesprekke
met die kinders kan voortsit. Hoekom sy hulle nie leer spel nie, gaan my
drankbenewelde
verstandjie te bowe. Sy is/was mos 'n onderwyser. Miskien moet ek vir haar
'n nuwe AWS stuur.
MAAR ek gaan nie weer vir haar iets stuur nie, want sy sê nie dankie nie en
dit is darem baie lelik.

Verder het ons nou mos 'n nuwe wet in Suid-Afrika - die Gelykheidwet. Mans.
vroue, kinders,
rasse. gestremdes, dowes, donkeres, ligtes, klein en groot, is gelyk aan
mekaar in alle opsigte.
Dit is lekker om gelyk te wees, want nou hoef jy nie meer te worry of iemand
jou "like" of "dislike" nie. Almal moet van mekaar hou, of anders gestel,
verdraagsaam teenoor mekaar wees. Ons hoop nou net die betrokke minister van
ambassades gaan ophou kla dat 60% van ons ambassadeurs wit is, want om wit
te wees, is om onbekwaam te wees. Verder hoop ek die minister van sport en
spele
gaan ophou kla oor die manshokkiespan wat Olimpiese Spele toe wil gaan.
Hulle is ook te wit.
Juis hieroor skryf Dawie van Die Burger mos weer nou die dag: "Ramsammy voer
twee redes aan
( vir die weiering om die manshokkiespan te stuur): Ten eerste sal die span
waarkynlik nie onder die eerste nege by die spele eindig nie, en in die
tweede plek bevat hy - ja, reg gehoor - te veel wit lede.
Met ander woorde, as die span heeltemal of grotendeels swart was, sou sy
vermoedelike gebrek aan wenpotensiaal nie saakgemaak het nie. Maar noudat hy
wit is, maak dit wel saak." (Aangehaal uit Die Volksblad' (p.6) Saterdag 10
Junie 2000) Vervolgens: "..aan wittes word dus hoër eise gestel as aan
swartes. Die wittes kan hul velkeur slegs vergewe word as hulle kan waarborg
dat hulle kan wen.
Swates kan maar 'n verloorspan wees: hulle het immers die deug van swartwees
aan hulle kant.
Is Ramsammy 'n rassis, of is hy nie?" As hierdie brief aan jy weet wie gerig
was, sou sy sekerlik
nie mooi kon verstaan wat die geleerde redakteur hier probeer sê nie. As ons
wette maak, maak ons hulle vir almal. Maar terwyl ek nou met koerantnuus
besig is, kan ek net sowel die res van die berig aanhaal. Goeie leesstof,
man, goeie leesstof!

"Mbeki staan aan die hoof van 'n regering wat die Wet op Diensbillikheid in
die wetboek laat plaas het. Dié wet bepaal dat alle poste op elke vlak in
die land uiteindelik die bevolkingsamestelling moet weerspieël. In die
praktyk beteken dit dat die wittes tans in die ekonomie hopeloos
oorverteenwoordig is. Teen die tyd dat die wet se uiteindelike doelwit
bereik word, sal minstens
800 000 blankes wat tans werk het, afgedank moet word. Waarom? Is hulle dalk
slegte werkers?
Te sleg opgelei vir die poste wat hulle beset? Diewe? Verkragters?
Moordenaars?

Nee. Hulle moet afgedank word omdat daar te veel van hulle in die ekonomie
is. Omdat hulle wit is.
Omdat hulle in die verlede bevoordeel is. Dit is 'n praktyk wat kategories
deur die Konvensie
vir die beskerming van Nasionale Minderhede wat in 1995 deur die Raad van
Europa aanvaar is, as 'n skending van menseregte veroordeel word. Is Mbeki
'n rassis of is hy nie?" (Ek stop maar solank hier!)

Ek is een van die min ouens wat glo dat daar hoop is. Ou wit mans moet nie
hoop verloor nie.
Ons moenie haatdraend wees nie. Ek kan egter nie help om te wonder hoe die
Christenmartelare in die tyd na Nero gevoel het nie. As 'n leeu op jou
afstorm, is dit seker die moeder van alle geloofstoetse. Miskien kan ons
saam met Louis in "Riemtelegram" vra of ons huidige situasie nie miskien net
'n slapriemsituasie is nie. Wit Suid-Afrikaners is deur 'n grap van die
noodlot in hierdie bizarre, onhoudbare situasie geplaas.

Ou Lou, om 'n ou witman te wees is waaragtig nie lekker nie. "No job, no
pals, no fleshpots, no hope" en dan word dit nog ingevryf.

Sela.

Barrie

skryf in boodskap news:3944CD61.595F5CC3@home.com...
> Lou wrote:
>
>> En daar slaat Barrie die spyker nou presies op die kop. Sommige van ons
>> ge-emmigreerde broeders (en susters) wag al lankal in afwagting op die
>> bloedbad dat hulle meewaring die kop kan skud, so 'n tong klik of twee kan
>> gee en meewarig opmerk 'Sien - ek voorspel dit mos al lankal. Sannie
>> (Sakkie) - nou kan ons uiteindelik in vrede lewe - ons doem proffesie het
>> nou almal waar geword! "
>
> Ek se toe vanoggend vir Sakkie, terwyl ek my tong klik en meewarig
> opmerk:"Sien, ek voorspel dit al lankal. Mense soos Lou en Barrie sit en spu
> hulle
> siek stories oor "bloedbaddes" wat nou "nie gebeur" het nie, en beskuldig
> vir my omdat ek dit verwag het en dit nie gebeur het nie. Dis presies soos
> ek dit gesien het, se ek vir Sakkie. Daar sit die ou wit mans soos Barrie en
> Lou, nog altyd langs die vleespot met die vingertjies op die sleutels van die
> rekenaar, en hulle sit maar en gal afbraak en gal afbraak. Pleks dat hulle
> liewer help om dinge reg te stel in SA en te gaan sendelingwerk doen tussen
> die krieketspelers met die Afrikaanse name wat so hoereer het daar in Indie.
>
> Sannie
>
Re: "Voorkennis" van LOUIS ESTERHUIZEN [boodskap #31553 is 'n antwoord op boodskap #31385] Ma, 12 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Barrie Barnard wrote:

> Voorts sê sy in een van haar "rambling" briewe dat ek vir Louis
> kleineer. Kan jy glo!
> Louis is 'n "gentleman" en 'n kunstenaar met die grootste sin vir humor. Die
> van ons wat hom ken,
> kan sy skewe glimlag nie vergeet nie. Ek wonder of ons nie by die man self
> moet uitvind presies waaroor "Voorkennis" gaan nie.
>

So hoekom doen jy dit nie, Barrie. As jy man genoeg is om vir hom dieHELE storie
te vertel - dat jy eers sy gedig gekleineer het, en toe vir
my verkleineer het omdat ek nou 'n Louis Esterhuizen gedig op die nuus-
groep plaas (aanduidende dat die gedigte pure bog is, en dat jy nie kan
glo dat ek daar 'n woord van verstaan hei.) Ek stel voor jy hou nou op
om op my te konsentreer. Met elke stuk wat jy skryf, wys jy net van watter
soort materiaal jy gemaak is. Ou wit mans wat tantrums gooi, is nie mooi
om te aanskou nie.

Gloudina
Re: "Voorkennis" van LOUIS ESTERHUIZEN [boodskap #31591 is 'n antwoord op boodskap #31385] Di, 13 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina,is dit nie tyd dat jy die miesies se skottelgoed gaan was nie?

@home.com wrote:

> Barrie Barnard wrote:
>
>> MAAR ek gaan nie weer vir haar iets stuur nie, want sy sê nie dankie nie en
>> dit is darem baie lelik.
>>
>
> Wel, ou Barrie. Kom ons praat nou oor hierdie
> sakie. Jy vertel jy gaan vir my 'n "presentjie"
> stuur 'n jaar of wat gelede en vra my adres. Ek gee dit
> toe vir jou. Na maande en maande kom
> hier 'n toeriste-brosjure van die Noordkaap hier
> aan (duidelik gestuur deur 'n regeringsdepartement.)
> Ek neem toe aan jy het ons adres vir hulle gegee
> en bedank vir jou daarvoor in 'n epos. Maar ek
> hoor nooit weer van jou nie. So ek weet nie eens
> of jy verantwoordelik is vir die stuur van daardie
> brosjure nie (miskien het iemand anders dit vir ons
> aangevra.) As jy iets anders aan ons gestuur het,
> het ons dit nie gekry nie. As jy aangevra het dat
> hulle die brosjure aan ons stuur, se ek weer dankie
> daarvoor. Ek het dit nog en kyk graag daarna. Ek
> hou daarvan dat hulle die Oranje en sy eilande
> "Die Groen Kalahari" noem.
>
> Gloudina
Re: "Voorkennis" van LOUIS ESTERHUIZEN [boodskap #31592 is 'n antwoord op boodskap #31385] Di, 13 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Hans Malherbe  is tans af-lyn  Hans Malherbe
Boodskappe: 25
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
Barrie Barnard skryf in boodskap news:8hu67e$hsd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> herinner nog te gereeld aan ou wonde. Hier in SA is reeds 800 boere en hulle
> vouens en kinders op plase vermoor - meer as wat daar seuns aan die Grens

Dit is sedert 1994. Gemiddeld een moord elke derde dag vir ses jaar al!
Vorige onderwerp: Re: Toyota
Volgende onderwerp: vir Gloudina: wie is my/jou naaste?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 23:12:14 MGT 2024