Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Vraag aan die ouer (wyser) generasie . . .
'n Vraag aan die ouer (wyser) generasie . . . [boodskap #31206] Wo, 31 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
Paddy Girl  is tans af-lyn  Paddy Girl
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek dink dit was in 1983 dat onse Afrikaanse Bybel ge-'revise' was.
Die sg. Nuwe Vertaling.

Is dit slegs coincidence dat dit plaasgevind het gedurende die klimaks van
Apartheid?
Re: 'n Vraag aan die ouer (wyser) generasie . . . [boodskap #31326 is 'n antwoord op boodskap #31206] So, 04 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nie eers as jy kan nie, maar onder geen omstandighede moet jy uit die
Nuwe vertaling lees nie..
Lees Deutern. 23 in beide Bybels, dan sien jy hoe word hy geskryf om
die baster by ons te laat inpas.

Lees self, dis nie ek wat so sê nie.

Frikkie

Frikkie

On Wed, 31 May 2000 20:47:41 GMT, "Phatti" wrote:

> Ek dink dit was in 1983 dat onse Afrikaanse Bybel ge-'revise' was.
> Die sg. Nuwe Vertaling.
>
> Is dit slegs coincidence dat dit plaasgevind het gedurende die klimaks van
> Apartheid?
>
Re: 'n Vraag aan die ouer (wyser) generasie . . . [boodskap #31459 is 'n antwoord op boodskap #31206] Do, 08 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pat[2]  is tans af-lyn  Pat[2]
Boodskappe: 27
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Boertjie, was jy al buite die grense van Suid-Afrika? As mens
reis, dan gaan mens gemoed gewoonlik oop vir nuwe indrukke, en jy besef
daar is baie ander gewoontes en gelowe en manier wat baie anders is
as wat jy gewoond is aan, maar wat nie noodwendig verkeerd is nie.
Dis die mense wat nie reis nie wat eng en verkramp is, en wat nie
kan sien dat daar meer as een pad is na die bestemming nie.

Pat

wrote in message
news:39403C23.9E2B6B9A@eskom.co.za...
> Dit is baie interresant,nou maak nog 'n ding vir my sin.En natuurlik gaan dit
> oor die uitwissing van die nasionalistiese ideaal en die vernietiging van die
> volkseie om sodoende die eenwêreld regering tot stand te bring.
> Blykbaar het judas(FW de klerk )volgengs berigte in 1987 'n
> "walk-in"(geestelike verligting en openbaring) gehad terwyl hy eenkeer in die
> buiteland was en so verlig teruggekeer na Suid-Afrika dat hy sommer vir PW
> onder sy dinges geskop het om hom uit die pad uit te kry.
> Seker maar die belofte van Rockefeller geld wat hom so gedryf het.
>
> Terloops,die NG kerk van destyds kon nie vinnig genoeg die nuwe vertaling van
> die bybel in gebruik neem om sodoende teen die sonde van apartheid te preek en
> vir Tutu op die kansel kry nie.
>
> Boertjie
>
> mic...@global.co.za wrote:
>
>> David Rockefeller ( 'n New Ager) het oor die R 40 000 000 geskenk om die
>> nuwe vertaling te laat druk....
>>
>> die nuwe vertaling moet nie eers in jou huis wees nie...... gaan brand dit
>> dadelik as jy dit het
>>
>> mic...@global.co.za
>>
>> Frikkie wrote in message ...
>>> Nie eers as jy kan nie, maar onder geen omstandighede moet jy uit die
>>> Nuwe vertaling lees nie..
>>> Lees Deutern. 23 in beide Bybels, dan sien jy hoe word hy geskryf om
>>> die baster by ons te laat inpas.
>>>
>>> Lees self, dis nie ek wat so sê nie.
>>>
>>> Frikkie
>
Re: 'n Vraag aan die ouer (wyser) generasie . . . [boodskap #31460 is 'n antwoord op boodskap #31206] Do, 08 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
<mic...  is tans af-lyn  <mic...
Boodskappe: 8
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
David Rockefeller ( 'n New Ager) het oor die R 40 000 000 geskenk om die
nuwe vertaling te laat druk....

die nuwe vertaling moet nie eers in jou huis wees nie...... gaan brand dit
dadelik as jy dit het

mic...@global.co.za

Frikkie wrote in message ...
> Nie eers as jy kan nie, maar onder geen omstandighede moet jy uit die
> Nuwe vertaling lees nie..
> Lees Deutern. 23 in beide Bybels, dan sien jy hoe word hy geskryf om
> die baster by ons te laat inpas.
>
> Lees self, dis nie ek wat so sê nie.
>
> Frikkie
Re: 'n Vraag aan die ouer (wyser) generasie . . . [boodskap #31486 is 'n antwoord op boodskap #31206] Vr, 09 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Boer...@eskom.co.za wrote:

> maar ons boere self,dus moet ons deesdae maar self ons eie
> toutjies trek.

Maar soos ek die ding bekyk, is die grootste geveg
daar in SA tussen julle regses en die res van die
Afrikaners wat nou al siek en sat van julle is. Julle
is maar 'n klein handjie-vol, en meeste Afrikaners
skaam hul vir julle en wens julle wil weggaan. En ek
se weer: 'n klomp van julle gepratery is maar net
dieselfde as die ouens hier in Noord-Amerika. Julle
is nie so uniek soos julle dink nie. Julle versprei
haat. Hoe kan jy se dat jy 'n God van Liefde aanhang.

Gloudina
Re: 'n Vraag aan die ouer (wyser) generasie . . . [boodskap #31487 is 'n antwoord op boodskap #31206] Vr, 09 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pat[2]  is tans af-lyn  Pat[2]
Boodskappe: 27
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Barrie, ek dink jy stel dinge hier bietjie sterk jong. Dis mos n oop forum
en mense plaas wat hulle wil. Sommige besig vieslike taal, ander is plein
dom,
ander het uitlandse idees, maar ons hoofdoel is om Afrikaans te praat, en
die onderwerp is meesal oor Suid-Afrika, en ons opninies wissel van die
sublime tot die ridiculous. Probeer almal aanvaar, en as iemand jou erg
irriteer,
moet nie daai mens se poste lees nie.

Pat in Amerika

Barrie Barnard skryf in boodskap news:8hrgqg$lh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gloudina
>
> Ek is nou siek vir jou beledigings teen die Afrikanernasie. Jou enigste bron
> is jou familie in Pta.
> Miskien moet jy bietjie nalees - ons is siek vir korrupsie in die
> Staatsdiens (deur Afrikaners gepleeg?)
> Ons is siek vir bedrog, vir wanbestuur, vir wanbesteding van staatsgeld. Ja,
> ons is siek vir 'n banale, primitiewe soort van edele barbaar geregtigheid
> van vat maar, en alles wat ou bedeling was is verkeerd en alles wat "nuut"
> is is reg en goed. Is jy dan onnosel? Selfs jou eiegeregtigde Christenskap
> en selfverheerlikende opregtheid walg enige mens met 'n bietjie common
> sense.
> Liefde, naasteliefde - jy kan dit nie spel nie. Jy jaag doelbewus mense teen
> mekaar die harnas in
> sodat jou man skryfgoed kan kry. Wat weet jy van die regses? Minder as
> niks, want jou perspektiewe is deurtrek van New Age retoriek. Jy mag dalk
> verbaas wees om te lees dat
> daar kentering is in S.A. Sommer so skielik is kurrikulum 2005 van die maan.
> Blanke invloed?
> Vergeet dit. OBET is /word doodgesmoor - deur wie? Blankes, vergeet dit! Jou
> woorde" julle regses en die res van die Afrikaners wat nou al siek en sat is
> van julle" dui net op jou verwyderdheid
> van die werklikheid van Suid-Afrika. Jy is 'n moeilikheidmaker en 'n
> kwaadsteker wat alle goeie pogings van opregte mense wat vrede najaag in
> S.A. bedonner en negeer in die skyn van kwasie-
> Christelikheid. Jy is 'n satan en dan durf jy sê :"Hoe kan jy sê dat jy 'n
> God van liefde aanhang?"
> Jy mag jou "skaam" en wens dat ons wil weggaan. Jy en jou soort wat selfs
> Israel en Sion sy bestaansreg ontsê. In die afgelope 12 maande wat ek dié NG
> volg het jy nog nie een keer iets
> konstruktiefs bygedra tot die oplossing van die S.A, problematiek nie. Jy
> kan nie, want jy is 'n "has been", 'n verloopte wat slegs historiese
> perspektiewe, en dus "soos dit was" opinies wat op waarkynlike waarhede
> berus, tot kotsens toe, kan aanhaal en vir die absolute waarheid voorhou.
> Jy is die spot van Suid-Afrika en omdat ek jou liefhet (Agapé) wil ek jou
> vra om asseblief 'n laer profiel te handhaaf. Jy is die kanker op die
> Afrikaanse NG. Is dit so dat jou ydelheid jou nie kan weerhou daarvan om net
> 'n week lank stil te bly nie? ASSEBLIEF. Probeer tog en gee die res van die
> gemeenskap 'n kansie en 'n spreekbeurt. Ons is ook hier en probeer, op
> menslike en swak maniere wat nie altyd so PK is as wat julle in julle
> verheerlie Kanada nastreef nie, Liefde bewerkstellig.
>
> Kom bewys dat jy jou naaste, al is hy jou vyand, liefhet. Jy is mos 'n
> Christin!
>
> Sela
>
> Barrie
>
> skryf in boodskap news:3940631E.31A2683@home.com...
>> Boer...@eskom.co.za wrote:
>>
>>> maar ons boere self,dus moet ons deesdae maar self ons eie
>>> toutjies trek.
>>
>> Maar soos ek die ding bekyk, is die grootste geveg
>> daar in SA tussen julle regses en die res van die
>> Afrikaners wat nou al siek en sat van julle is. Julle
>> is maar 'n klein handjie-vol, en meeste Afrikaners
>> skaam hul vir julle en wens julle wil weggaan. En ek
>> se weer: 'n klomp van julle gepratery is maar net
>> dieselfde as die ouens hier in Noord-Amerika. Julle
>> is nie so uniek soos julle dink nie. Julle versprei
>> haat. Hoe kan jy se dat jy 'n God van Liefde aanhang.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: 'n Vraag aan die ouer (wyser) generasie . . . [boodskap #31488 is 'n antwoord op boodskap #31206] Vr, 09 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Inteendeel,ons versprei nie haat nie,maar soek maar net eiesoortigheid
soos by Orania en ja,daar is baie baie afrikaners wat niks meer te doen
wil hê met die Bloedrivier verbond en sodoende hulle rug draai op 'n
verbond wat gesluit is met die lewende God.
Daar is natuurlik die poging van die kommunistiese regering wat ons wil
uitwis en juis daarmme besig om al meer en meer afrianers in die boere
kamp in te jaag.
Sien ,ons kry nog nie alaml swaar nie.

Boertjie

@home.com wrote:

> Boer...@eskom.co.za wrote:
>
>> maar ons boere self,dus moet ons deesdae maar self ons eie
>> toutjies trek.
>
> Maar soos ek die ding bekyk, is die grootste geveg
> daar in SA tussen julle regses en die res van die
> Afrikaners wat nou al siek en sat van julle is. Julle
> is maar 'n klein handjie-vol, en meeste Afrikaners
> skaam hul vir julle en wens julle wil weggaan. En ek
> se weer: 'n klomp van julle gepratery is maar net
> dieselfde as die ouens hier in Noord-Amerika. Julle
> is nie so uniek soos julle dink nie. Julle versprei
> haat. Hoe kan jy se dat jy 'n God van Liefde aanhang.
>
> Gloudina
Re: 'n Vraag aan die ouer (wyser) generasie . . . [boodskap #31489 is 'n antwoord op boodskap #31206] Vr, 09 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Boer...@eskom.co.za wrote:

> die eenwêreld regering

Nog een van hierdie frases wat deesdae hier in Noord-Amerika uitgebasuin word -
dis merkwaardig hoe die
frases wat boertjie en sy maatjies in SA gebruik, amper
presies dieselfde is as wat reaksionere groepe hier in
Noord-Amerika gebruik. Dis nou die ouens wat
roekeloos genoeg is om 'n regeringsgebou in Oklahoma
City op te blaas en omtrent 160 te dood. Ek wonder
hoeveel hierdie soort woorde soos "een wereld regering"
en "new age" en "liberaal" nie vir boertjie en sy maatjies
gevoer word vanuit die VSA en uit Kanada nie. So dit
het dus niks te maak met Suid-Afrikaanse nasionalisme
nie. Julle ou toutjies word ook maar hier uit Noord-Amerika
getrek.

Gloudina
Re: 'n Vraag aan die ouer (wyser) generasie . . . [boodskap #31490 is 'n antwoord op boodskap #31206] Vr, 09 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dis baie waar wat jy daar sê,en ek stem saam dat daar 'n verskeidenheid van
kulture en gebruike is,dit maak my nog nie eng en verkramp net omdat ek nie
myself halsoorkop vir alle gelowe en gebruike wil oopstel nie.
Wees altyd versigtig soos die slange en opreg soos die duiwe en moenie sommer
enige gees glo nie.

Boertjie

Pat wrote:

> Boertjie, was jy al buite die grense van Suid-Afrika? As mens
> reis, dan gaan mens gemoed gewoonlik oop vir nuwe indrukke, en jy besef
> daar is baie ander gewoontes en gelowe en manier wat baie anders is
> as wat jy gewoond is aan, maar wat nie noodwendig verkeerd is nie.
> Dis die mense wat nie reis nie wat eng en verkramp is, en wat nie
> kan sien dat daar meer as een pad is na die bestemming nie.
>
> Pat
>
> wrote in message
> news:39403C23.9E2B6B9A@eskom.co.za...
>> Dit is baie interresant,nou maak nog 'n ding vir my sin.En natuurlik gaan
> dit
>> oor die uitwissing van die nasionalistiese ideaal en die vernietiging van
> die
>> volkseie om sodoende die eenwêreld regering tot stand te bring.
>> Blykbaar het judas(FW de klerk )volgengs berigte in 1987 'n
>> "walk-in"(geestelike verligting en openbaring) gehad terwyl hy eenkeer in
> die
>> buiteland was en so verlig teruggekeer na Suid-Afrika dat hy sommer vir PW
>> onder sy dinges geskop het om hom uit die pad uit te kry.
>> Seker maar die belofte van Rockefeller geld wat hom so gedryf het.
>>
>> Terloops,die NG kerk van destyds kon nie vinnig genoeg die nuwe vertaling
> van
>> die bybel in gebruik neem om sodoende teen die sonde van apartheid te
> preek en
>> vir Tutu op die kansel kry nie.
>>
>> Boertjie
>>
>> mic...@global.co.za wrote:
>>
>>> David Rockefeller ( 'n New Ager) het oor die R 40 000 000 geskenk om die
>>> nuwe vertaling te laat druk....
>>>
>>> die nuwe vertaling moet nie eers in jou huis wees nie...... gaan brand
> dit
>>> dadelik as jy dit het
>>>
>>> mic...@global.co.za
>>>
>>> Frikkie wrote in message ...
>>>> Nie eers as jy kan nie, maar onder geen omstandighede moet jy uit die
>>>> Nuwe vertaling lees nie..
>>>> Lees Deutern. 23 in beide Bybels, dan sien jy hoe word hy geskryf om
>>>> die baster by ons te laat inpas.
>>>>
>>>> Lees self, dis nie ek wat so sê nie.
>>>>
>>>> Frikkie
>>
Re: 'n Vraag aan die ouer (wyser) generasie . . . [boodskap #31491 is 'n antwoord op boodskap #31206] Vr, 09 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Barrie Barnard wrote:

> Gloudina
>
> Liefde, naasteliefde - jy kan dit nie spel nie.

> Jy is 'n moeilikheidmaker en 'n
> kwaadsteker
> Jy is 'n satan
> . Jy en jou soort wat selfs
> Israel en Sion sy bestaansreg ontsê

> Jy is die spot van Suid-Afrika

> en omdat ek jou liefhet (Agapé)

Laat die een wat sonder sonde is, die
eerste klip gooi.

Barrie met die kettie
Re: 'n Vraag aan die ouer (wyser) generasie . . . [boodskap #31492 is 'n antwoord op boodskap #31206] Vr, 09 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nee Gloudina ,dis nie die reaksionêre amerikaners en kanadese wat ons "struggle"
hier sal kom veg nie,maar ons boere self,dus moet ons deesdae maar self ons eie
toutjies trek.
Jou hele argument wys maar net daarop dat jy heeltemal uit voeling geraak het met
wat hier ter plaatse aan die gaan is en dat jou toutjies al te lankal deur die
linkses en die liberales getrek word en maak dat jy nie die waarheid kan of wil
raaksien nie.
Ja,dit is seker maar moeilik as 'n ou daar in die verte sit en probeer om die arme
dom apartheidsvarke van jou eie sieninge te oortuig as jy nie eers weet wat werklik
aangaan nie,maar as jy net jou ooge oopmaak sal jy sien dat nasionalisme dwarsoor
die wêreld besig is om te groei en in ' n bloeifase is,mense is dus moeg om almal
in een pot gegooi te wees en om so identiteitloos in die een wêreldregering te
wees.Kyk maar net wat is besig om in Spanje,Oostenryk,Portugal,Frankryk en Pole te
gebeur.

Boertjie

@home.com wrote:

> Boer...@eskom.co.za wrote:
>
>> die eenwêreld regering
>
> Nog een van hierdie frases wat deesdae hier in Noord-Amerika uitgebasuin word -
> dis merkwaardig hoe die
> frases wat boertjie en sy maatjies in SA gebruik, amper
> presies dieselfde is as wat reaksionere groepe hier in
> Noord-Amerika gebruik. Dis nou die ouens wat
> roekeloos genoeg is om 'n regeringsgebou in Oklahoma
> City op te blaas en omtrent 160 te dood. Ek wonder
> hoeveel hierdie soort woorde soos "een wereld regering"
> en "new age" en "liberaal" nie vir boertjie en sy maatjies
> gevoer word vanuit die VSA en uit Kanada nie. So dit
> het dus niks te maak met Suid-Afrikaanse nasionalisme
> nie. Julle ou toutjies word ook maar hier uit Noord-Amerika
> getrek.
>
> Gloudina
Re: 'n Vraag aan die ouer (wyser) generasie . . . [boodskap #31493 is 'n antwoord op boodskap #31206] Vr, 09 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dit is baie interresant,nou maak nog 'n ding vir my sin.En natuurlik gaan dit
oor die uitwissing van die nasionalistiese ideaal en die vernietiging van die
volkseie om sodoende die eenwêreld regering tot stand te bring.
Blykbaar het judas(FW de klerk )volgengs berigte in 1987 'n
"walk-in"(geestelike verligting en openbaring) gehad terwyl hy eenkeer in die
buiteland was en so verlig teruggekeer na Suid-Afrika dat hy sommer vir PW
onder sy dinges geskop het om hom uit die pad uit te kry.
Seker maar die belofte van Rockefeller geld wat hom so gedryf het.

Terloops,die NG kerk van destyds kon nie vinnig genoeg die nuwe vertaling van
die bybel in gebruik neem om sodoende teen die sonde van apartheid te preek en
vir Tutu op die kansel kry nie.

Boertjie

mic...@global.co.za wrote:

> David Rockefeller ( 'n New Ager) het oor die R 40 000 000 geskenk om die
> nuwe vertaling te laat druk....
>
> die nuwe vertaling moet nie eers in jou huis wees nie...... gaan brand dit
> dadelik as jy dit het
>
> mic...@global.co.za
>
> Frikkie wrote in message ...
>> Nie eers as jy kan nie, maar onder geen omstandighede moet jy uit die
>> Nuwe vertaling lees nie..
>> Lees Deutern. 23 in beide Bybels, dan sien jy hoe word hy geskryf om
>> die baster by ons te laat inpas.
>>
>> Lees self, dis nie ek wat so sê nie.
>>
>> Frikkie
Re: 'n Vraag aan die ouer (wyser) generasie . . . [boodskap #31494 is 'n antwoord op boodskap #31206] Vr, 09 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Barrie  is tans af-lyn  Barrie
Boodskappe: 40
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina

Ek is nou siek vir jou beledigings teen die Afrikanernasie. Jou enigste bron
is jou familie in Pta.
Miskien moet jy bietjie nalees - ons is siek vir korrupsie in die
Staatsdiens (deur Afrikaners gepleeg?)
Ons is siek vir bedrog, vir wanbestuur, vir wanbesteding van staatsgeld. Ja,
ons is siek vir 'n banale, primitiewe soort van edele barbaar geregtigheid
van vat maar, en alles wat ou bedeling was is verkeerd en alles wat "nuut"
is is reg en goed. Is jy dan onnosel? Selfs jou eiegeregtigde Christenskap
en selfverheerlikende opregtheid walg enige mens met 'n bietjie common
sense.
Liefde, naasteliefde - jy kan dit nie spel nie. Jy jaag doelbewus mense teen
mekaar die harnas in
sodat jou man skryfgoed kan kry. Wat weet jy van die regses? Minder as
niks, want jou perspektiewe is deurtrek van New Age retoriek. Jy mag dalk
verbaas wees om te lees dat
daar kentering is in S.A. Sommer so skielik is kurrikulum 2005 van die maan.
Blanke invloed?
Vergeet dit. OBET is /word doodgesmoor - deur wie? Blankes, vergeet dit! Jou
woorde" julle regses en die res van die Afrikaners wat nou al siek en sat is
van julle" dui net op jou verwyderdheid
van die werklikheid van Suid-Afrika. Jy is 'n moeilikheidmaker en 'n
kwaadsteker wat alle goeie pogings van opregte mense wat vrede najaag in
S.A. bedonner en negeer in die skyn van kwasie-
Christelikheid. Jy is 'n satan en dan durf jy sê :"Hoe kan jy sê dat jy 'n
God van liefde aanhang?"
Jy mag jou "skaam" en wens dat ons wil weggaan. Jy en jou soort wat selfs
Israel en Sion sy bestaansreg ontsê. In die afgelope 12 maande wat ek dié NG
volg het jy nog nie een keer iets
konstruktiefs bygedra tot die oplossing van die S.A, problematiek nie. Jy
kan nie, want jy is 'n "has been", 'n verloopte wat slegs historiese
perspektiewe, en dus "soos dit was" opinies wat op waarkynlike waarhede
berus, tot kotsens toe, kan aanhaal en vir die absolute waarheid voorhou.
Jy is die spot van Suid-Afrika en omdat ek jou liefhet (Agapé) wil ek jou
vra om asseblief 'n laer profiel te handhaaf. Jy is die kanker op die
Afrikaanse NG. Is dit so dat jou ydelheid jou nie kan weerhou daarvan om net
'n week lank stil te bly nie? ASSEBLIEF. Probeer tog en gee die res van die
gemeenskap 'n kansie en 'n spreekbeurt. Ons is ook hier en probeer, op
menslike en swak maniere wat nie altyd so PK is as wat julle in julle
verheerlie Kanada nastreef nie, Liefde bewerkstellig.

Kom bewys dat jy jou naaste, al is hy jou vyand, liefhet. Jy is mos 'n
Christin!

Sela

Barrie

skryf in boodskap news:3940631E.31A2683@home.com...
> Boer...@eskom.co.za wrote:
>
>> maar ons boere self,dus moet ons deesdae maar self ons eie
>> toutjies trek.
>
> Maar soos ek die ding bekyk, is die grootste geveg
> daar in SA tussen julle regses en die res van die
> Afrikaners wat nou al siek en sat van julle is. Julle
> is maar 'n klein handjie-vol, en meeste Afrikaners
> skaam hul vir julle en wens julle wil weggaan. En ek
> se weer: 'n klomp van julle gepratery is maar net
> dieselfde as die ouens hier in Noord-Amerika. Julle
> is nie so uniek soos julle dink nie. Julle versprei
> haat. Hoe kan jy se dat jy 'n God van Liefde aanhang.
>
> Gloudina
>
Re: 'n Vraag aan die ouer (wyser) generasie . . . [boodskap #31568 is 'n antwoord op boodskap #31206] Di, 13 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Boer...@eskom.co.za

> Kyk maar net wat is besig om in Spanje,Oostenryk,Portugal,Frankryk en Pole te
> gebeur.

Sê tog vir ons.
Re: 'n Vraag aan die ouer (wyser) generasie . . . [boodskap #31569 is 'n antwoord op boodskap #31206] Di, 13 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Boer...@eskom.co.za

> ek stem saam dat daar 'n verskeidenheid van
> kulture en gebruike is,dit maak my nog nie eng en verkramp net omdat ek nie
> myself halsoorkop vir alle gelowe en gebruike wil oopstel nie.

Jy maak jouself egter halsoorkop toe - sonder kennis en insig in ander gelowe
en praktyke - so dit maak jou tog eng en verkramp.
Re: 'n Vraag aan die ouer (wyser) generasie . . . [boodskap #31570 is 'n antwoord op boodskap #31206] Di, 13 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Malherbe  is tans af-lyn  Hans Malherbe
Boodskappe: 25
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
Pat skryf in boodskap news:8hpgmh$drr$1@nntp9.atl.mindspring.net...
> Dis die mense wat nie reis nie wat eng en verkramp is, en wat nie
> kan sien dat daar meer as een pad is na die bestemming nie.

Daar is altyd net twee paaie, die breë pad en die smal een vol dubbeltjies.
Die breë pad is breed want die oorgrote meerderheid van die wêreld se x
biljoen mense het dit demokraties gekies.
Re: 'n Vraag aan die ouer (wyser) generasie . . . [boodskap #31602 is 'n antwoord op boodskap #31206] Wo, 14 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Boer...@eskom.co.za

> Magtag,maar jy is onosel of gaan geblindoek deur die lewe,tipies van julle
> liberaliste,sien net wat julle wil sien en ignoreer as dit julle nie pas nie.

Uh-uh. Wil juis sien hoe jy die gebeure verstaan en interpreteer. Ek vra
weer. Sê tog vir ons wat gebeur in "Spanje, Oostenryk, Portugal, Frankryk, en
Pole". En om my 'n liberalis te noem :-) ek moet iets verkeerd doen - ek het
iets sterkers verwag.
Re: 'n Vraag aan die ouer (wyser) generasie . . . [boodskap #31603 is 'n antwoord op boodskap #31206] Wo, 14 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Magtag,maar jy is onosel of gaan geblindoek deur die lewe,tipies van julle
liberaliste,sien net wat julle wil sien en ignoreer as dit julle nie pas nie.
Boertjie

ProPacem wrote:

>> Boer...@eskom.co.za
>
>> Kyk maar net wat is besig om in Spanje,Oostenryk,Portugal,Frankryk en Pole te
>> gebeur.
>
> Sê tog vir ons.
Vorige onderwerp: Woordeskat
Volgende onderwerp: Waarheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 17:00:22 MGT 2024