Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Soos ek dit sien
Soos ek dit sien [boodskap #31443] Wo, 07 Junie 2000 00:00
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
In die eerste plek moet mens versigtig wees vir die ou testament want baie
van die goed wat in die tyd reg was is nie van toepassing meer na die koms
van Jesus nie (dus die nuwe testament).

Ek sien Jesus se volk as die Christen gemeenskap, ongeag ras, nasie of wat
ook al.

Ek is nie 'n kenner van die Bybel nie, maar 'n paar van die argumente lyk
vir my bietjie skeef hier.
Vorige onderwerp: Re: Boemelaar ?
Volgende onderwerp: Re: Archives: May 31, 1900
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 31 02:04:30 MGT 2024