Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Maleisiese Geld Eenheid Inisiatief
Toekoms Advies vir: Maleisiese Geld Eenheid Inisiatief [boodskap #31386] Ma, 05 Junie 2000 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
Die menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staats
departmente en die Private Sektor, ten bate van miv+/vigs
navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet. Effektiewe
beleids bestuur aangaande die verskaffing van hulp bystand, en
brandstof pryse. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word
aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering
van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag die Regerings van Singapoer en Malaysia, veral Dr.
Mahathir Mohamad, gelukwens vir die super sukses wat bereik is
sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettings vermoë en vasberadenheid. Menige handels
inisiatiewe. Menige fantastiese toeriste vriendelike
inisiatiewe. Parke en onspannings geriewe. Koraal rif oorde,
veral op die eilande. Ondersteunende en vriendelike mense.
Menige inisiatiewe om miv+/vigs te bekamp. Insluitend die menige
bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. Asook om die Regering van ons Paradys, en elders op
die Planeet te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog
baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Baie spesiale dank aan die IMF, Wereld Bank, Reserve Banke in
ons Paradys, en elders op die Planeet, en menige Regerings en
Organisasies op die Planeet, veral G-7, G-8 en G-20 lidlande,
vir inisiatiewe om die vrede en voorspoed van die menige lande
op die Afrika en Asiese kontinent, en elders, te verhoog. Asook
die ondersteuning aan die Regerings van Singapoer en Malaysia.
Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en
Suid Afrika Renaissance. Asook om die Regering van ons Paradys,
en elders op die Planeet te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

Byvoorbaat dank aan die Sondag Pers, veral Rapport en The Sunday
Independant, vir bydraes wat gelewer word, om hierdie diens
moontlik te maak. Veral die lewering van spotprente. Asook die
artikel - Mahathir�s way makes sense - wat in The Sunday
Independant, Sunday Dispatches bylae, 26 Maart 2000 verskyn het,
vir die spelling van sekere woorde in hierdie bydrae. Insluitend
die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance. Asook om die Regering van ons Paradys, en
elders op die Planeet te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed
van die Persone van Singapoer en Malaysia asemrowend te verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek
om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
verander na vrye wil.

Stel voor om ontmoetins met die IMF, Reserwe Banke, en die
Regerings van Singapoer en Malaysia te verhoog. Om die grense
van Singapoer te vergroot, om Malaysia by Singapoer in te sluit,
vir Malaysia om 'n Provinsie/Staat van Singapoer te word, indien
die Regerings en Persone van Singapoer en Malaysia instem
daartoe. Vir Malaysia om as die groter Singapoer op te tree. Om
te funksioneer as 'n wen situasie vir beide Singapoer en
Malaysia. 'n Semi-outonome staat word voorgestel, indien
moontlik. Om die groei proses na groter eenheid te ondersteun.

Die 2020 plan van Singapoer en Malaysia kan ook verhoog word.
Vir Malaysia om 'n Staat/Provinsie van Singapoer te word. Om die
vrede en voorspoed van die persone van Singapoer en Malaysia
gelyktydig te verhoog.

Wil hoogstens aanraai Singapoer en Malaysia om beide referendums
te hou, om Malaysia in Singapoer in te sluit, as 'n gelykmatige
proses.

Nadat suksesvolle referendums in beide lande gehou is:

Ontmoetings kan verhoog word tussen die Regerings en Privaat
sektore van Singapoer en Malaysia, om gesamentlike
voordele tussen werkende beleid en besigheids reels in
beidelande te verkry, tot voordeel van die persone van Singapoer
en Malaysia.

'n 2 fase proses word voorgestel. Fase 1 om die geld eenheid van
Malaysia na Singapoer geld eenheid te verhoog. Die 2e fase kan
wees om die grense van Singapoer te verhoog, om State/Provinsies
van Malaysia by Singapoer in te sluit. Besluit neming strukture
kan ook verhoog word, om 'n gesamentlike Singapoer/Malaysia
besluit neming struktuur te vorm, indien een nie alreeds
bestaan.

Geld eenheid inisiatiewe kan ook verhoog word. Waar persone
juwele / eiendom / klere in Maleisiese geld eenheid koop, en dit
daarna in die Singapoerse geld eenheid verkoop, wanneer Malaysia
na Singapoer geld eenheid verhoog. Geld eenheid
omskakeling monitors kan ook verhoog word. Om die regverdigheid
van transaksies en inisiatiewe verhoog. Verskaffing van dienste
kan ook verhoog word, om beide Singapoer en Malaysia geld
eenheid te aanvaar. Dan later slegs Singapoer geld eenheid.

Wil hoogstens aanraai, vir SAOG afgevaardiges om aan hierdie
proses deel te neem. Om SAOG lidlande te ondersteun in dieselfde
proses, wanneer die tyd aanbreek. Asook, om suksesse wat in
Malaysia bereik is, te verhoog wanneer dit elders implementeer
word.

'n Wag tydperk word dan voorgestel, en word hoogstens aanbeveel.
Asook, om gesamentlike besluitnemings strukture te verhoog, om
ondersteuning te lewer aan hierdie proses.

Fase 2 kan wees om te groei van die semi-outonome staat wat
voorgestel word, om die grense van Singapoer gelykmatig te
verhoog, om state/provinsies van Malaysia in te sluit.
Beginnende by Johor / Johor Bahru (JB). Waar beide Singapoer en
Malaysia beheer oor het, afhangende van die ooreenkomste van
ontmoetings vooraf aangegaan. Daarna om werkende beheer
maatreels van Singapoer in JB te implementeer. Die
implementering van werkende beheer maatreels elders in Malaysia
kan ook verhoog word. Afhangende van die keuse van gesamentlike
besluitnemings strukture wat vir hierdie proses gevorm is.

Hierdie bydra kan as die geskenk van die Millenium van die ANC,
President Mbeki, asook die Regering en die Persone van ons
Paradys, aan die Regerings en die Persone van Singapoer en
Malaysia. Om vriendskappe te verhoog tussen ons Paradys, en die
Persone van Singapoer en Malaysia.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
die sukses maak wat dit verdien om te wees.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:

Singapoer -
Grond kan asemrowend verhoog word.
Inter hawe fasiliteite kan asemrowend verhoog word.
Voordelige werkende beleid en beheer maatreels in Malaysia kan
in Singapoer implementeer word.

Malaysia -
Inter hawe fasiliteite kan asemrowend verhoog word.
Voordelige werkende beleid en beheer maatreels in Singapoer kan
in Malaysia implementeer word.

Beide -
Gemaklike handels betrekkinge tussen die twee lande kan
asemrowend verhoog word.
Asemrowende uitvoer mark potensiaal.
Werks geleendhede kan asemrowend verhoog word.

Implementering van 'n enkele geld eenheid in die Verenigde State
van Afrika kan baseer word op die Singapoer/Malaysia model om
implementeer te word, indien Singapoer en Malaysia dit so
verkies.

Onafhanklikheid en inter-afhanklikheid kan asemrowend verhoog
word.

Voorbeelde van hoe Sjinese, Moslems en Indiers met ander kulture
saam werk vir 'n beter toekoms (alreeds teenwoordig in
Singapoer, Malaysia, Maurtius, en elders op die Planeet), kan
asemrowend verhoog word.

Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Singapoer en Malaysia Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Gaan voort om Goddelik te handel, om die bestaan van God te
bewys.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal
vir een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en
Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van Singapoer en Malaysia, en elders op die Planeet, met
Prag en Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat
hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Toekoms Advies vir: Maleisiese Geld Eenheid Inisiatief [boodskap #31387 is 'n antwoord op boodskap #31386] Ma, 05 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Pat[2]  is tans af-lyn  Pat[2]
Boodskappe: 27
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Reisiger, ek dink nie Singapoer en Maleisie sal in ons leeftyd een staat
word nie. Hoofsaaklik omdat Singapoer se eerste minister Goh Chok Tong, n
uitgeweke minister is van Maleisie. Daar is nie goeie bloed tussen hom en
Dr. Mahatir nie. En om Johor Bahru vir Singapoer te gee is nie die moeite
werd nie, dit is diesielfde om te sê gee die grensdorpies van Mexico vir
Amerika, om wat mee te maak? JB is verarm en daar is talle werkloses,
hoekom sal Singapoer hulle ondersteun? En laastens, Singapoer is baie
duidelik Sjinees, en meesal Boedhisties, en Maleisie baie duidelik Moslem
Maleiers, en so is daar n groot spasie tussen hulle. Ek sou liewer sê dat
Maleisie en Indonesie saamsmelt, die mense is van dieselfde geloof, praat
baie enerse tale (Bahasa), en het dieselfde lewensstyl.

Pat

reisiger skryf in boodskap news:04fcd360.1b6c9372@usw-ex0103-024.remarq.com...
> Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
> Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
> deel neem aan die Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens
> vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
> Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
> Die menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staats
> departmente en die Private Sektor, ten bate van miv+/vigs
> navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet. Effektiewe
> beleids bestuur aangaande die verskaffing van hulp bystand, en
> brandstof pryse. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word
> aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering
> van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om
> hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en
> elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie.
> Dit word inniglik waardeer.
>
> Wil ook graag die Regerings van Singapoer en Malaysia, veral Dr.
> Mahathir Mohamad, gelukwens vir die super sukses wat bereik is
> sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
> Deursettings vermoë en vasberadenheid. Menige handels
> inisiatiewe. Menige fantastiese toeriste vriendelike
> inisiatiewe. Parke en onspannings geriewe. Koraal rif oorde,
> veral op die eilande. Ondersteunende en vriendelike mense.
> Menige inisiatiewe om miv+/vigs te bekamp. Insluitend die menige
> bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
> Renaissance. Asook om die Regering van ons Paradys, en elders op
> die Planeet te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog
> baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
>

> 'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed
> van die Persone van Singapoer en Malaysia asemrowend te verhoog.
>
> Stel voor om ontmoetins met die IMF, Reserwe Banke, en die
> Regerings van Singapoer en Malaysia te verhoog. Om die grense
> van Singapoer te vergroot, om Malaysia by Singapoer in te sluit,
> vir Malaysia om 'n Provinsie/Staat van Singapoer te word, indien
> die Regerings en Persone van Singapoer en Malaysia instem
> daartoe. Vir Malaysia om as die groter Singapoer op te tree. Om
> te funksioneer as 'n wen situasie vir beide Singapoer en
> Malaysia. 'n Semi-outonome staat word voorgestel, indien
> moontlik. Om die groei proses na groter eenheid te ondersteun.
> .
> Fase 2 kan wees om te groei van die semi-outonome staat wat
> voorgestel word, om die grense van Singapoer gelykmatig te
> verhoog, om state/provinsies van Malaysia in te sluit.
> Beginnende by Johor / Johor Bahru (JB). Waar beide Singapoer en
> Malaysia beheer oor het, afhangende van die ooreenkomste van
> ontmoetings vooraf aangegaan. Daarna om werkende beheer
> maatreels van Singapoer in JB te implementeer. Die
> implementering van werkende beheer maatreels elders in Malaysia
> kan ook verhoog word. Afhangende van die keuse van gesamentlike
> besluitnemings strukture wat vir hierdie proses gevorm is.
sukses maak wat dit verdien om te wees.
van 'n enkele geld eenheid in die Verenigde State
verhoog word.
.
>
Vorige onderwerp: samuel Murray
Volgende onderwerp: Ontkenning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 23:43:32 MGT 2024